English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 791
Total Views: 82 682 057
topics: 412
replies: 4 009
views: 1 479 986
Talk about the current road conditions throughout the country

Weegbrug tussen Rustenburg en Brits

replies: 269
views: 56408
10 Apr 2016 @ 10:42:57 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Iets wat my pla oor die her-registrasie van die woonwa. 

Gaan voornemende kopers finansiering kry vir 'n "rebuild"? Gaan dalk die verkoop van die wa bemoeilik as die banke weier om te finansier.

Iets wat my pla oor die her-registrasie van die woonwa. 

Gaan voornemende kopers finansiering kry vir 'n "rebuild"? Gaan dalk die verkoop van die wa bemoeilik as die banke weier om te finansier.



N be-eedigde verklaring saam met her registrasie.??
Dit gaan beslis n tamaletjie word as niemand dit wil finansier a.g.v.

In die geval het ons n reg en jurgens ci n regsaanspreeklikheid.
Ek meen ... dis bedrog om n wa te verkoop met foutiewe data. Oortreding van die voetstoots wet.
Ek probeer nog steeds om iemand te vind om hulle aan te vat... maar dit kos geld en hulle is n moewiese organisasie.
Wonder of dit sal help om n kriminele saak teen hulle in te dien.
Intussen is mr. Clive doodstil... hy kan niks se behalwe sy standaard antwoord nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 10:46:50 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dink as ek myne moet oor registreer sal dit Elegance S E word.
Special edition..
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 11:04:32 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Julle moet nie spoke op jaag en julle self benadeel nie.  As ek dit moet doen maak ek net van die oorspronklikke regestrasie dokument 'n afskrif mo saam te gaan.  Of wag vir die veranderings op die nuwer modelle en sorg dan dat als is soos jy dit wil hê voor jy koop.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 11:12:30 am
Ranger
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 25 Jun 2013
Experience: 35 years
I hope that this will help, I will check during the course of the day for an update
Cheers
Weighbridges in Southern Africa
Province/Route Weighbridge Location
Eastern Cape
N2 Kinkelbos Between East London and Port Elizabeth
N2 Port Elizabeth Corner of Cresswell and Sidwell Roads, Kempston Rd
Interchange
N2 Umtata Umtata
Free State
N1 Kroonstad Outside Kroonstad
N5 Senekal Between Winburg and Senekal
R 59 Bothaville Between Bothaville and Orkney
Gauteng
N1 Centurion Centurion Licensing Dept, Nelmapius Road, Centurion
N1 Mogale City Carter Street, Delporton, Krugersdorp
N1 Sandton Sandton Licensing Dept, Sandton
N1 Wallmannsthal N1 Northbound near Wallmannsthal offramp (R59)
N3 Heidelberg
North Bound
N3 Northbound near Heidelberg
N3 Heidelberg
South Bound
N3 Southbound near Heidelberg
N4 Donkerhoek West of Donkerhoek between Pretoria and Rayton
N14 Florida Roodepoort Testing Grounds, Florida
N14 Langlaagte Main Reef Road Testing Station
N14 Pinehaven Corner of N14 (Hendrik Potgieter Rd ext) and Steyn
Str, Roodepoort
N14 Randburg Randburg Testing Centre, Hans Schoeman Road,
Randburg
N17 Nigel Nigel Licensing Dept, Cnr 5th and Dam Streets,
Vorsterskroon
N17 Springs Springs Testing Centre, Diesel Road, Springs
Alberton Alberton Alberton Licensing Dept, Bosworth Street, Alberton
Bapsfontein Bapsfontein Between Pretoria and Delmas
Pretoria West Boekenhoutsklo
of
Traffic College, Off Rietfontein Road, Pretoria West
Germiston Germiston Germiston
Meyerton Meyerton Northbound near Johan Le Roux offramp
Pretoria Waltloo Waltloo Testing Grounds, Petroleum Road, Waltloo,
Pretoria
KZN
N2 Bayhead Bayhead Road, Durban Port
N2 Empangeni North Coast Road
N2 Groutville North Coast Road
N2 Marburg 1 Allesun Road, Oslo Beach, Port Shepstone
N2 Park Rynie South Coast Road
N2 Umhloti North Coast Road
N2 Winkelspruit South Coast Road
R 74 Greytown North of Pietermaritzburg (between N2 and N3)
R 69 Vryheid Between N2 and N3
N3 Ladysmith Outside Ladysmith on R103
N3 Midway Estcourt south interchange
N3 Mkodeni South East of Pietermaritzburg, 2km from Market Rd
interchange
N3 Westmead Corner Richmond and Stockville Roads, Marianhill,
Pinetown
N11 Newcastle 500m from Iscor interchange
N11 One Tree Hill Between Ladysmith and Newcastle
Limpopo
N1 Makhado Between Polokwane and Louis Trichardt
N1 Mantsole North
Bound
Between Pretoria and Warmbaths
N1 Musina Musina
N1 Polokwane 12 km from Polokwane at R101 intersection
N11 Baltimore 55km from Botswana border
N11 Groblersbrug 5km from Botswana border (R35)
N12 Mooketsi Between Pietersburg and Duiwelskloof
N13 Rathoke Between Roedtan and Marble Hall
R 521 Vivo Vivo
Other Limpopo WB Northam Between Northam and Thabazimbi
Mphumalanga
N2 Ermelo Ermelo
N4 Bultkop Between Lydenburg and Bambi
N4 Farrefontein Near Machado Toll Plaza, Machadodorp, on the
Nelspruit side
N4 Komatipoort Komatipoort
N4 Machado Near Machado Toll Plaza, Machadodorp, on the
Middelburg side
N4 Middelburg
Eastbound
Opposite side of Toll Plaza
N4 Middelburg
Westbound
Opposite side of Toll Plaza
N4 Middelburg-
Witbank
Between Middelburg and Witbank
N17 Bethal Bethal
N17 Kinross Kinross
Balfour Balfour Balfour
Carolina Carolina Carolina
Delmas Delmas Delmas
Lothair Lothair Lothair
Piet Retief Piet Retief Piet Retief
Standerton Standerton Balfour Road (R23), Standerton
Steelpoort Steelpoort Between Steelpoort and Burgersfort
Stoffberg Klawer Stoffberg, between N11 and N4
North West
N4 Rustenburg Cacan Street (R512)
N12 Potchefstroom
Northbound
Potchefstroom
N12 Potchefstroom
Southbound
Potchefstroom
N12 Wolmaransstad 3km outside Wolmaransstad
N14 Ventersdorp Between Krugersdorp and Ventersdorp (close to R53)
D343 Hemco Near Brits
Koster Koster Rob Ferreira Street, Industrial Area, Koster
Northern Cape
N1 Colesberg 4,6km outside Colesberg towards Bloemfontein
N7 Springbok 10km south of Springbok
N12 Kimberley 10km outside Kimberley towards Cape Town
TR7014 Upington 10km outside Upington towards Olifantshoek
Western Cape
N1 Beaufort West 2km north of Beaufort West towards Laingsburg
N1 Joostenbergvlak
te
40km north of Cape Town towards Paarl
N1 Rawsonville 20km south of Worcester towards Paarl
N2 Somerset West Outside Somerset West Road towards Cape Town
N2 Swellendam 2km south of Swellendam
N7 Klawer 1km south of Klawer on the Cape Town-Namibia
Road
N7 Moorreesburg Outside Moorreesburg towards Malmesbury
N7 Vissershok 30km north of Cape Town
R27 Vredenburg 15km south of Vredenburg
Outside SA
N4 Moambo Moambo, Mozambique
N4 Maputo Maputo, Mozambique
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 11:20:16 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Willem as ek die fynskrif van jurgens lees dan ontwerp hulle n wa en die eerstes word dan geweeg. Tarra en Bvm bepaal.
Penas en exclusives is al lankm oppie mark. Dws hulle het die eerstes geweeg en nou is almal dieselfde tarra.... maar intussen het di waens n swaarder chassis gekry????
Elegances is nou nuwer .. sedert 2012. Dalk maar net dalk is hulle tarra oky. Dis hoekom ek eers wil gaan weeg soos hy nou is met klompie goeters in... dan bepaal wat gedoen of nie gedoen moet word nie.
Is nog besig met ander dinge by komplx,,, kan nog nie nou gaan weeg
nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 12:12:16 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3795
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Thanks for the effort Basil. Will be quite a formidable task to avoid a weighbridge.surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 15:05:01 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3795
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Julle moet nie spoke op jaag en julle self benadeel nie.  As ek dit moet doen maak ek net van die oorspronklikke regestrasie dokument 'n afskrif mo saam te gaan.  Of wag vir die veranderings op die nuwer modelle en sorg dan dat als is soos jy dit wil hê voor jy koop.

Nie met jou nie Wilsur?? Na watter spoke verwys jy.

Die bank vereis die oorspronklike registrasie dokument vir bewaring wanneer hulle finansier. Hulle gaan dan sien dis 'n "rebuild". Om die ou dokumente voor te le tydens die aansoek om finansiering is bedrog.

As die wa ingeruil word gaan die handelaar dit ook sien en dalk nie jou prys gee nie.

Dit bring my nou by 'n ander punt. Kan jy die wa se besonderhede verander (GWM) terwyl dit nog ge-finansier is? Dit is immers nog die bank se eindom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 15:38:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hendrik

Ek glo nie terwyl dit die bank se eiendom is nie.

Vir die dokumente wonder ek hoeveel gaan werklik die het klasifikasie doen.  Ek het ook nooit gesê die ou dokumente moet as dokumente voor gelê word nie.  Ek het bloot gesê hou 'n afskrif van die huidige dokumentasie en al hoe jy dit kan hê is as die karavaan klaar betaal is.  As jy dan her klasifiseer en die nuwe dokumentasie sê "Herbou" wys jy net vir die nuwe eienaar die oorspronklike dokumentasie en verduidelik hoekom dit gedoen was.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 16:09:37 pm
Anonymous

Waar is die plekmin vaalpark om wa te laat weeg. Ek wil my wa se gewig kry en indien nodig gvm verhoog nie lus vir sukkel op die pad nie

Nico,dit is by Bothma & Seun. Wonderfontein pad tussen Vaalpark en Sasolburg.

As jy van Vaalpark se kant af ry, loop die pad basies dood by hulle, van Sasol af,draai regs vanaf R59, T aansluiting, links, hoou aan tot hulle kantoor op regterkant.

Die stuk by die weegbrug is lelik, jy moet maar pasap vir die jockey wiel daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 19:50:51 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3795
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wilsur.

Ek verstaan nou wat jou bona fide intensies met die ou dokumentasie is. Ek glo dit sal die voornemende koper gerus stel. Maar gaan 'n bank 'n affidavit van die werklike rede vir her-registrasie aanvaar en 'n lening toestaan. 

Ek kry niks oor die sienings van SA banke oor die onderwerp nie, maar dit wil voorkom of die banke in die eerste wereld nogal taai is wanneer dit kom by finansiering van "rebuilds".

Dalk moet mens maar ook die handelaars toets oor hul bereidwilligheid om 'n "rebuild" in te ruil en of hulle probleme voorsien met her-finansiering van die woonwa.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 13:46:19 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Johan, nee. My wa was 1992 model, Jurgens Esprit, en word nie in die databasis genoem nie. Ek het nie meer papiere nie, maar daar waar model normaalweg staan, het OTHER gestaan. Dit was geen gesukkel, net die vereistes soos ek genoem het, en het destyds net die weegbrug kostes en so R100.oo of so gekos, is nie meer seker nie, maar was nie "arm en been" nie!!!! Vorige een wass 1984 Eksklusief B wat ek verander het.

Dit was "daardie" jare maar die fabriek se "gebruik" om sekere plaatjies te gebruik op ander modelle ook, en wa model was op sekere stadium geweeg en geklasifiseer. Op sekere modelle het yskaste, uittrek-breekware kontrepsie gevolg, ensovoorts!!!! Hierdie bewering staaf ek op "hoorsê" van "binnekringe"!!!!, en vertel dit in daardie trant!!!!! Glo dit, of nie!!!!!

Johann, kan jy nog die draad onthou uit "WilSur se 2011 Exclusive" skakel oor her registrasie. Ek dink nie dat sal sommer net rebuild wees nie, seker maar other of unknown soos jy se, ek glo nie finanasiering salsukkel soos met karre wat dalk kode 2 of 3 herbouings of skrapings was nie..??

Enige iemand nog inligting dalk?

As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 17:29:14 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek stem saam, dit is hoekom ek gesê het 

Julle moet nie spoke op jaag en julle self benadeel nie.  As ek dit moet doen maak ek net van die oorspronklikke regestrasie dokument 'n afskrif mo saam te gaan.  Of wag vir die veranderings op die nuwer modelle en sorg dan dat als is soos jy dit wil hê voor jy koop.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 18:00:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3795
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Go for it!

At least the readers are now aware there are risks involved after re-registering the caravan.

So far no one with authority can contradict my concerns.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 16:18:41 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Ek het nog iets interressants vandag gesien, my 2002-2003 Fleetline en 'n ander 2002-2003 Fleetline se chassis plate is nie dieselfde nie, sien fotos ook. Die karavane lyk dieselfde van buite, myne het net gruis bekleedsel en die ander een ek dink die bietjie afrika tipe matras, maar die bed is skuins in altwee. Die tarras is nie dieselfde 995 vs 1085 kg en die ander een se GVM 1390 kg is amper by die as maks van 1400 kg ?? Maar myne is GVM 1190 kg en as maks is 1600 kg?? Sal maar vir Jurgens vra hoe nou...

 

 

As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 19:17:52 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dit is verskillende modelle.

Laai als uit jou karavaan soos wat hy volgens Jurgens verkoop word en gaan weeg hom en doen dan die vergelyking met joune.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 19:53:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

 Johann1. Siende dat die uitleg en ls dieslfde is kan die gewig van die mure nie so verkil maak as dit van ander materiaal is nie.

Die is n spreek woordelike voorbeeld wat wys Jugens maak soos hulle wil.

Ek wil voorstel dat almal wat sulke voobeelde het, dit met bewyse na 'n sentrale persoon toe stuur. Dit kan dan vir AA of Wegsleep makliker verskaf word. Ons moet nou iemand kry wat die "VAAIT" vir ons kan baklei.

Dalk die persoon wat reeds met Wegsleep Tydskrif gesels het. As hy bereid is natuurlik. Die is dan klagtes dwars oor die land.

Om net hier te praat elk op sy eie gaan niks help nie. Info, bewyse, data van weegbrûe en kontras voorbeelde moet nou by mekaar kom.

Als skietgoed vir die Vaait

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 20:09:34 pm
Anonymous

Ek het reeds begin veg, as julle wil, e-mail my die bewysse en ek sal dit aan Wegsleep stuur. Moet net niks sê  wat jou later in die keel kan byt nie.wink

johannlock13 by gmail. Punt com

Ek sê  nie ek gaan JCI om dop nie, maar gaan kyk wat ek uitgerug kan kry om ten minste toekomstige kopers te waarsku, en moontlik huidige karavane wettig en reg te kry.

Geen beloftes nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 20:09:46 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1978
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Jurgens het twee modelle Fleetlines in 2003 gehad. Die een met die grys bekleedsel was ligter as die model (ook 2003) net na hom met die blom bekleedsel. As ek reg onthou was die een verskil dat die latere 2003 model n ys/vrieskas ingehad het(dubbeldeur) en nie net die kleiner yskas nie. Nog n verskil was dat die latere 2003 model n mikrogolf onder die stoof gehad het wat die vroeer 2003 model nie gehad het nie. Ek het een van die latere 2003 modelle gehad en dit is van die verskille wat ek opgemerk het teenoor my vriend se wa wat die vroee 2003 was. Ek is van mening dat dit dan ook die rede vir die gewig verskil is/was.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 20:42:31 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1978
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ek huldig steeds die standpunt dat hierdie padvervoerwet in die lewe geroep is om swaar voertuie wat ons paaie verniel vas te vat. Daar is baie goeie redes daarvoor en daar is niks fout met die wet nie omdat ons paaie met swaar voertuie verniel word en die wet was daarvoor nodig.
Een of ander slim wetstoepasser het toe n blink idee gekry dat woonwaens ook mos as sleepwaens beskryf word in die woordomskrywing. Hy of hulle takel toe die woonwaens. Natuurlik is hulle in terme van die wet korrek. Niemand kan met hulle oor hulle interpretasie stry nie......hulle pas net die padvervoerwet toe. MAAR dit was nooit die bedoeling van die wetgewer nie. Die wetgewer het nie woonwaens in gedagte gehad toe die wet geskryf is nie.(my interpretasie). Ongelukkig pas woonwaens perfek in die definisie in en nou is die jakkals in die hoenderhok.
Ek persoonlik dink dat hierdie hele problem nie sal verdwyn deur met Jurgens CI of andere n geveg aan die gang te sit nie. Die probleem gaan steeds bly terwyl die wet so bly staan. My beskeie mening,hier van die kantlyn af, is om n drukgroep te stig wat die woonwa vervaardigers en woonwa assosiasies en ander belangegroepe insluit om n bekwame persoon aan te stel om die saak met die owerhede op te neem en vir woonwaens n eie klassifikasie te kry.Die kundige moet die aanvoorwerk op n verantwoordelikke wyse doen en nie los beskuldigings rondslinger nie. Sou hy nie hond haaraf maak nie dan gaan mens maar na plan B. Niemand kan die woonwa gebruikers dan beskuldig dat hulle nie die waardige pad geloop het nie.
Dink maar aan e tol stelsel.Wayne Duvehage baklei daardie stelsel vir hoeveel jaar al maar bly by die beginsels. Nog nooit kon iemand van regeringskant vingers na hom wys nie want hy maak seker van elke feit en slinger nie blindelingse beskuldigings rond nie. Ons is almal warm onder die kraag oor hierdie saak maar ek glo as ons rustig en nugter daaroor gaan sit en dink moet ons die saak anders benader. Heethoofdigheid gaan nie die wet verander nie. Inteendeel dit gaan meer aandag daarop vestig.Saamstaan in hierdie omstandighede is beter as om stof as enkelinge op te skop. Soos hierbo gese is Imperial n groot onderneming en met sulke inspraak en finansieele bystand sal almal gehoor word. Dit is immers in hulle belang ook om hierdie saak op te los.
Ek se ook maar net my 2c.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 21:20:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Piet

Dankie weereens vir hoe jy dit uiteen gesit het, ek stem heelhartig saam, moontlik is die iemand tussen ons kamper wat ook geraak word maar wat die regte kennis het om ook in sy/haar belang dit namens die kamp gemeenskap aan te vat.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 21:32:28 pm
Anonymous

Piet, ek stem met jou stelling saam, die wet was bedoel vir die swaar voertuie, maar, ons oorlaai oningelig, ons woonwaens te veel. Dit kom neer op gevaar vir ons self, ons passasiers, en mede pad gebruikers.

Hierby bedoel ek, Jan besit 'n voertuig met genoeg krag, tarra, en sleep vermoë om 'n woonwa met. BVM van X te sleep, nou gaan koop hy die ding, (volgens Jurgens se inligting) net om by die weegbrug agter te kom hy was toetaal verkeerd, en hopelik kom hy dit by die weegbrug agter, en nie as hy in 'n nood situasie beland nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 21:46:21 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Ek het alreeds  inligting begin stuur aan Neels van Heerden. Hy skryf ook vir wegsleep. Ek stem saam met julle dat ons nie n gevaar op die pad mag wees nie. Dit bly net vreemd dat twee waens wat basies dieselfde is so verskillend gelaai kan word, 195 kg vs 305 kg. So laat ons kyk of iemand die probleem reg kan takel.

As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 10:12:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Piet jy slaan die spyker op sy kop. So as 'n persoon enige bydrae wil maak tot die data basis van gewigte en bewyse. Moet hy seker maak van sy saak en nie net blindelings iets aanstuur nie.

Ek het nie tans 'n wa nie maar as ek gehad het sou ek ten minste prosedures gevolg het en die wa se huidige Tara gaan bepaal het. Dan ook wat hy weeg as ek my ou paarkamp goedjies ingelaai het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 11:04:59 am
Anonymous

Al wat ek aan my wa verander het, wat die Tarra kon beinvloed, is movers en groter yskas. Die movers, ja dit kan paar kg weeg, maar hoeveel is die verskil tussen ou yskas, en die nuwe groeter yskas volgens my, kan yskas maks 5kg bydra. Saam is daar geen manier dat dit 220kg, (meer as BVM)  of meer, kon verander het nie.

My Penta se tarra volgens J CI is 1120kg, volgens weegbrug by Sasolburg, 1520kg, toe gegee, ek het twee vol gasbottels, een batery, my ongeveer 5kg tent penne, die elektriese sker domkrag en ook pale in gehad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 12:02:14 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

As gevolg dat ek nou so beperk is met die kg wat ek mag sleep met die Isuzu, gaan ons more kyk na 'n paar SUV's wat my nader aan die wet gaan bring, Ek kyk na Kia Sorento en ook die Mahindra. Ek verkies die Sorento ek het vroer jare die Sportage gery en hou baie van die "extras" wat standaard kom met Kia produkte.

Met die Isuzu mag ek net 1100kg sleep, en die Sorento 2000kg.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 13:32:49 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1978
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ek stem volkome saam dat ons as woonwa gebruikers nie geheel en al onskuldig in hierdie situasie is nie. As dit so was sou ons nie boetes by weegbrue gekry het nie. Feit is die saak is nou in die ope en iewers sal ons en die owerhede en vervaardigers by mekaar moet uitkom. Dit gaan n gee en neem situasie moet wees wat groot diplomasie gaan verg. Dit moet beslis nie net gaan oor nuwe woonwaens nie. Ek dink die grootste uitdaging gaan wees om die eienaars van "ou" woonwaens te probeer wettig. Onthou net dat Jurgens en Sprite en Gypsey ens ens nie lank gelede nie nog aparte firmas was. Onlangs het hulle saamgesmelt in n nuwe maatskappy. Die ou aparte maatskappye het verdwyn. Weet ons byvoorbeeld wat die ou maatskappye se verpligtinge,indien enige, was by verkoop van daardie maatskappye. Dit kan ingewikkelde regskwessies tot gevolg he wat baie baie geld kan kos om niks te waarborg nie.Wat my betref is dit te riskant. Dit gaan jare duur om n oplossing te kry en intussen kan die woonwaens nie staan nie.
Ek hou van die idee om Neels van Heerden te betrek. n Baie bekwame en nugtere denker en daarby ook n diplomaat. As hy nie self vir hierdie reuse taak kans sien nie, het ek geen twyfel dat hy in staat is om die aangeleentheid na die bekwame instansie te verwys nie.Met hom aan boord sal hy ook in belang van die woonwa eienaars optree omdat hyself in die bedryf is. Die groot uitdaging gaan wees om so spoedig moontlik n oplossing te kry,al is dit net tydelik tot daar n permanente oplossing kom.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 21:47:32 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

As gevolg dat ek nou so beperk is met die kg wat ek mag sleep met die Isuzu, gaan ons more kyk na 'n paar SUV's wat my nader aan die wet gaan bring, Ek kyk na Kia Sorento en ook die Mahindra. Ek verkies die Sorento ek het vroer jare die Sportage gery en hou baie van die "extras" wat standaard kom met Kia produkte.

Met die Isuzu mag ek net 1100kg sleep, en die Sorento 2000kg.

bakkie gee jou mos meer laai gewig as suv?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2016 @ 06:41:52 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3795
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

bakkie gee jou mos meer laai gewig as suv?

 

Die Isuzu se GCM is baie laag. 4000kg in vergelyking met die KIA se 4890kg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 06:33:41 am
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hierdie saak is nou al holruggery en nou vra ek nog vrae.  Ek gaan my 11 jaar oue wa laat weeg en herregistreer, "rebuild" of te not.  Ek hou my Pathfinder se TARE, GVM en GCM ingedagte, maar wonder oor die volgende :-

  • Ek aanvaar die GVM is die belangrikste wat verhoog moet word, dus moet ek die wa laat weeg ten volle gelaai soos wat ek normaalweg op die die pad sou sleep
  • Hoe gaan die wa se TARE dan bepaal word  -  dit kan tog nie wees dat ek al die bykomende goodies soos kos en klere moet verwyder en dan weer laat weeg nie ?Ek sien op die NATIS se "Verandering van besonderhede" vorm (CNV) moet die TARE en die GVM ingevul word
  • Die NATIS vorm gee jou slegs een van die volgende keuses :
    • diefstal
    • sloping
    • reposessed
    • omgebou
    • uitvoer
    • vernietig
    • Ek aanvaar "omgebou (reconstructed)" is die enigste keuse wat ek het om my aksie te motiveer : aircon, TV, mover en tent bygevoeg

Help asb met die besluit.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 09:03:53 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi Len, jy moet die wa leeg laat weeg, met net goete soos hierbo somewhere.. spaarwiel, een gasbottel, etc.
Dis dan die tarra
Bereken 15 % by
Dis die GVM
Die bvm moet nie die as en tyre se dra-vermoe oorskry nie.
Bvm + pathfinder se bvm is die gcm
Moet nie die pathfinder se gcm oorskry nie.
Dis hoe ek dit het... as iemand dit kan bevestig ????
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 09:11:22 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Len

Ek dink die belangrikste is om vas te stel hoe hulle die GVM bepaal.

Volgen die inligting wat ek van Jurgens gekry het is dit die Tare plus 15% wat jou die GVM gee.

So as ek myne leeg (met air-con, mover, spaar wiel,en rally en sy pale) weeg en ek kom op 1,700kg (1,750) en ek tel dan 15% by behoort die GVM by 2,000kg te wees.  Dit is binne die aste se maksumum dra vermoë (1,200kg per as) en ook die bande se gesaamentlike dra vermoë.

Dit sal ook binne die fors se Tare van 2,065kg wees en die totale train binne die totale sleep gewig van die Ford wat 4,850kg is.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 17:49:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis seker goed as dit binne die Ford se Tara ook is maar dra geen water as jy by 'n weegbrug kom nie.

Ek hoop net die geite is uitgesorteer teen die tyd ek my nuwe wa einde Mei gaan haal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 18:17:22 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Leon

Verstaan jou nie "maar dra geen water as jy by 'n weegbrug kom nie"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 19:04:18 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Leon

Verstaan jou nie "maar dra geen water as jy by 'n weegbrug kom nie"

Willem, Leon bedoel seker dat jou watertenks leeg moet wees. In my geval is dit 150L water (150kg).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 19:13:51 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Janus

Ek ry nooit met water in die kasravaan se tenk nie en dit is maar iets soos 70 L

Ek weet ek is huidiglik nie reg gewig gewys nie maar soos ek gesê is dit wat ek wil doen en dan as ek daarvolgens pak behoort ek nie 'n probleem te hê nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2016 @ 06:48:54 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Brommer 'n ou sou so dink, maar met my bakkie mag ek net 1100kg sleep dit se ek mag net 100kg in my wa laai(die nuwe Isuzu bakkies het 'n beter sleep toelaating). maar die Sorento mag 2000 sleep,my wa se GVM is 1225 en as drae vermooe is 1400 ek kan die wa se GVM dan herrigestreer tot so 1350. Dit sal my toelaat om al ek en Janet se goedies in die wa te laai, dan kan ek nog ietsie agter in die SUV laai.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 07:17:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon

Verstaan jou nie "maar dra geen water as jy by 'n weegbrug kom nie"

Askies Willem wat ek bedoel het is dat die weegbrug glad nie die Tara gebruik om te bepaal wat jy mag sleep nie. Die tara is maar net jou sleepvoertuig se "leë" gewig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 09:29:53 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Het gehoor Jurgens het 'n brief op fb se Sleep Saam blad gelaai ?

Het iemand dit gesien, indien plaas dit vir ons wat nie aan die groep mag behoort nie hier asb.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 11:48:30 am
Kaptein Johan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 14 Jun 2013
Experience: 10 years
More almal,
Wat 'n skok het ek nie vanoggend gekry toe ek my Exclusive laat weeg het nie.
Die Tarra op die karavaan is 1504 kg.
Ek het 'n aircon laat insit asook power movers en het net die spaarwiel in die karavaan gehad asook die 2 gasbottels in die neuskas toe ek hom laat weeg het.
Neem in ag dat volgens Jurgens is die GVM 1800 kg.
My karavaan se le gewig is 1720 kg.
Dit beteken dat ek net 80 kg daarin kan laai, hoe gaan jy vir 'n maand weg met dit?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 11:55:47 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek stem Johan, ek mag net 75 kg in my wa laai, wat neem jy saam, en wat los jy?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 12:06:58 pm
Kaptein Johan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 14 Jun 2013
Experience: 10 years
Is dit wettig as ek 'n sleepstang aan die karavaan laat sit en dan 'n sleepwaentjie saam sleep met al die tente en grondseile in?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 12:07:54 pm
Anonymous

As my gewig van die karavaan reg is, het ek darem nog so 204kg grasie. Ons pak ook gewoonlik die minste.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 12:10:39 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Daar is al gesels hieroor, Johan vind net by jou asuransie uit of hulle probleeme het met 'n sleep stang agter op jou wa. Myne se reguit hulle sal my nie dek as ek dit doen en daar is 'n ongeluk.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 14:19:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Kaptein Johan

Vra admin en stuur vir my 'n e-pos.

Is dit wettig as ek 'n sleepstang aan die karavaan laat sit en dan 'n sleepwaentjie saam sleep met al die tente en grondseile in?

Dit kan ook jou gewig oor die grens stoot, het dit ook oorweeg.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 16:32:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
More almal,
Wat 'n skok het ek nie vanoggend gekry toe ek my Exclusive laat weeg het nie.
Die Tarra op die karavaan is 1504 kg.
Ek het 'n aircon laat insit asook power movers en het net die spaarwiel in die karavaan gehad asook die 2 gasbottels in die neuskas toe ek hom laat weeg het.
Neem in ag dat volgens Jurgens is die GVM 1800 kg.
My karavaan se le gewig is 1720 kg.
Dit beteken dat ek net 80 kg daarin kan laai, hoe gaan jy vir 'n maand weg met dit?


Gelukkig kan jy heelwat in die jeep laai. Of het jy kids wat ook moet in.
Eks daar gelukkig . Slaan die agterste rugleunings plat en laai meexte goete in jeep.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 16:35:16 pm
Kaptein Johan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 14 Jun 2013
Experience: 10 years
Dankie Wilsur,
Het daaraan gedink, met net 80 kg. beskikbaar gaan die sleepstang maak dat ek tot die koppies in die sleepwa moet laai, sal daardie idee moet los.
Dankie vir die raad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 16:40:11 pm
Kaptein Johan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 14 Jun 2013
Experience: 10 years
Oom Koos,
Al die kinders is getroud, net ek en die Ouma, jy is reg, die Jeep kan nogal baie vat, het hom ook laat weeg, brandstof tenk was vol, kan 520 kg. in hom laai, glo ek gaan regkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 06:23:46 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek en Janet het gister besluit om eerder die bakkie te hou en af te skaal met die wa. Ons gaan binnekort begun soek na 'n sprite swift. Ons sal dan 200kg in die wa kan laai en dan nog 800 vir die bakkie.

 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 07:43:26 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ek en Janet het gister besluit om eerder die bakkie te hou en af te skaal met die wa. Ons gaan binnekort begun soek na 'n sprite swift. Ons sal dan 200kg in die wa kan laai en dan nog 800 vir die bakkie.

 

baie sinlike plan... voertuie kos baie, en bakkies het goeie dra vermoe...  suv is wel lekker dag tot dag voertuig, maar bakkies maak sin by kamp (vir my)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 09:22:13 am
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Die dravermoë van 'n SUV moenie te min geskat word nie.  My Patfinder se TARE is 1945kg en sy GVM is 2880kg.  Dit beteken hy kan 'n vrag van 935kg laai.  Glad nie te versmaai nie !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 22:11:23 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ja, maar nie alles suvs is op bakkies gebasseer nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 19:06:53 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

By Roto Mills in Mitchell straat. Daar waar jy van die "Kop" Hospitaal oor die treinbrug ry agter die Leer Hoof Kwartier.  Ek weet net nie of daai skaal toegerus is om aste afsonderlik te weeg nie.

dankie Leon, ek gaan maar probeer om kar en wa te weeg, afsonderlik... kan dan kyk wat gaan vir wat

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 15:45:32 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Theo

Hier is die inligting.  Ek het geskakel en die dame sê daar is nie 'n beste dag of tyd nie.  Geen kontant, net kaart R220.00.  Betaal by die 2 dames en hulle sal jou sê hoe en waar heen.  Ek moet nou net die karavaan uit pak en hoop hy is nie te lig nie, dan gaan weeg.

Ruto Mills Pta/W
6 President Burgers St.
Pretoria Wes
012 308 300

 

Hulle weeg net een op 'n slag en jy moet jou karavaan daarop terug stoot (teen 'n "ramp" op), hulle weeg nie die aste nie.

Hier kan jy sien waar die weegbrug is, j gaan by die hek regs is as jy klaar betaal het en dan moet jy jou karavaan terug stoot op die weegbrug.  Glo my jy sal hom nie daarop kan stoot nie, tensy jy 'n paar hande saam gevat het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 17:00:08 pm
Ranger
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 25 Jun 2013
Experience: 35 years
HI WilSur, Do they give you a document, and will the licence office accept that.
Thanks, will follow your progress, we are in the same boat !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 17:20:25 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Basil

Yes, the licensing office referred us to them as they are the only accredited weighbridge that provide you with a valid certificate.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 18:46:15 pm
Ranger
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 25 Jun 2013
Experience: 35 years
Thanks, will watch your progress, all the best.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 06:43:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wonder hoe sal ander fabrikate soos Sensation se syfers lyk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 07:26:24 am
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

 

Hulle weeg net een op 'n slag en jy moet jou karavaan daarop terug stoot (teen 'n "ramp" op), hulle weeg nie die aste nie.

Hier kan jy sien waar die weegbrug is, j gaan by die hek regs is as jy klaar betaal het en dan moet jy jou karavaan terug stoot op die weegbrug.  Glo my jy sal hom nie daarop kan stoot nie, tensy jy 'n paar hande saam gevat het.

Dit lyk moeilik om daar te weeg. Hoe weeg die trokke? Moet hulle ook daai selfde manier inkom? Kan dit darem nie dink nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 07:29:17 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daai skaal se nommer is 6, so ek glo daar is dalk ander vir trokke maar vir die voertuie en karavaane is dit dié een.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 07:33:20 am
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Daai skaal se nommer is 6, so ek glo daar is dalk ander vir trokke maar vir die voertuie en karavaane is dit dié een.

Dit maak sin. Ek sien op die foto dit lyk of daar 'n groter skaal net langs die een is met duidelik uitgetrapte teer na ander hek regs bo. Dis seker waar trokke inkom en weeg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 08:09:30 am
Anonymous

Ek moes my Penta ook af haak hier in Sasol, maar die weegbrug hier is 'n "drive through" , dus ry op, haak af en ry jou sleep voertuig net af, dan weer terug stoot en haak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 19:50:41 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ai ai ai...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2016 @ 19:38:27 pm
Gumphy
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 08 May 2016
Ek het 'n ingevoerde karavaan wat ek self gerigistreer het by die owerhede. Met die weeg proses was ek by Watloo in Pretoria, asook by SABS en die SAPS. Met die registarsie proses merk ek op dat my Tarra en BVM presies dieselfde is. Ek doen toe navraag aangesien die waarde aandui dat ek geen vrag in die karavaan mag laai nie. Ek word toe ingelig dat die "nuwe" wetgewing in werking is rakend karavane. "n Karavaan word nie as een van die 5 voertuie geklassifiseer wat 'n beperking het op die gewig wat jy mag laai nie, solank die BVM nie die voertuig se Tarra oorskry nie. Die 5 wat aan die wetgewing moet voldoen is 'n gewone passasiers voertuig, 'n LAW (bakkie), 'n trok, 'n sleepwa en 'n minibus. Die 5 voertuie word geklassifiseerd as voertuie wat gebruik kan word om vrag te dra teen vergoeding en word streng beheer. "n Karavaan word nie gebruik om vrag te dra teen vergoeding nie.
Hoop die inligting is korrek en word so toegepas by die owerhede ander het ek BAIE groot probleme.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2016 @ 19:57:48 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Nie dat dit die probleem ter sprake oplos nie, maar ek is verlede week 'n paar keer heen en weer by die Rustenburg/Brits weegbrug verby en kon geen karavaan sien wat geweeg word nie.  Is ook verlede Maandag (laaste dag van langnaweek met honderde terugkerende kampeerders van Buffelspoort op die pad) met my Exclusive daar verby en net trokke is daar geweeg.  Ek sit op die oomblik 2000km van ons huis in Kaapstad en het by talle weegbrue verby gery en het nêrens gevind dat karavane afgetrek word nie.

Dalk steek daar tog iets in Grumphy se vermoede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2016 @ 19:59:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Jy kan nie n jurgebs expo laai tot by tarra van 2.1ton voertuig nie, so daai kan nie werk nie. ?n karavaan is n baie gevaarlike ding met baie ernstige gevolge as hy oorlaai word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 15:12:55 pm
Bloubaard
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 20 Feb 2016
Ek het 'n bietjie rond gekrap oor 'n ding wat my hinder. Ek het die Tata Xenon XT 4x4 vergelyk met die Mahindra Scorpio 2.2 4x4 (S/C's). Volgens die Tata se specs kan jy 2200 kg sleep ongeag die gewig wat jy op jou bak laai (GCM 5300kg). Die Mahindra kan jy net 750kg sleep. Nou het ek gedink dit klink nie reg nie en tot die volgende konklusie gekom. (Ek het Mahindra se customer care ge-email maar nog nie 'n antwoord gekry nie.)

Die fabrieks spec's is as volg.

Mahindra:
GCM 3900 kg
GVM 3150 kg
Tare 1985 kg
Payload 1250 kg
Tata:
GCM 5300 kg
GVM 3100 kg
Tare 1965 kg
Payload 1135 kg

Vir my lyk dit of die Tata se GCM met 'n maksimum gelaaide bakkie en die Mahindra leeg is. Ek wonder of die Tata oor die 5 ton sal kan beheer en baasraak. As jy die Mahindra se TARE van sy GCM af trek kry jy 1915 kg wat dan, as jy ongeveer, 400 kg op die bakkie dra, vir jou 'n sleep gewig van 1500 kg gee. Dit is vir my meer logies en veilig as die Tata se gegewens.

Wonder maar net of daar nie ook sulke tegniese misverstande tussen ander motor vervaardigers is nie. Ek mag verkeerd wees maar dit is my gevolgtrekking, immers totdat ek van Mahindra self hoor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 17:17:43 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Dit gaan oor doe onderstel, sleepstang, ratkas en die hele drive train ontwerp van voertuig..

 

Hy mag dalk dieselfde laai maar hy wys duidelik dat hy nie ontwerp is om meer te sleep agter hom as 750kg nie...

 

Bv ford ecosport, weeg iets soos tare 1700kg, maar mag net 600kg sleep...

 

Ek kan nou nie gaan en se, ok, ek laai niks in my kar, so ek mag nou swaarder sleep as 1800kg nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 01:32:46 am
Bloubaard
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 20 Feb 2016
Point taken Brommer. Ek sal egter die waarheid uit Mahindra wurg. Haha.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 10:31:53 am
Bloubaard
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 20 Feb 2016
Het vanoggend terugvoer vanaf Mahindra gekry. Mens moet maar nooit 'n boek op sy cover takseer nie. Baie teleurstellend.

Good Day Mr Hugo

Thank you for your enquiry.

The legal towing capacity for the Scorpio 2.2 is 750kg, for both braked and un-braked, as per homologation specifications.

Regards

Jolene Barun
Customer Care Manager
Mahindra & Mahindra SA (Pty) Ltd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
View First