English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 303
Total Replies: 230 592
Total Views: 82 406 441
topics: 139
replies: 2 207
views: 331 967

Klerehangers wat afhaak.

replies: 14
views: 6479
18 May 2016 @ 19:56:56 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 43 years
GOEIE RAAD: Die langer woonwaens wat se hangkaste agter in die woonwa is ondervind 'n algemene probleem. Die klerehangers haak af van die hangkas reling. Daardie probleem word baie maklik oorkom deurdat jy jou hangers met klere, van agter af na vore aan die reling haak soos op die foto. Maw die skerpkant van die hakie wys na jou toe nadat dit klaar aangehak is. So as jou woonwa hop, dan lig die hanger op en sy momentum laat hom vorentoe val en dan val hy weer op die reling. Met die hakie in die ander rigting sou hy nou afhaak van die reling en jou klere l onder in die kas wanneer jy by jou bestemming aankom.
Tommie Scheepers's photo.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2016 @ 20:07:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13860
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir die tip!!!
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2016 @ 20:29:33 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ja, dit werk.  Ons druk 'n stuk spons, wat die spasie bokant die reling vul, ook in, net om dit nog meer sekuur te hou.   Aardig as jy by die kamp aankom en al jou klere lê in 'n bondel onder in die kas.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2016 @ 08:22:40 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Dis nie soveel die hop wat die habgers laat af val nie, maar die swaai. Buig die hakie sodat die punt laer af is, selfs smaler bo, dan val hulle ook nie so maklik af nie.

Alternatief - bou 'n rak net bokant die pyp sodat jy die hanger skuins/dwars moet draai om oor te hak - al is dit klein, kom daardie rak handig te pas (al is dit net vir dokumente/tydskrifte.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 13:06:57 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dankie hier leer ons weer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 17:08:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7881
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Goeie idee.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
22 May 2016 @ 20:12:51 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Die inhaak van agter werk ook vir baie jare vir ons hangers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 19:44:27 pm
DaanPot
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 18 Jul 2017
Experience: 27 years
Ek sit n plastiese pypie, ongeveer 10cm , oor die punt van die hanger. Dit maak die haak dus langer en werk baie goed. Lank terug die plan iewers in Wegsleep tydskrif gesien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 21:13:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13860
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Goeie idee!🖒
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 05:36:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13860
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Westpak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 12:50:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14147
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die inhaak van agter werk ook vir baie jare vir ons hangers.

Inhaak van agter werk steeds puik al die jare.

Hier het Westpak sommer 'n antwoord vir ons. Nie meer nodig vir boer maak 'n plan nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 13:21:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1537
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die "agterstevoor" haak manier soos Tommie dit beskryf en op die foto, werk nog al die jare.

Ons gebruik staal hangers wat minder spasie neem as die plastiekhangers. Jy kry meer klere gehang.

Het die hangers verlede jaar by Woolworths gekoop. Dit het 'n rubberlagie oor. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 08:16:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13860
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Op fb gesien....met rekkies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 08:36:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14147
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis 'n antwoord Geert. Verseker! ! ! !

Maar die romp slomp om elke rekkie op en af te haak as jy iets uit haal of terug plaas net voor 'n trippie dink ek is 'n pyn.

Die hang gedeeltes in die Maia is baie groot en tenspyte van dit bly die klere op die hang rak as ons dit net van agter na voor in haak.  So dis maar 'n gewoonte wat aangeleer moet word dan is die afval probleem van die hang klere opgelos.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 10:30:13 am
Gabba
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 20 Jan 2014
Experience: 25 years

Sny pool noodle in helfte oop en sit bo oor hamgers in kas met klerr op

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required