Ek verneem Nossob het onlangs 55 mm reen gehad. Kan die water sien wat nog in die rivierbed le.
Darem 'n klompie bokke in die verte.
Ma en kind.
Die foto is te groot en "distorted", kan moontlik 'n roof dier soos 'n kat wees volgens hoe dit water drink ?
Welgedaan Geert!
Wonder of dit dieselfde een is van 16 April?
Dit is skaars om 'n kat by die water te kry op die Web-Cam's
Ons luiperd is terug.
Sononder by Naledi.
Het hulle ook gesien.
Mooi een Geert!
Iets anders!
Na dors! Was 'n lang nag.
Dit is 'n mooi een.
Sanparks Public Sighting of the Month by Martie Murray.
Nou wel nie 'n webcam foto nie maar te oulik.
Hulle het omtrent die dam leeg gesuip as jy later gekyk het. Mooi een Geert.
Pragtig Geert!
So bly jy het die een betyds afgelaai voor dit oorskryf was. Ek was te laat.
Mooi Geert, dankie vir die deel.
Mooi klomp.
Ek hou van die skadu.
Mooi paar tande!
Mooi trop by Addo.
Die arme seekooi! Kom elke aand terug. Wonder waar dwaal dit deur die dag. Is seekoeie nie veronderstel om in die dag te rus en in die aand te wei nie.
Mooi een Geert.
Dalk instandhouding gedoen. Ek sien die watervlak styg weer.
Ou Grootbek is terug.
Elke druppel help Gavin.
Lank laas 'n leeu op die cams gesien. Gaan more vir die dag in. Hopelik is ons gelukkig.
Die kleintjies is te oulik.
Derde nag in 'n ry dat daar leeus op die cams gevang is. Hoop dit is 'n goeie teken vir vandag se eindstryd!
En nou ook 'n leeu by Orpen.
Wragies! Ook een by Nossob.
Nou net vir Sylvester by Addo.
Kom bokkies! Hier is lekker water.
Might be my last one.
Orpen vanoggend.
Min dat mens goeie "highlights" van voels sien. Dankie See!
Pragtig See!
Dit wil voorkom hulle hou daarvan om in water te sit. Het dit al 'n paar keer gesien.
Great cam photos See. Did you or the cam zoom in on the Starling?
Pragtig See!
Close up.
En die hand????
Mens is gelukkig om Wildehonde te sien. Wat wou nog op die webcam.
Pragtig - daar is al vir jare 'n pragtige trop wildehonde in die Orpen-omgewing. Ons het in 2012 dieselfde trop gesien 1km vanaf Orpen by die uitdraai na Maroela en Tambotie.
Wie kan se wat is dit?
Shape looks like African Wild Cat, but with nothing to compare the size with, it's hard to say.
Feminam Hominem specie at Nossob.
Mooi een Geert!
Mooi trop!
Om Arnold aan te haal, "I am back".
Sylvester ?????