Dan is dit tyd om op te gradeer van MS-DOS of Windows 95.
Satara
Satara
Dubbelbandsandpatrys!
Ek het net een keer in al die jare die dubbelbandsandpatrys paartjie gesien en die inskakeling van hulle kleure in die natuur was ongelooflik
Satara
Die sandpatrys en vaalboskat is besonders.
Nog nooit hierdie sandpatrys in die tuin gesien nie. Die vaalboskat wel, maar o so skaars.
Lyk my hier is n klomp van hulle.....
Sjoe👏👏👏 lyk of hulle almal baie dors is. Dan moet dit baie droog wees in die wildtuin. Ongelooflik om so baie te sien
Sjoe👏👏👏 lyk of hulle almal baie dors is. Dan moet dit baie droog wees in die wildtuin. Ongelooflik om so baie te sien
Was vandag weer in vir die middag. Baie droog om Skukuza en Laer Sabie.
Lyk effe beter na Malelane en Krokodilbrug se kant toe.
Die park is droog en daar is nie meer water in die veld nie. Die afgesonderde suipplekke en sommige naby die paaie word nie meer instand gehou nie. Die diere moet kwansuis self by natuurlike bronne gaan drink.
Die Sabierivier se walle, tussen Skukuza en Laer Sabie is doodgetrap en dit lyk so kaal soos by Mana Pools in Zim. So ook die Shingwedsi en Krokkodil riviere. Die Letaba behoort ook so te lyk. Dis as gevolg van konsentrasie van te veel diere wat water soek want daar word nie meer elders vir water voorsien nie.
Jakkels en Impala drink saam water....
Satara
Ek let op 'n geruime tyd dat die Olifante verkies om net links van die groot watergat te vergader. Kan nie die water sien nie maar lyk na n meer natuurlike gat.
Die een wys bogenoemde meer duidelik.
Instandhouding!
Sal later sien wat dink die ollies hiervan.
Lekker reën. Wonder hoeveel, ek lees Phalaborwa het al 112mm gekry afgelope 24h
Vroeer gesien op die live cam dat Satara het ook mooi reen gehad. Jammer Punda is af. Sou graag wou sien of dit daar ook gereen het.
Pragtige, lowergroen Orpen !
Vergelyk hierdie foto met die 2016 foto van Satara se drinkgat op bladsy 1 van hierdie draad !
Die natuur is darem maar wonderlik.
Het Sondag 12 Jan 2020 deur die suide van KNPgery. Malelane, Skukuza, Laer Sabie en Krokodilbrug.
Dit was pragtig groen regdeur met baie poele water in die veld. Die veld lyk regtig goed en is ruig. Dit was 'n fees van groen en lekker om dit te sien.
Die konsentrasie van diere om die Sabierivier was aansienlik laer as in November 2019. Daar is water elders in die veld.
Die Sabie rivier het afgekom en al die keerwalle het oorgeloop met 'n breë stroom water wat loop. Kon die riete sien lê so 1,5 m bo die watervlak van Sondag.
Die Krokodilrivier loop laer as wat hy normaalweg in die winter loop. Die kolganse wei in die rivier, weereens kniediep in die water. Dit spel probleme vir die suide se diere asook die besproeiingsboere en dope wat van die rivier afhanklik is.
Die Kwêna dam by Lydenburg wat die Krokodil se vloei beheer is sekerlik nie eers 50% vol nie. Dit is nie 'n groot dam nie en gaan nie genoeg water vir die winter kan lewer aan die Krokodil besproeiingsarea nie. (het Sondag 6 Jan by die dam verbygery, verlede week 32% vol).
Lê alte lekker op die groen gras
Met al die reen is mens gelukkig om diere by die watergate te sien.
En so sorg die Liewe VADER vir die diere.
Pragtig
Satara. Ek kan nie mooi uitmaak nie.....lyk of n rooibok platgetrek is?
Raai wie is terug. Hoorah!
Nossob
Orpen
Fantasties ge-"snap" !
Orpen
Dit lyk vir my hierdie knaap dwaal daar by Orpen rond. Ek het gister 'n foto op Latest Sightings gesien waar 'n mooi maanhaar reg langs die pad by Maroela se uitdraai lê. Dalk dieselfde kêrel ! Daar was ook onlangs berigte van 'n maanhaar wat tussen die Orpen ruskamp-hek en die Wildtuin-hek gesien is.
By daardie einste uitdraai is daar al vir jare 'n trop wildehonde wat ook daar rondhang. Ons kamp onder andere in Meimaand by Letaba dan sal ek beslis gaan kyk of ek gelukkig is om hierdie spulletjie en meneer leeu dalk daar raak te loop.
Dankie vir die plasing van die web-cam foto.
Pragtig. Ons is April in Maroela en hoop die wilde honde is daar. Een van die min wild wat ek nog altyd in die Kruger mis.
Pragtig. Ons is April in Maroela en hoop die wilde honde is daar. Een van die min wild wat ek nog altyd in die Kruger mis.
Die Orpen honde loop blykbaar nie baie wyd nie so jy het 'n goeie kans.
Wonder of die wit leeu welpie nog daar rondloop of is hulle weer Timbavati in?
Geweet dit sal nie lank neem vir Nossob om te lewer nie.
Hulle is gereelde gaste hier...kuier nou al vir 5de aand in n ry
Sjoe....mooies Hendrick!
En daars hulle weer.....
Twee karnalies. Pragtig.
Gaan vanaand bietjie my skoon ouers wys hoe om te gaan kyk na die kameras.
.....en nog steeds elke dag
Nossob
Nossob
Sal wat gee om daar te wees. Kgalagadi bly spesiaal.
Satara
Nossob
Dankie dat jy altyd dit geniet het met terugvoering.
Skuldig! Was al 'n klompie keer in Kruger (dae en kamp) sedert my laaste fotos hier. Redes is verskeie. Onderandere, die tyd wat dit neem om op te laai tot die algemene nie-belangstelling. Ek verstaan dat dit nie elke ou se "cup of tea" is nie.
Dit sien jy nie gereeld nie. Erens in Namibia goeie reen gehad.
Sjoe.....dis lekker baie water! Dis altyd lekker om te sien as sulke plekke goeie water kry....diere is so afhanklik van reen water
Dankie dat jy altyd dit geniet het met terugvoering.
Skuldig! Was al 'n klompie keer in Kruger (dae en kamp) sedert my laaste fotos hier. Redes is verskeie. Onderandere, die tyd wat dit neem om op te laai tot die algemene nie-belangstelling. Ek verstaan dat dit nie elke ou se "cup of tea" is nie.
Ek het bv niks teen dit nie. Gaan vir goud. Dit intereseer my net nie want ek het daar gewerk. Het dit vir maande aan een elke dag gesien.
Bly steeds mooi................... ek moet net 'n effort maak om bv my vrou soontoe te neem.
Intussen mooi groen geword...
Shoe dit is great dat die Liewe Vader vir daai wêreld ook mooi reen gegee het.
Addo
Dit bly maar lekker.
Nog nooit so iets op die cams gesien nie.
Net kop en pote.
So lank laas lewe hier gesien ek moes maar die een van die hartbees in die verte plaas.
Hoeveel diere sien jy op die Punda pic?
Die Orpen pic is pragtig verby.
Jy laat mens verlang. Net meer as 'n jaar gelede (Mei 2019) het ons vir 7 dae lank die voorreg gehad om daagliks oor daardie watergat by Punda uit te kyk. Dit lyk egter nou baie groener as toe.
O dis te lekker
Wonder of dit die apie is wat my vrou se bril gesteel het.
Mooi vet!
Satara
Europese Naguil?
Wat se die kenners.
I am novice , little nightjar knowledge, but Roberts shows white outer tail feathers as diagnostic of Square-tailed Nightjar!?
I am novice , little nightjar knowledge, but Roberts shows white outer tail feathers as diagnostic of Square-tailed Nightjar!?
A 'kenner' on Sanparks forum also thinks so.
I considered the Square Tailed Nightjar but Satara being on the verge of its habitat I crossed it off. Thanks for your input Richard.
Ek geniet maar altyd om n vlakvark dop te hou....
Satara se webcam foto van supermoon
Addo
Wow - buitengewone fantastiese foto van 'n ystervark ! Seker 'n eerste op 'n webcam.
Dankie Geert. Tensy mens op 'n nagrit gaan is die kans skraal om hulle te sien.
Satara
Die jakkals is in 'n goeie kondisie in vergelyking met sy maer neefs in die Kgalagadi.
Ken nog nie van "social distancing " nie...😂
Addo
Dis werklik 'n besonderse, pragfoto vanaf 'n webcam ! Baie dankie vir die plasing daarvan.
Dis werklik 'n besonderse, pragfoto vanaf 'n webcam ! Baie dankie vir die plasing daarvan.
Lennie sal maar die wildtuin hierdie Mei/Junie weer deur ou fotos en die webcams moet geniet. So jammer aangesien dit nou 2 jaar op 'n ry is dat hulle nie hierdie tyd in die wildtuin kan wees nie.
Ja Hennie, dankie vir jou simpatie - "that's life !"
Ons volgende probeerslag is nou Aug/Sept en ons sal moet sien of ons outoppies ook dan ingeperk gaan word.
Ja Hennie, dankie vir jou simpatie - "that's life !"
Ons volgende probeerslag is nou Aug/Sept en ons sal moet sien of ons outoppies ook dan ingeperk gaan word.
Lennie, ek wonder regtig of julle Aug/Sept ook gaan realiseer. Ek het verlede week iewers gesien dat 'n Franse toeris wat die Kruger besoek het ook gediagnoseer is. Ek weet net nie watter gedeelte hy was nie. Hoop regtig dat julle dit nog kan doen hierdie jaar.
Julle jare vir Kruger toe ry raak ook nou minder.
Punda
Satara
Nossob
.
Mooi! Dankie.
Punda
Lyk amper soos ‘n ballerina met die mooi vere. Nooit besef hulle het sulke mooi vere nie
Satara
Wow! Lank laas 'n leeu op die cams gesien.
Wow - pragtige, duidelike webcam-foto net voor 23:00 in die nag !
Absoluut puik !
Ja....dis nou baie donker....nuwe maan
Pragtige webcam foto
Pragtige sononder. Soveel verskillende kleure.
Het dit nog nooit op die web cams gesien nie, baie spesiaal.
Addo
Kyk hoe lekker swem die kese.
Al is hulle baie stout in die kamp sorg hulle vir lekker vermaak in hul habitat.
Never a dull moment met hulle nie
Kyk hoe lekker swem die kese.
Al is hulle baie stout in die kamp sorg hulle vir lekker vermaak in hul habitat.
Lyk my selfs die Blouwildebees geniet hul vertoning
Een van ons gunsteling diere.
Satara
Sjoe...mens kry darem soms besondere fotos op webcams wat jy soms nie eers kans kry met eie kamera nie
Is daardie ‘n Dubbelband sandpatrys?
Satara
Noudat ek daai huisies sien in agtergrond, verlang ek vreeslik na KNP
As jy na die Addo een verwys Adel, is daar twee Swartkopreiers en voor hulle 'n Kransduif.
Nossob
Dankie Geert.
Dis jammer hy het nie sy gesig na kamera se rigting gedraai nie
Kamera sku!
Hierdie is heel waarskynlik die hyena wat die kamp se grensdraad op en af stap met die hoop daar word iets oor die heining gegooi. Wonder hoe ervaar hulle dit nou vir die afgelope 6 weke noudat hy moet sien daars niemand nie....geen hoop?
Hy verlang na ons, soos ons na hom verlang.
Hoekom lyk die water skielik so groen?
Satara
Wonder of hy die mense mis of verkies hy die rustigheid van die park. Kan dalk ook ‘n bietjie laat slaap in die teerpad wat amper soos ‘n elektriese kombers vir hulle is.
Nou kyk hy Geert.
Kan nie uitmaak wat die groot een besig is om te doen nie. Lyk of hy/sy iets was?
Glo nie ons het al 'n bosbok op die cams vasgevang nie.
Orpen
Hendrick, dit is seker omdat die Bosbokke gewoonlik binne die kamp rond loop...!?
maar ja, ek kan ook nie onthou of ek ooit eene op die webcam gesien het nie.
Piepklein.
Pragtige natuur foto
Sal wat gee om vroeg oggend te kan afstap van die kamp na die uitkyk met n fles koffie, en die sonop te geniet.
Orpen
Wonder of die jakkals die duif gevang het.
Satara
Goeie een. Dankie.
Orpen
Satara
Nossob
Lekker besig vandag.
those are excellent quality close ups.
Orpen
Satara
Earlier photo is a scops owl. Smallest owl we get in the country I think. May be wrong. Camouflaged to blend in with the tree bark as bigger raptors will hunt them too. Awesome find! You really have to have your eyes peeled to spot them. Saw a resident pair at Satara campsite and the odd one or two at other camps as well. Well played!
Sorry! Seeing the face disproves my guess. Possibly pearl-spotted owl? Never seen one in the wild. Lovely sighting!
White-faced owl according to Roberts'. My birding knowledge pretty poor....
The size is deceiving. Could it be a Spotted Eagle Owl?
True.
Nossob
Dankie Geert. Die cam by Nossob is maar stil die laaste tyd.
Ja...is maar net die jakkels wat heeltyd daar rond wals. Ek dink ons gaan binnekort weer meer van die katte op onder andere KNP se webcams sien, nou dat veld begin droog raak
Orpen
Thanks Geert, wonder if doggies have been on webcams before?
I tried to post Leopard at Orpen, in gallery, but not posting.
Thanks Geert, wonder if doggies have been on webcams before?
I tried to post Leopard at Orpen, in gallery, but not posting.
Hendrick caught wild dogs last year September on Orpen cam....
Daar is veronderstel om 'n verduistering wat 19:45 begin te wees. Sien nog niks.
Nossob
Nice HM, got to see 3 different parrot species on our travels last year.
Van julle sal seker hierdie webcam foto onthou van Maart maand. Ek het oorspronklik net die bokke gesien....maar daar is n cheetah ook
Pragtige son opkoms
Nog 2x fotos
Pragtige Rooibokke.....
Foto wou nie laai nie....kom ons probeer weer
Bronstyd is hier. Sover ons nou die dag gery het het die ramme mekaar begin aanvat.
Geert. Kyk gou na die Orpen cam. Klomp jong leeus onder ander wittes.
Kry nie dit afgelaai nie op die panado. Sal moet rekenaar aanskakel.
Het hulle.
Geert. Kyk gou na die Orpen cam. Klomp jong leeus onder ander wittes.
Kry nie dit afgelaai nie op die panado. Sal moet rekenaar aanskakel.
Sjoe....pragtig. Dankie Hendrick!
Ek wonder of die diesselfde trop is wat op Ngala en Beyond is.
hulle is pragtig
Altyd mooi as daar verskeidenheid diere saam wei
Mooi Hendrick. We saw that pride with the young white cubs up on the slope at the outer gate at Orpen in November. Left hand side as you come in.
Lyk na 'n beneukte een die.
Satara
Punda Maria
Orpen
Kom ons probeer weer