English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 685
Total Replies: 237 514
Total Views: 82 725 361
topics: 11 061
replies: 129 427
views: 39 050 872
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sleep Geskiedenis - Towing History

replies: 9
views: 4108
08 Feb 2016 @ 18:39:29 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5679
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

OK

Kom ons hoor van die "Sleep Geskiedenis - Towing History" wat snaaks was/is soos die hier onder, ek kry nie op vriend Google prentjies nie.

Wie kan onthou van daai groot "pocket" wat jy voor die karavaan gekry het, hy het op die kante van die karavaan voor ingeskuif en dan so 750 - 1000mm ring / gat voor gehad ?  Die wind het dan ingeblaas tot hy vol wind was dan was die karavaan se neus een groot halwe bal teen die karavaan gewees ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2016 @ 19:03:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5679
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Met my soekke kom ek op hierdie af en gedink dit is no al interesant, klik op die skakel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2016 @ 19:11:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14769
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Baie nice....hou van daai motorhome aan die einde👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2016 @ 21:52:19 pm
Anonymous

Baie interesante deel van die ontwikeling van waar ons luukse waens vandaan kom.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 13:25:10 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dit was nou goed. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2016 @ 07:25:38 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1618
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Die trapezuim wings agter op die woonwa. Het glo gewerk.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2016 @ 19:35:47 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5679
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nico

Praat jy van daai wat hulle agter op die "canopies" en op die stasiewa se hoeke gesit het ?

As dit is, is dit wat ek ook sê want dit breek die "drag"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2016 @ 22:16:06 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1618
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Juis hulle maar trapezuim het sulke groot swart wings gemaak wat vasgeclip het op die wa agter

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2016 @ 07:41:09 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5679
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek onhou dit goed, nie self gesleep toe nie.

Onthou jy hierdie een ?  Ek het dit in tydskrifte gesien en so 1 of 2 op die pad.

Wie kan onthou van daai groot "pocket" wat jy voor die karavaan gekry het, hy het op die kante van die karavaan voor ingeskuif en dan so 750 - 1000mm ring / gat voor gehad ?  Die wind het dan ingeblaas tot hy vol wind was dan was die karavaan se neus een groot halwe bal teen die karavaan gewees ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2016 @ 09:57:35 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Op die draad van stabilisers praat die manne van die stabs wat so.n special towball vanaf jurgens gehad het met twee springloaded arms met kettings wat aan die karavaan gehaak het.
Was nogal n gedoente, as die nose weight te swaar gelaai was dan soort van dan lig jy die neus op om nie te erg op die kar te druk nie.
Daai ou jurgens het natuurlik n soliede as gehad. En van swaai was daar nie speake nie. Ek onthou ons het met die Fairmont GT gekyk hoe vinnig kan jy sleep. Op 170 bang geword. Gril nou nog as ek dink wat alles verkeerd kon gegaan het.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required