English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 372
topics: 10 816
replies: 124 759
views: 38 851 234
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WilSur se 2011 Exclusive Pale & Toue

replies: 5
views: 7073
12 Jun 2014 @ 15:15:16 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons het al baie gesels oor die onderwerp van Brasso, Parfien, staalwol en nog wat.

Ek het weer iets meer permanent gesoek. Toe kom die gedagte van "powder coating" by my op en ek begin soen na iemand wat dit vir my kan doen teen 'n redelikke prys.

Eeendag toe kontak iemand my en ons begin gesels en ek verduidelik dit is vir die karavaan pale wat inmekaar skuif, wel dit gaan nie werk nie sê die ou toe. Die "powder coating" is te dik maar probeer die ou sê hy.

Met al die verwysings kom ek toe op http://www.astroholdings.co.za/alu-anodisers af.

Ek is besig om die tent pale te "Anodise"

What is Anodising?

The Anodising Process is an electro-checmical process which develops an anodic coating on the aluminum surface. This allows the coating to absorb dye, producing an integral colour. Aluminum components may be anodised in clear (natural) and a wide variety of popular clolours.

Die enigste opsie was "Anodising" maar om elke stel pale sy eie kleur te maak sou my sak hard geruk het, toe besluit ek om almal die standaard aluminium kleur te maak (matt)

Toe met die oppak na ons 2013-2014 Desember vakansie raak die pale deurmekaar van die verskillende dele, ek het 'n sak vir elke deel.

  • Hooftent
  • Groot Rally (silver)
  • Klein Rally vir die Ford
  • Dakkie voor oor die neuskas
  • Blink seil oor hooftent vir langk staan.

Die probleem Desember was dat die pale deurmekaar geraak het en dit wil ek verhoed want anders kom ek volgende keer by 'n plek met daai pale sak dan is die verkeerde pale in die sak.

Die enigste oplossing wat ek kon kry was om "heat shrink" tegebruik, maar die probleem was om te kry wat oor die 25mm pale te pas en die enigste een was 25.4mm wat gewerk het.
By ARB het ek 4 kleure gekry en die pale begin merk.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 10:17:37 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Willem,

Ek is seker maar gelukkig - kom seker met ondervinding - ek het nog nooit nodig gehad om pale te merk nie. As jy na die pale kyk, het elk een sy unieke plek.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 10:50:06 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

David

Ek het ook nog nooit 'n probleem gehad om die pale se regte plek te identifiseer nie.  Soos ek gesê het het elke stel sy eie pale en Desember by Eiland het die helpers die pale in verkeerde sakke geplaas wat my in verleendheid sal plaas op my volgende kamp as ek die gepaste sak pale vat en almal is nie daar nie.

Die volgende verskillende sakke is daar.

  • Hooftent
  • Groot Rally (silver)
  • Klein Rally vir die Ford
  • Dakkie voor oor die neuskas
  • Blink seil oor hooftent vir langk staan.

So elke sak het se eie merk en nie elke paal se plek nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 13:08:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hier is die Groot Rally wat ook sy eie stel pale het, een van die redes om die pale te merk.

Exclusive Rally

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 20:50:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook 'n stel pale vir elke tent of rally of siver seil. Ek slaan self kamp op en af en sit dan net die pale in hulle gemerkte sak.

Ek glo mens sal 'n uitdaging he Willem as al daai pale in een sak beland. Net soos David, weet ek wat kom waar en sal ek dit eintlik maklik uitgesorteer kry.

Goeie idee as mens nie lekker op datum is oor wat waar moet pas nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 11:28:11 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Doen ook die meeste van die tyd als self, maar soos die tyd aanstap is dit soms nodig om hulp te kry, dalk Surette en later dalk vir Wijan dan sal die kleur kodes handig te paskom.  Selfs wanneer ek van ander hulp gebruik maak.

Die "anodising" van die pale lyk goed en dit wil voorkom of dit vir lank gaan hou.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required