English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 309
Total Replies: 250 407
Total Views: 83 154 190
topics: 11 434
replies: 137 673
views: 39 292 133
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WilSur is Naamloos

replies: 20
views: 5733
13 Jan 2016 @ 10:02:02 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Is daar nie dalk iemand wat ons karavaan se naam op die pad op getel het nie ?

BAIE dankie almal en ja die verlof was soos gewoonlik 'n fees en dit nogal op Hartenbos.

Alida

Ja dit kan net ons gewees het, ongelukkig het die temperatuur met die terugkeer sy tol geeis en die "Gel" gom wat ek gebruik het kon dit nie weestaan het nie en die naam bord iewers op die pad verloor, so nou sit ek met net die aluminium plaat.

Sal maar weer en moet laat maak.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 11:00:20 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi Willem, was hy nog daar toe julle daar weg is. Dalk "gevat" ve n aandenking of garage-pub sticker.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 11:07:05 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
WilSur dis n nice naambord (ek het hom nie gevat nie)wil weet is dit verlig as jy ry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 11:32:44 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hannes

Ek gloo nie iemand sal hom teen 110km/h probeer afhaal nie want dan sal ek hom in die kamera kan sien.  Glo nie iemand sal hom afhaal nie.

Johan

Ja hy was daar met die terugkeer want ek sit eers die lugverkoeller se sak oor voor ek hom op hang.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 11:38:24 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
WilSur
Next time you make a name board, have it made with magnet backing, which is easy to remove and replace without the glue gettinghot, soft & releasing.
This will however not help against theft, but we must presume that no-one will steal something that has no meaning or monetary value to them; unless it is to spite you, but then it will be someone who is known to you.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 14:42:11 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Willem. I hope you find your name - Imagine been "Nameless" for the rest of your life.

This one is especially for you! cool

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 19:04:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tx Willie

 

Edge

The problem is the plate is Aluminium

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2016 @ 06:57:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daars hy. Scrap metal plekke gaan iewers vir 'n Wilsur bord betaal. 

Ek stel voor jy gebruik 'n rivet of twee volgende keer Willem

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2016 @ 07:11:06 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Leon

Ek het die Aluminium plaat, die foto op die plastiek se "Gell" gom het los gekom en toe verloor.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2016 @ 09:36:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Willem
Ek het hom regtig nie gevat nie. hehehe
Jammer maat vir die skade, sou ook my gat op n krul trek as Chucky se naam verloor.
Waar het jy die naam laat maak?
Sterkte


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2016 @ 18:19:19 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ai ou Willem dit klink nie te goed as jy in jou "post" vra of iemand nie jou naam in die pad opgetel het nie!!!!!!!!! Mens verloor jou naam maklik maar sukkel om hom weer op te bou. LOL. Sterkte ek hoop die word versprei en jy kry hom gou terug. Ek sal kyk op Hartenbos of jy nie jou naam daar "verloor" het nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2016 @ 18:55:10 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Jin

Frans het hom vir my laat maak by mense wat hy mee gedeel het lank terug.  Probeer nou iemand hier naby ons.

Piet

Ja soms gooi mens maar naam weg, maar ek belowe hierdie keer is ek onskuldig en het hy sonde my medewete verloor (of dalk haasepad gevat, wie sal weet)

cool

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2016 @ 09:40:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Willem
Dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 12:54:44 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ok, ek het weer 'n naam.

Moet hom nou net weer plak.

Jin en ander wat gevra het.

Ek het vir die dame gevra wat sal 'n 1.2m x 1.2m plakker kos ?

Die andwoord was so onder R 600.00

Toe meet ek die Exclusive se agteraknt en jy kan 'n 1200 x 900mm agter plak wat nog goedkoper gaan kos.

Stuur vir my 'n e-pos as jy hulle inligting soek, hulle is in Van Der Hoff, Hercules

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2016 @ 09:29:25 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Welcome back oh so non nameless! Your identity is now noted!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2016 @ 09:58:26 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tx Willie

You can take the pin out now.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 09:31:55 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

OK Willem - you are unpinned!

just think of this - You were almost an honoured member of this community!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 09:42:58 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

"Dis nie nodig dat JULLE my naam weg gooi nie - ek doen dit goed genoeg, SELF!"

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2016 @ 19:17:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tx Willie

OK Willem - you are unpinned!

just think of this - You were almost an honoured member of this community!

Nie so maklik nie Willie

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 06:52:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk weer netjies Willem. Sit 'n ketting en slot aan dan sal jy hom nie dalk verlê of iemand met hom plan maak nie.

Maak dit sommer groot en duidelik soos maar die gebruik is hier in SA. Moenie worry oor die "Looks" nie. As hy nie dit groot slot gaan op hê nie gaan dit elkgeval nie reg lyk nie. Ha Ha Ha ..................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 18:38:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nee wat Leon, ek moet net beter gom gebruik.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za