SJJJUUUUTTT!!!!
Nee Frans dit is net ek wat hier in die k@k kom nie julle ander nie.
Willem, SSSJJUUUUT!!!!
Wou nog altyd op my Scout plak, nou is hy op!
Mouse House on wheels aka Mhow is what we call ours. :)
Tonki, jou vrou verdien 'n Bells, "give that lady a Bells"
Ek glo nie daar is beter vakansie as kamp nie.
Leon, wel gedaan met hierdie draad.
Johan
Soek 'n foto asb.
Hier is 'n draad wat ek in 2014 geskep het hoe om foto's te laai, so bietjie verander met die nuwe forum looks maar werk steed, klik net op die skakel (of regsklik en maak in 'n nuwe skerm oop).
Ek onthou nou, hier is die nuwe een se skakel.
Sterkte
Ons karavaan het nou ook sy naam op.
Wel, nou moet ons maar weer nuwe naam uitdink, sal seker maar met karakter kom...
Willem dit lyk baie netjies.
Brommer my Penta het laas 'n naam gehad soos aan die begin genoem. Met die aanskaf van die Classique het ek nog nie 'n gepasde naam gekry nie. Dis nou bietjie meer as 3 jaar.
Wat lekker is van hom hy is nie permanent vas aan die karavaan nie, net met rekke om die air-con unit.
En die naam weet julle seker waarvoor dit staan ?
Baie mooi Willem. Hou van die agtergrond toneel. Lyk so rustig.
Ek lees nou so deur die draad. Darm baie manne wat "weg" geraak het. Dis baie jammer.
My wa se naam is "Hagar". Moet nog net sy sticker laat maak as ek nou huis toe gaan.
Dit was nou interessant om die draad van 8 jaar oud te lees. Daar is name wat nie meer gesien word nie, maar ook heelwat wat darem nog hier is. Ek sien ook sommige dinge het toe al bestaan en nog nie verander nie
Brommer, jou post van Julie 2014 : Ek glo daar is al baie babatjies in karavane gemaak
Ons karavaan het nie 'n naam nie. Sal definitief een moet kry. Ons garmin se naam is Barbara, so die karavaan moet ook een kry.
Nou gaan ek soos Kanneman maak, stir, kyk net waar het hy al met sy negatiewe opmerkings begin.
Jammer Leon, en ander, maar ek "het 'n kleintjie dood" iemand wat niks konstruktief kan bydrae nie.
Baie mooi Willem. Hou van die agtergrond toneel. Lyk so rustig.
Ek lees nou so deur die draad. Darm baie manne wat "weg" geraak het. Dis baie jammer.
My wa se naam is "Hagar". Moet nog net sy sticker laat maak as ek nou huis toe gaan.
Johan
Ja, ons groep gebruik die foto ook, soos die een.
Dit was 'n groot gewik-en-weeg watter foto om te gebruik. Op my inligtings kaatjies gebruik ek die een met die see.
Willem, altwee baie mooi. Ek is mal oor die sonsondergang/opkoms. Dit is n mooi tyd van die dag. Die vere regskud in die oggend en die skoene uitskop in die aand.
Hier is hy Johan.
Ons het nooit n gepasde naam vir die Classique gehad nie.
Ons het n Sensation Maia en ons praat nou van Maia dus gaan ons net n lyn skets van "Maia the bee" kry en dit onder die naam plak
Papa Smurf!!!!
Leon, daai is nou 'n oulike idee met die bytjie. Die draad bly interessant en was lekker om weer te lees. Nee, ons het nog nie 'n naam nie, praat maar net van Raventjie.
Interessant hoe mense verskil, ook maar goed so anders sou die lewe maar saai gewees het. Ek hou weer niks van plakkers op my wa of voertuie nie. As ek 'n nuwe voertuig of wa aanskaf is die eerste ding wat ek verwyder die handelaar se naam-plakker. Maar nouja, ander ouens reken seker ek is gek.
Voel ook soos Len en hou nie van plakkers op my voertuie nie.
Willie toegegee, ek het vasgesteek by plakkers. Die meerderheid ouens wat van name vir hulle waens hou, dui dit op een of ander manier wel daarop aan.
Om dan die vraag te beantwoord, ek gee name vir my kinders en troeteldiere want hulle luister as ek praat en ek gee dus nie name vir my ander items nie, insluitend my woonwa.
Ons wa het nog nie naam nie,
sy naam moet hy nog kry.
Smaak my dis die Vier-perde-wa daai.
Solank dit "vier perde wa" is en nie "Vuur perde wa" nie. Indien laas genoemde gaan daai wa net hier en daar grond vat wanneer hy gesleep word. Mooi dink Piet. LOL!!
Solank dit "vier perde wa" is en nie "Vuur perde wa" nie. Indien laas genoemde gaan daai wa net hier en daar grond vat wanneer hy gesleep word. Mooi dink Piet. LOL!!
Ek het toe 'n bytjie laat maak.
Lyk spoggerig Leon.
Our van is called YEDI ADALARI. It's a long story as to how it got its name.
It goes back to 1988 when my wife and I went sailing in Turkey. In the Gulf of Gokova we found an idyllic anchorage where we were blissly alone amongst tall pines anchored behind seven islands in calm, turquoise water, marked on the chart as Yedi Adalari (Yedi means 7 and Adalari means Islands in Turkish).
We spent some time securing our yacht for the night with mooring lines attached to the trees to ensure a good night's rest. As the sun was setting another yacht of drunk folk from England arrived and having looked at our boat, decided they would anchor nearby (despite 200,000 sw km of ocean to choose from.
(They later said they saw our SA ensign in our rigging and said "If they're from South Africa, they will know how to sail. Let's copy them")
They were not very good sailors (and made a huge amount of noise) and later that evening when the wind turned, their yacht almost ended up on the rocks, which meant South Africa to the rescue. They were very grateful, but their inconsiderate barging in onto our quiet and peaceful spot was never forgotten and has become a long standing family joke. The skipper of the English yact was wearing a safari suit with a pith helmet!
Much the same happens when we go camping. More often than not, a new camper will arrive and despite having the entire park to choose a site, invariably they will set up very close to us. We seem to have a magnetic attraction for others wanting to camp near us. My wife and I give each other a knowing look and we say "Yedi Adalari!"
Jammer vir die Engels...... Dit sou moeilik vertaal het.
We normally like to pick the quiet spots as well. Maybe thats why the other people would like to camp next to us.
Problem is that they not always know what quiet means.
Then I must also say I lost part of my hearing and due to that can be a bit load when I chat. Telling you this helped me to make a decision. From now on I should rather listen and kept quiet so others can enjoy there camping.
Hi There
As a avid camper having camped with a number of friends and always hired a caravan, my wife and i decided to buy our own model, a, Sprite Scout and went up to nelsprut to collect and on the way back to Cape Town, while chatting to our buddies who took the trip with us our new pride and joy was promply christened "SCOTTIE" and a name we fondly use, while talking about the caravan.
We never refer to it as our caravan its always "SCOTTIE" with its branding on the rear in similiar lettering as Scout.
Sound good and it goes along with the caravan brand. Hope you got safely back in Cape Town
Sept 2011 verduidelik 1ste wa se naam Grumpy!
4 jaar terug die Swing gekoop. Grumpy het Groot geword en word toe Papa Smurf!
Nou wanneer skippie inkom en ek Leon kan kwaad maak, koop ek n Hilux Dakar en verander die Wa se naam na.....,..........Da...kerrieven!
Sept 2011 verduidelik 1ste wa se naam Grumpy!
4 jaar terug die Swing gekoop. Grumpy het Groot geword en word toe Papa Smurf!
Nou wanneer skippie inkom en ek Leon kan kwaad maak, koop ek n Hilux Dakar en verander die Wa se naam na.....,..........Da...kerrieven!
Ha Ha Ha................................... darem nie kwaad nie Hannes. Maar ek sal gedeelte van my stiltetyd aan julle afstaan.
Ha Ha ha.............................
Lance here is the topic with regards to caravan names.
my camper was groen toe noem ons hom greamsoda
Pienk Paleis
Dis n ou Penta en alles binne is pienk, selfs die tent het pienk kante. Toe gooi ons maar in met n paar pienk flaminke ook. So nou is selfs die beddegoed met pienk flaminke oortrek.