....of load shedding🤔
Ja nou gaan die koueweer vanaf ons Bolandse berge julle daar in die noorde na n botteltjie soetes laat gryp.Die sneeu le laag teen die hange en dink nou net hoeveel geld word gespaar met die wat die kragvoorsiener die land straf
Hoor hulle praat hier op die radio van die krag.
Darm gebruik ons nie verwarmers nie.
Kragopwekker is vol petrol.
Maak kos en braai uit die lapa.
Hoor hulle praat hier op die radio van die krag.
Darm gebruik ons nie verwarmers nie.
Kragopwekker is vol petrol.
Maak kos en braai uit die lapa.
Daar is seker altyd n uitweg....maar dit maak my die hel in
Ek gebruik n' kagel met kagel hout en gas stoof.
Laat die klippe roll, jig and jive. Net te veel vir my. COVID!!!
Dink net ons is nou al hoe lank in Lock down, Wat te d%$%$%^&&** het eskom gedoen in die tyd Baie laer krag aanvraag en eweskielik die een opwekker na die ander een uit
Ons word met n groot klomp bollie deur die regerende travante ge bull shit NIKS HET VERANDER NIE Mkize kan nie eers sy speech behoorlik aflees nie praat nie van die ander trawante nie
Dankie ek het bors skoon gemaak

Net so. Ek het al lankal gedink die onvermoe van ons krag voorsiener kan mos lekker uit gesorteer word as daar geen demand is nie!!!. Hulle is net nie in staat nie, punt...al gee jy hulle 100 biljoen en 20 jaar!
Laat daar nou net weer n' verskooning wees na lockdown vir onvermoe dan is dit bollie!
The SANDF even has to import Cuban's to teach them how to service & repair the very vehicles that we (Denel etc) designed, developed and manufactured!
But, Hey! It must be van Riebeeck's fault.
And there, we stupidly thought that apartheid was a thing of the past.

Daar is dokters ook in gevlieg.
Baie besighede het bitter swaar getrek afgelope 100dae. Noudat dinge klein bietjie optel, sit hulle hul krag af op n Saterdag oggend wanneer dit hul spits inkomste tydperk is.
Is lockdown verby? CR het destyds genoem dat daar geen loadshedding tydens lockdown gaan wees nie. Nou is daar loadshedding....so ek neem lockdown is oor?
Ek stem....ons het n baie nice land en weer....maar dit kom met n prys, ons moet baie opvreet
Geert,
Dit wat hulle sê en doen laat veel te wense.
Seker het hy net n grappie gemaak.
CR se leasure accomodation is oop. Dit word ook so in die staats koerant (wet) gepubliseer en onderteeken deur Dlamini Zuma .....dan, 1 dag laater, kom die Min van tourisme, Kubayi-Ngubane en se sonder twyfel dat dit net oop is vir besigheid. Die staats koerant bly well onveranderd en SANParke hou by wat die toursme minister gese het en nie by die wet nie (hulle mag seeker as hulle nie hoef geld te maak nie)......hoe deurmekaar kan jy kry.
Well iets moet ons hier hou want anders was ons al oorsee. Miljoene het al genoeg gehad en die pad gevat.
Gister net klaar kos gemaak, af is die krag.
Nou is dit weer af.
AG dis so lekker.