En nou ook 'n leeu by Orpen.
Wragies! Ook een by Nossob.
Nou net vir Sylvester by Addo.
Kom bokkies! Hier is lekker water.
Might be my last one.
Orpen vanoggend.
Min dat mens goeie "highlights" van voels sien. Dankie See!
Pragtig See!
Dit wil voorkom hulle hou daarvan om in water te sit. Het dit al 'n paar keer gesien.
Great cam photos See. Did you or the cam zoom in on the Starling?
Pragtig See!
Close up.
En die hand????
Mens is gelukkig om Wildehonde te sien. Wat wou nog op die webcam.
Pragtig - daar is al vir jare 'n pragtige trop wildehonde in die Orpen-omgewing. Ons het in 2012 dieselfde trop gesien 1km vanaf Orpen by die uitdraai na Maroela en Tambotie.
Wie kan se wat is dit?
Shape looks like African Wild Cat, but with nothing to compare the size with, it's hard to say.
Feminam Hominem specie at Nossob.
Mooi een Geert!
Mooi trop!
Om Arnold aan te haal, "I am back".
Sylvester ?????
Wow ! Dit was nou 'n puik kliek op Orpen se webcam. Die twee staan in 'n presiese parallelogram posisie en water drink.
Maggies, weer eens fantasties ! By Nossob sien 'n mens gewoonlik die leeus wat water drink, maar hier loop hulle weg, klaar gedrink.
Ek kyk ook gereeld op die webcam, maar dis makliker om om hier op die forum na die uitsoek "kieks" te kyk !
Dankie Hendrik !
Jislaaik, maar hierdie Orpen dammetjie is 'n besige plek !
Fantastiese kiek by Nossob ! Die afdaende rug en baie, slordige hare sê vir my dis 'n bruin hiëna.
Wat sê julle ?
Beslis 'n bruin hiena.
Ek het die een nou die aand gekiek. Nie te duidelik nie.
Mooi Luiperd Geert.
Ja! Dit lyk of die Jakkals die Uil bekruip. Hoop hy het misluk in sy poging.
Mengsel ramme, ooie en kalwers op die fotos.
Ons het gister baie troppe gekry, maar die dit was of ramme of ooie en kalwers.
Mooi Luiperd Geert.
Ja! Dit lyk of die Jakkals die Uil bekruip. Hoop hy het misluk in sy poging.
Wow!
Dankie Geert.
Daardie trop wildehonde is al jare bedrywig tussen Orpen en die Maroela -karavankamp uitdraaipad. Ek het gewonder wanneer gaan hulle raak gekiek word op die webcam en wraggies hier gebeur dit nou !
Hier is twee fotos van die spulletjie wat ek 7 jaar gelede geneem het by die Maroela uitdraai.
Mooi ene Geert. Ek het juis vanoggend na die cams op die foon gekyk maar sonder my bril. Het hom nie raakgesien nie.
My 1e keer wat ek werklik iets sien op die webcams.
Mooi ene Danie.
Sjoe Geert dis 'n fantastiese raaksien op die webcam.
Min dat mens soveel verskillende soorte bymekaar by die waterpunte sien. Nou vinnig deur die draad geblaai. Lyk na 'n rekord.
Die kalfies is te oulik.
Mooi ene Geert.
Nog een bietjie later.
Mooi Geert!
Nog nie 'n Bataleur op die cams gesien nie.
Nog 'n pragtige nag foto.
Ollie vergadering.
Baie mooi Geert. Jy is baie gelukkig met al die goed wat jy sien.
Mooi Geert!
Jy is gelukkig met die kattte. Hoe se hulle? Regte tyd op die regte plek.
Orpen delivers.
Nou op die cam.
Hy is nog daar.
Eers iets drink.
Dan middag slapie.
So nodig voor die winter.
Hoera!
Nossob is terug.
Wow!
Nie elke dag dat mens dit sien nie.
Ek dink dit is die Steppe arend??
Troupant!
Sometimes I just sit and wonder!
Met ons laaste twee besoeke aan Kruger het ons baie min Vlakvarke gevind. Is hulle Addo toe?
Paar mooi tande.
Lekker gereen by Satara en Orpen.
Ek verbeel my seker, maar dit lyk soos 'n Boskat wat links van die boom skuil. Amper bo in die bos.
Kruger is baie stil noudat daar baie water in die veld is.
Tot 'n Jakkals by Nossob is meer as welkom.
Latest highlights on the cams. Sorry if I bore you.
Jy verveel my beslis nie ! Ek sal van volgende week self gaan kyk wat aangaan daar in KNP !
Stout!
Pragtige oggend foto Geert maar die bobbejaan is die wenner.
Ook net weer vir Sanparks erkenning gee. Dit is aan hulle en skenkers, oa. Ereveldwagters, te danke dat die cams beskikbaar is.
Dit is n baie mooi foto. Dankie Geert
Mooi sonopkoms Geert.
Ek sien die manne was dors vandag.
Lanklaas iets die moete werd op die cams gesien.
Dankie Geert. Voel nou nie meer so sleg oor my bak ore nie.
The beste kant van 'n ollie, veral as jy met 'n woonwa agter jou moet verby ry.