Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21668 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17485 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5917 |
Bostoe | 5421 |
BrianB | 5057 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3203 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2354 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2139 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1927 |
Swanie | 1844 |
Nico | 1725 |
steamer | 1674 |
Hennie Botha | 1657 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1437 |
George | 1193 |
Louvan | 1155 |
RichardJ | 1082 |
Moon Member | 700 + |
Gerden | 994 |
Chris Centurion | 824 |
JohanMarais | 809 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 574 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 446 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 349 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
Izak | 305 |
1Pierre2 | 303 |
Kurper | 300 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 261 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 227 |
Robbie | 225 |
Fienie | 223 |
Joos Pretorius | 193 |
BigG | 181 |
Victoria Baai
Hi Kampers. Ons kamp April maand by Victoria baai. Enige terugvoering of raad vanaf mense wat al daar gekamp het?
Kamp julle onder by die een by die strand? Nog nooit daar gestaan nie maar dit lyk baie lekker. hoor die mense se die wind pla nie te veel oor des nie maar sal nie kan se vir April nie.
Is n baie lekker swem strand en baie plekke om vis te vang. DIe winkel/restuarant het baie agteruit gegaan en het omtrent niks wat n mens nodig het nie en die restaurant vat nie n kaart nie.
Volgens my is daar niks anders om te doen nie(nie dat dit my pla nie want ek swem as ek by die see is)
Hoop ander mense kan jou meer inligting gee
Altyd lus vir Kamp
Dankie Dippies. Ja, ons sal maar uitry indien ons iets wil doen. Ons is ook maar life om te swem. Dis een van die boonste stands met eie fasiliteite.
Jammer die winkel het agteruit gegaan, die fotos lyk so mooi.
Sal maar bietjie terugvoering gee.
Baie naby aan die Garden Route Mall. Het nog nooit daar gekamp nie, maar wees bedag op sekuriteit. Daar is niks wat keer dat die algemene publiek tussen die karavane kan in kom nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Het een keer gaan kyk hoe dit daar lyk (nie daar gekamp nie). Vat storm toue.
My swaer huur altyd 'n huis daar. Vir my gese daar is maar baie kwaaddoeners wat goed vasle, spesifiek by die boonste kamp, My inligting is 2e hands, maar pas maar op.
Dis ou fotos wat op die net is, toe die plek nog n naam gehad het.
Al weer oppad iewers heen.
Slaay, we had a look at the campsites last month (also not camped there before) and I like the stands on the left (below the railway line) as they seem bigger than the others. For December the rate was R380-00 for the normal stand and R400-00 for the stand with the private ablution (wife's choice!!). I would also agree with storm straps because the day that we were there, it was quite windy and you do not want to sit with a torn tent!
Hi Slaay,
Ons kamp huidig by Hartenbos. Volgens die mede-kampers hier is VIctoriabaai 'n "no go" vir kampering weens die hoe misdaad daar. Blykbaar le die sluipers in die bosse naby die spoorlyn en as jy dit waag om elders heen te ry word jou woonwa gestroop.
Blykbaar is daar 'n groot plakkerskamp daar naby.
Loop maar lig.
Janneman
Janneman, I was wondering about the 'sluipers' when I looked at both Victoria and Herolds Bay which are both surrounded by thick bush. Would you happen to know if Herolds Bay has the same problem?
I have also heard of security issues there. I am camping at Ebb and Flow in the Wilderness at the moment, very nearby and went and had a look at Victorias Bay on Monday. It is a pity and it it a very nice location.
Dankie vir die terug voer wou nog altyd daar gaan kamp maar die sluipers laat my nou twee keer dink
Soos julle die plek skep dink ek aan Lucas Mare se liekie
Camping is a collection of memories .... make each one count
HI RD.
Visited Heroldsbay this morning and had a look at the caravan park. There was nobody at the park office and the boom was open. There was one caravan in the park. It seems safe. I did not notice any loitering in the vicinity or at the beach. The beach area was very clean and even the public toilets were acceptable. The caravan park was also clean and the grass short and tidy. All in all I would recommend it for a few days.
I only noticed some fast food caravans at the beach area. Groceries etc wiil probably have to be obtained at the mall near the airport.
Hi Janneman, thanks for the info. I spoke to one of the campers there and apparrently it is not that easy to get place there during December. The rate was R380-00 a night. When I was there the boom was also open with nobody in the office! So I asked the local policeman if I can take a drive through. It seems like a nice place to camp overall, very basic!
Oor die Victoriabaai sekuriteit, ek het onlangs hier op die forums gelees dat dit nou baie beter gaan noudat die opsigter Lionel, vervang is deur Hennie Barnard. So ek hoop om die jaar weer draai te maak. Die misdaad stories het my eers so 'n paar jaar laat verby hou. Stormtoue soos hierbo genoem, heeltemal onnodig. Het baie jare vir 'n maand daar gekamp en dis nie soos ander oorde by die see nie weens die beskerming van die kloof. Wind is nie 'n probleem soos by Buffelsbaai of Mosselbaai nie. Beste bodysurf waves, en ook die aand as jy jou vuur aansteek met die geraas van branders en windstilte, en jy kyk so ver as Wildernis.
Foto by photo gallery, Ontbyt Vicbay
Dankie en welkom "vicbay" Dirk.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
Tx. Ek probeer uitwerk hoe om fotos in die reply te paste.
Aai, verlang ek terug..i