English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 815
Total Views: 82 449 679
topics: 10 893
replies: 126 481
views: 38 916 383
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Watter Gadget gaan kamp jy nie mee sonder nie

replies: 43
views: 1165
13 Oct 2018 @ 11:02:44 am
Snakes
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 10 Oct 2018

Vertel bietjie watter "Gadget" kan jy nie sonder mee gaan kamp nie en is 'n moet............

En die een wat jy die meeste van hou daai "nice to have" 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 11:05:43 am
Snakes
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 10 Oct 2018

Vir my is dit Cable ties (Verskillende grotes) en Self plak velcro (Breed en dun) tipe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 13:01:09 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1344
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

My Millers bier! gevolg deur 'n paar bottels goeie wyn. Enigiets wat ek behalwe dit by die huis vergeet het kan met eersgenoemde twee gadgets opgelos word :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 14:41:33 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die Ouvrou anders slaap ek koud"

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 15:42:26 pm
Anonymous

My ice maker, insulation tape, cable ties, baba poeier of blue death vir om die wiele en steadies en natuurlik myselflaughing.

Baie belangrik, my hammer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 19:20:23 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Vir 'n gadget moet ek sê die filterkoffie masjien. Sonder hom is daar nie lekker koffie nie.

Die ander een is my vrou. As gadget is sy multidissiplinêr vaardig, dien die Here met haar hele hart, maak sy maklik vriende en verwelkom almal by ons kamp.....en sy kan die koffiemasjien werk!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 19:59:36 pm
Anonymous

Baie, baie belangrik: MY SKEPPER VAN BO.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 00:23:45 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 775
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

My karavaan en my vrou en kind.......laughing.

Nee wat, alles wat ek nodig het bly in die karavaan. Ek sal seker nie sonder 'n ordentlike braai tang kan klaarkom nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 04:13:30 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1218
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Vat altyd vir Ma saam. En sorg dat ek n verlengings koord in het. Hy bly in woonwa. Het maar n roetine om te verseker dat tent se benodighede altyd in is. Res kan gewoonlik bekom word by of naby oord indien vergeet.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 16:16:25 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Ek het vir die eletriese verlengingstou verskillende  koppelstukke saamgestel sodat ek bykans enige kombinasie wat by kampplekke beskikbaar is ,kan koppel.So het ek menige medekamper kon uithelp wat  nie die regte prop gehad het nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 16:25:38 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek stem saam met alles wat julle hierbo genoem het en dan my spesiale "gadget" is my draagbare radio. Ek is verslaaf aan RSG se programme en mis nie graag n nuusuitsending nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 18:00:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is geneig om gou gadgets te koop...maar 90% van die tyd verander dit in n wit olifant.  Die jongste gadget wat ek gekoop het was n wood splitter...maar wil voorkom of dit ook maar na wit olifant neig.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 18:02:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is geneig om gou gadgets te koop...maar 90% van die tyd verander dit in n wit olifant.  Die jongste gadget wat ek gekoop het was n wood splitter...maar wil voorkom of dit ook maar na wit olifant neig.

.....en een van hierdie 4-wiel trollies...nog nie eers uit box gehaal nieπŸ€”

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 22:02:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

My pyp, twak en bier. 

Die Girl sorg vir die res.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 06:56:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14534
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gadget .................... is die koordlose boor, 19mm socket en verleng staaf wat ek gebruik om die hoek stutte te laat sak.  Kyk dit is nou maar net 'n vervelige takie wat ongelukkig gedoen moet word en die goed verminder die tyd na onder 1 min.

Nice to have...................... het ek maar onlangs eers as 'n geskenk gekry.  Dis 'n Q2000 Weber gas braaier met 'n klein bak plaat. Man die ding is baie gebruikers vriendlik, pak redelik klein op, het sy eie staan raam met wiele.

Ons het hom juis die naweek wat verby is by Almega gebruik.  Vir ontbyt 'n wenner en die aand het ons Steak gebraai en sommer ook uie op die plaat gedeelte gemaak en toe met kaas op die steak voorgesit.

Baie lig op gas.  Kyk hy gaan verseker saam met elke kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 07:35:42 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Baie, baie belangrik: MY SKEPPER VAN BO.

Gadget?????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 09:29:41 am
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 228
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

My behoorlike "VASKAP"aluminium hamer wat die penne selfs in Shingwedsi en Pilanesberg met "n smile" inkap! Groot les geleer met die treurige rubber hamers wat gewoonlik saam met die karavaan gekom het-hulle hop net op die penne as die grond hard is en frustreer die wit waks uit my uit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 14:18:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14534
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My behoorlike "VASKAP"aluminium hamer wat die penne selfs in Shingwedsi en Pilanesberg met "n smile" inkap! Groot les geleer met die treurige rubber hamers wat gewoonlik saam met die karavaan gekom het-hulle hop net op die penne as die grond hard is en frustreer die wit waks uit my uit. 

Ek dreig ook nou al lank om so aliminium hamer aan te skaf.  Het in tussen 'n Wit plastiek een gekry en die werk nogal goed. Weet net nie hoe lank die ronde plastiek punte gaan hou nie.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 14:34:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My behoorlike "VASKAP"aluminium hamer wat die penne selfs in Shingwedsi en Pilanesberg met "n smile" inkap! Groot les geleer met die treurige rubber hamers wat gewoonlik saam met die karavaan gekom het-hulle hop net op die penne as die grond hard is en frustreer die wit waks uit my uit. 

Hoe verskil hy teenoor die "dead blow hammer"?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 15:58:55 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hoe verskil hy teenoor die "dead blow hammer"?

Ek weet ons is effens van die draad af, maar julle ouens praat nou van snaakse hamers.

Ek het die rubber hamer binne 2 kampe geslaan dat die agterkant van die tentpen in die hamer insny. Toe gaan haal ek my 4lb hamer en sit hom in die wa. Hy werk sedert 1991 nog steeds, skrik nie vir effe harde grond nie en word baie geleen deur kampers wat met ander hamers sukkel.

Hy gee definitief 'n "dead blow" as hy die pen tref. Mens is net versigtig om nie so hard te slaan dat jy jou penne buig nie.

As hy 'n gadget is, dan het ek nagelaat om hom vroeër te noem.

(Nou weer op die draad?)

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 16:43:59 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 27 Nov 2017

My byltie/hammer en bier in blikkies...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 16:44:02 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 27 Nov 2017

My byltie/hammer en bier in blikkies...en genoeg hout....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 18:08:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14534
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoe verskil hy teenoor die "dead blow hammer"?

Die aliminium hammer lyk soos die groot rubber hammer maar is net heeltemal aliminium handvatsel em als.

As ek reg verstaan is die dead blow hammer die oranje kleur een met die los sand gewig aan die binne kant.  Kyk hy slaan ook 'n koek hou.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 19:17:13 pm
Anonymous

Gadget?????

Lees ek nou reg of verkeerd oor ??????

My vriend sonder Daardie Hulp is jy Hulpeloos????

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 20:19:26 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Nee, jy verstaan my verkeerd. Klink net vir my disrespekvol om na Hom te verwys as 'n "gadget".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 21:15:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My vrou het haar nuwe gadget hierdie naweek geniet....dis die skottelgoed eenheid wat ek vir haar gemaak het met die Minigeza.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 21:22:50 pm
Snakes
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 10 Oct 2018

My vrou het haar nuwe gadget hierdie naweek geniet....dis die skottelgoed eenheid wat ek vir haar gemaak het met die Minigeza.

Reaxed Camper as jy nie omgee nie wys ons bietjie hoe lyk die skottelgoed eenheid asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 22:13:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Reaxed Camper as jy nie omgee nie wys ons bietjie hoe lyk die skottelgoed eenheid asb.

Click op hierdie L I N K om na die draad te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 11:37:20 am
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 228
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Hoe verskil hy teenoor die "dead blow hammer"?

Ekskuus ek sien nou eers die vraag! Leon is reg dis 'n soliede aluminium hamer met s/s steel met hakkie aan om penne mee uit te trek. Hy werk puik en is ligter as die "deadblow" alhoewel ek dink die "deadblow" gaan nog beter werk veral in baie harde grond. Het die "deadblow" nie klein ball bearings in sy kop nie ("shot") ?- sy ander voordeel is dat hy nie hop as jy iets hard slaan nie vandaar die "deadblow"-naam

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 12:47:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14534
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lein jy is seker reg oor die klein Ball bearings of "SHOT". Klink maar vir my soos sand terwyl jy kap. Ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 16:47:06 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Wie het van die hamers? Wil julle nie asseblief vir ons fotos hier plaas dat ons die regte keuse kan maak nie. Ek het in Maart vir my n nuwe rubber hamer gekoop met n lekker groot kop sodat die ouderdom oee hom lekker kan sien. Hy het so n pragtige stainless steel handvatsel. Glo dit as julle wil die eerste slaan op die pen is die steel (hol binne en dun staal)  middeldeur. Uit is die ou een maar weer met die hout handvatsel en hy werk nog steeds. Hy het egter nou pensioen nodig en ek wil nie weer n kat in die sak koop nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 21:08:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie het van die hamers? Wil julle nie asseblief vir ons fotos hier plaas dat ons die regte keuse kan maak nie. Ek het in Maart vir my n nuwe rubber hamer gekoop met n lekker groot kop sodat die ouderdom oee hom lekker kan sien. Hy het so n pragtige stainless steel handvatsel. Glo dit as julle wil die eerste slaan op die pen is die steel (hol binne en dun staal)  middeldeur. Uit is die ou een maar weer met die hout handvatsel en hy werk nog steeds. Hy het egter nou pensioen nodig en ek wil nie weer n kat in die sak koop nie.

Dis hoe my "Deadblow hammer" lyk. Ek het hom op die skou by Maxcons gekoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2018 @ 06:25:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14534
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie een is Vastrap produkte se aliminium hammer.

Ek wil vir my so een kry.  Aliminium casting met rubber oor die steel gedeelte.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2018 @ 12:42:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

o ja....n onlangse gadget wat ek gekry het wat ek nogal baie geniet is daai 12v LED lig op daai visstok wat jy kan dim tot soveel lig as wat jy verlang

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2018 @ 12:34:24 pm
Snakes
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 10 Oct 2018

o ja....n onlangse gadget wat ek gekry het wat ek nogal baie geniet is daai 12v LED lig op daai visstok wat jy kan dim tot soveel lig as wat jy verlang

Hi Relaxed Camper hoeveel amps trek daai LED lig en hoe lank gebruik jy hom?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2018 @ 15:49:59 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 27 Nov 2017

my solar ligte...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2018 @ 16:19:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Relaxed Camper hoeveel amps trek daai LED lig en hoe lank gebruik jy hom?

Riaan. Click op hierdie LINK...daar is meer inligting

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2018 @ 19:51:35 pm
Snakes
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 10 Oct 2018

Riaan. Click op hierdie LINK...daar is meer inligting

Baie dankie vir die link waardeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2018 @ 19:58:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Riaan...lyk my jy is n kampeerder wat ook hou van gadgets...vertel bietjie wat is jou gunsteling...

Soos hierbo genoem...ek is mal oor gadgets...koop maklik...maar ook maar baie keer wit olifante😎 Ek vat lank om deur n kamp winkel te wandel....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 11:48:49 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 694
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Belangrik vir my (Maar nie dat mens dit elke keer gebruik nie ) is duct tape en cableties.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 14:53:46 pm
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Nee wat, enigste ding wat nie moet vergeet word nie is my stoel.

Die res kan n mens mos maar koop as jy dit nou regtig nodig het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 18:21:42 pm
Snakes
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 10 Oct 2018

Riaan...lyk my jy is n kampeerder wat ook hou van gadgets...vertel bietjie wat is jou gunsteling...

Soos hierbo genoem...ek is mal oor gadgets...koop maklik...maar ook maar baie keer wit olifante😎 Ek vat lank om deur n kamp winkel te wandel....

Relaxed Camper ek is ook nes jy loop ook langtye in die kamp winkels rond (mens kan mos met die oog ook koopcool..................

My huidige gadget wat ek gebruik is my rocket stove. Kook, maak water warm ens ens

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 14:08:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14534
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Relaxed Camper ek is ook nes jy loop ook langtye in die kamp winkels rond (mens kan mos met die oog ook koopcool..................

My huidige gadget wat ek gebruik is my rocket stove. Kook, maak water warm ens ens

Het vandag 'n "Rocket Stove" gesien wat van 'n stuk 76 x 76 SQ Tubing gemaak is.  Stukkie blits en drie plankies.  In 'n jap trap is die pan so warm jy bak 'n eier.

Die goed werk regtig vinnig en jy spaar soveel verbrandings materiaal teen oor die van 'n gewone vuur.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 20:55:58 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years

Alles hier bo genoem is van toe passing met Kamp,  ek pak my "gadgets" in 'n groot bin / krat op die bakkie en alles wat ek nodig het van op vou graaf tot by verlang koorde en son paneel ligte om te plat by tent penne vir aand dat mense nie kan struikel nie. Binne die bakkie in 'n klein krat is al die "gadgets" vir cell foon laai en bloutant  (Bluetooth) en ander goed soos "cable ties" "stanley" lemme en "fuses"en aller lei items vir vinnige hulp. Net jammer myne was gesteel deur jong mense wat nie werk vir hulle hande gehad het nie, toe dit in my werks bakkie was en my linker venster aanskerwe geslaan is om dit by te kom reg langs die hoof pad N3 in Merrivale area en ander persoonlike items ook verwyder is. Saak is by SAPS gemaak maar dit is weg. Moet van vooraf weer bymekaar maak. 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required