English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 883
Total Views: 83 201 329
topics: 985
replies: 15 397
views: 4 047 528
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Update your User Profile on My Dashboard

replies: 33
views: 10113
09 Jun 2014 @ 20:52:58 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2806
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Hello everyone and thanks for using CaravanParks.com

Over the past few months we have been building very interesting camping related statistics for the industry.  I posted that topic about interesting CaravanParks.com stats recently.

http://www.caravanparks.com/35?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250070935#ForumsAnchor

We are asking everyone to make an extra effort to tick all the boxes and fill out as much info as possible to enable us to gather even better statistics about you the actual campers within Southern Africa.

It is very important for you to know that this information is our "Proud and Gold” so we will never share or sell your personal contact details.  But we will be combining all the individual stats enabling us to build various graphs and provide this demographic information to the Resorts, Businesses, Clubs and you the Public as FREELY available information found inside the Camp & Live Guide, on CaravanParks.com and the CaravanParks.com E-News Letter.

This will assist the Resorts and Businesses in better positioning themselves to further serve you the actual camper.  It will also help various clubs position themselves correctly and provide you the public with some interesting industry stats.  Obviously CaravanParks.com will get the exposure and branding and it all grows from this again…

CaravanParks.com would also use this information to stay in contact with you, either by e-mail, phone or post.  We intend sending out some FREE CaravanParks.com goodies soon to all the members who provide their postal details, for example a sticker, recipe book, kid’s activity book and so on... so if you do not provide your postal address then you will miss out.

Also often I need to make contact with someone who either rated a resort too high or too low within our Resort Customer Feedback.  So it would be nice to have a quick 5 minute chat with you to find out how you came about your Resort Customer Feedback rating.

If you do not want to provide certain info, just leave it out, but at least tick those boxes to help us build stats and understand the industry better.

Thank you

Gonnie Bromehead
CaravanParks.com – CEO
“Find a job you love, and then you will never have to work again!”

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2014 @ 06:57:05 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Profile update check

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2014 @ 09:16:32 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek sukkel om reg te kom om my provile picture te laai ek is bc
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2014 @ 13:04:25 pm
SOREN ZN
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 13 Dec 2012
Experience: 22 years

Ok Gonnie, I've attached my full street address, you may now send me that case of beersWink.

Roll On Friday.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2014 @ 07:09:00 am
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 16 years
Done Gonnie, Windhoek Light if we can choose. Lol
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2014 @ 07:23:59 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2806
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Lol you guys are funny... I only send top brand whiskey

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2014 @ 07:26:13 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Ag nee man dit moet Rum wees. Kappies Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2014 @ 16:55:38 pm
Anonymous

Ek sukkel so om dit te kan doen, het nie fotos van alles wat hulle soek, teen die tyd dat ek alles ophet, het julle donnels al die dop opgeraap!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 16:34:00 pm
Alan
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 08 Nov 2012
Experience: 25 years

Done and dusted again. Please lemme know when my whiskey will be despatched so I don't need to get more pills again.

Alan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 19:15:00 pm
Anonymous

Agge nee, man!!!, niow I am falling far behind in the Q, must try and load some pics!!! or otherwise go and buy my own dop!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2014 @ 19:55:24 pm
heca
New Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Aug 2014
Experience: 27 years
Hallo mede kampers.ek en my vroutjie kamp met tente vandat ons getroud is en het nou n karavaan gekoop so ons volgende trippy gaan met n karavaan wees een van die dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2014 @ 20:31:48 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years
Hi Hein welkom hier op die forums, kom sommer die naweek van die 16de Augustus Lovers Rock toe, daar is 'n klomp van die leede wat daar gaan kamp, kom sluit by ons aan. Soek Hessie se draad van saam keuir by Lovers Rock.
"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2014 @ 20:38:39 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1576
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Heca,welkom by ons almal,vertel meer van julle trekos en sleepwa , gesels lekker saam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2014 @ 21:50:20 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Hein welcome to the forum 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2015 @ 12:30:08 pm
Klos
New Member
88% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 03 Feb 2015
Experience: 16 years
Waar kan ek 'n goeie 2de handse "Portable DSTV" vir die karavaan koop. Dit moet in goeie toestand wees asb.
Happy Campers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2015 @ 14:47:59 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years
Welkom Hein,glo julle gaan dit geniet by die forum.
AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2015 @ 23:28:47 pm
heca
New Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Aug 2014
Experience: 27 years
Hi , dankie aan almal vir die hartlike welkome .
N Bietjie oor my "os en wa"
Dit is n 2007 GWM D/C wat ek gekoop het net toe GWM begin inkom in SA .dit was tussen hom en die tata d/c .bietjie huis werk gedoen en die enjin is a 4y toyota met feul injection .die bakkie het my goeie diens gegee en het 2010 dit in gestuur vir SAC stage 1 en die bakkie het nog lekkerder gery .Nou toe ek die karavaan koop stuur ek hom in vir stage 2 en sit lekker krag uit.96kw /205nm .
Die wa is n 1999 gypsy regal .baie goeie toestand en het een keer al gekamp met hom en slaan vinnig op en gerieflik.gaan die paas naweek na Bobbejaanskloof toe .kan nie wag nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2015 @ 09:34:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hein welkom hier by ons. Ek hou van jou sleep kombinasie. Glo julle gaan baie genot daaruit put.

Lyk my jy is 'n man wat net langnaweke kamp. Jy moet ons kom join vir 'n vinnige een op kort naweke. Jy sal so gou geheg raak dat jy nie daarsonder kan in 'n maand nie

Met my is dit al so erg ek kry onttrekking simptome as ek net praat van kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2015 @ 09:35:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Admin I have updated my profile as reqested.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2015 @ 19:38:59 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Johanna welcome to the forum

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 17:22:49 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Goiemiddag vriende. Dankie dat ek deel van die forum familie kan wees. Ek en Susan is getroud in 1969 en het 2 kinders en 4 kleinkinders. Ek is n afgetreede Staatsamptenaar en het na my aftrede verhuis hier na Uvongo in KZN. Ons kamp reeds sedert 1972 toe ons ons eerste woonwa n Sprite GT gekoop het. Ons is nou in ons 4de woonwa n Jurgens Fleetline en DV behoort dit ons end uit te hou. Ons kamp graag en gebruik elke geleentheid om die buitelewe te geniet. Beide my kinders het in die kampatmosfeer grootgeword en besit vandag hulle eie woonwaens. Gelukkig is ons kleinkinders net so life daarvoor.
Ek is ongelukkig ook maar tegnologies gestremd met die rekenaar veral wat laai van fotos en dokumente betref. Ek sal daaraan prober werk maar aan die gesprekke sal ek graag wil deelneem. Ek lees die gesprekke op die forum al n paar jaar en het besluit dit is nou tyd om ook aktief deel te neem. Ek sien uit na n lang en gelukkige verbintenis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 17:56:08 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1576
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Pieter en Susan,welkom,julle het baie kampervaring,deel met ons en gesels lekker saam met die res van ons.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 18:15:08 pm
Anonymous

Pieter en Susan, van my kant af ook baie welkom, hoop om baie van julle te hoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 04:22:11 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Baie welkom Pieter en Susan. Was maar self tegnologies gestrem met die rekenaars maar weet darem al waar die aanskakel punt is. "Practice makes perfect" Derhalwe sal jy maar baie insette/komentaar hier moet lewer sodat jy gewoond raak aan die masjien. Grap net. Geniet die forum, baie goeie inligting van ingeligte persone beskikbaar.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 06:05:31 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Baie welkom julle mag julle jare se vreugde saam ons geniet en net so mal soos ons word
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 06:22:33 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Pieter en Susan welkom hier by n puik forum val in en gesels lekke saam
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 07:42:10 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Piet en Susan Welkom. Is bly om nog Natal mense hier te hê. Word moeg om so baie "KYDAAS" se stories te lees. laughingwink  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 08:52:32 am
heca
New Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Aug 2014
Experience: 27 years

Hein welkom hier by ons. Ek hou van jou sleep kombinasie. Glo julle gaan baie genot daaruit put.

Lyk my jy is 'n man wat net langnaweke kamp. Jy moet ons kom join vir 'n vinnige een op kort naweke. Jy sal so gou geheg raak dat jy nie daarsonder kan in 'n maand nie

Met my is dit al so erg ek kry onttrekking simptome as ek net praat van kamp.

hi , dankie vir die hartlike ver welkoming van almal .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 08:55:34 am
Anonymous

Piet en Susan Welkom. Is bly om nog Natal mense hier te hê. Word moeg om so baie "KYDAAS" se stories te lees. laughingwink  

Jan ek ken nie die "KYDAAS" nie, maar wel die "SOPPIEKOPPIE"laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 10:21:00 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Johann dis die ou Vaalpense wat hier by ons kom vakansie hou met die mans in hulle wit skoene sonder sokkies, Huwai bont hemp wat uithang en boxer kortbroek. Vrouens met juwele wat skrik vir niks, crimpilene rokkie en kindertjies wat met oop bekkies aanmekaar wys "Ma kyk daar, ma kyk daar". Dit klink soos Ma KYDAA

Jy kan hulle 'n spreekwoordelike myl vêr sien.

Die hulle wat ons KYDAAS noem. laughing Nou gaan ek koes!!!!!!innocent

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 11:56:26 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ons Vaalpense het mos nie binnestes nie, so se maar wat julle wil. Ons swem tog lekker in julle see winter of somer. Haha

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 14:55:13 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

This is a VERY good seller in KwaZulu-Natal!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 17:03:55 pm
Anonymous

Jan lekker lag ek nou, my swaer het in Winkelspruit gebly, hulle praat ook van ons as soppikoppie, hy reken die valies loop met die kleintjies so op die skouer en al wat hoor is "soppie koppie" as hulle onder deur iets stap.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za