English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 460
Total Replies: 252 134
Total Views: 83 212 469
topics: 11 534
replies: 138 829
views: 39 325 263
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kennetjie as n kind

replies: 25
views: 599
30 Jul 2018 @ 20:15:06 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2807
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Ek is Afrikaans gebore, my ma is mos Afrikaans, maar my pa het vir my Engels gebliksim.

When last did you play Kennetjie... I just thought of it when reading the Klei Lat topic.   I can't remember the rules, but remember counting with the length of the stick and we played it too many years ago.    

Nou will ek sommer a klop jaar terug gaan in my lewe en dit weer oor leef....  my Engels vrou en Engels kinders sal dit nooi verstaan nie...

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2018 @ 20:37:34 pm
Anonymous

Gonnie, ek het groot geword in die Oos-Kaap, Despatch naby PE.

Ons verhuis toe Noord-Oos Kaap, nl: Noupoort en Graaff-Reinet.

Glo my, ek kon daai stokkie bliksem.

Die plaas klonkies het my kennetjie leer speel.

Het jy al Giffie gespeel?

Flat washer met 3 marble gate?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2018 @ 21:16:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ek kan nog van die reels onthou.

Een lengte. Sword.

Twee... tip top

Drie.... fist...

Vier...bokhorings

Vyf.. ogie

Ses ...oortjie

Sewe... elbow

Agt... life

Dobbertjie vang.... jys uit.

Minder as een ... jy moet net die dobbertjie kan weghou van die slootjie.

Dobbertjie... max lengte 80 mm 3.5 duim.

Slaan stok +- 700 mm 

Nat Bloekom hout maak n lekker stok en dobbertjie

 

 

I love camping all year round
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2018 @ 21:24:59 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 26 May 2017

Sal graag wil sien hoe dit gespeel word en wat het gelei tot die bestaan van die speletjie, wie het dit uit gedink?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2018 @ 21:33:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ek was 1954 tot 1956 op Paul Roux in die skool en koshuis. Toe was daar al kennetjie gespeel.

Paul Roux was n junior hoërskool, net tot st.8. Daarna is ek Senekal toe, ook in die koshuis. 

Daar het ons meesal .. bok bok staan styf ... gespeel. Of Fly.

Harde games  daai. 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 06:43:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17370
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gonnie, ek het groot geword in die Oos-Kaap, Despatch naby PE.

Ons verhuis toe Noord-Oos Kaap, nl: Noupoort en Graaff-Reinet.

Glo my, ek kon daai stokkie bliksem.

Die plaas klonkies het my kennetjie leer speel.

Het jy al Giffie gespeel?

Flat washer met 3 marble gate?

Ons het sommer giffie gespeel met kar brake pads...het lekker gewerk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 06:54:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal graag wil sien hoe dit gespeel word en wat het gelei tot die bestaan van die speletjie, wie het dit uit gedink?

Reels is vinnig as volg:

  • Grawe 'n slootjie ongeveer 5cm breed en 30cm lank.
  • Plaas die kennetjie (kort stokkie) dwars oor die sloot
  • Staan wydsbeen oor die sloot rug na ander deelnemers en gebruik die langer stok om die kennetjie in hulle rigting te "flip,skiet,krap"
  • Ander deelnemers moet jou probeer uitvang deur kennetjie te vang voor hy grond raak.
  • As hulle mis, word die afstand vanaf die sloot tot by die kennetjie gemeet met die lat.
  • Die mates bepaal hoe die volgende hou gespeel sal word.
  • Maar eers word die sloot verdedig.  Ander deelnemer probeer om die kennetjie van daar waar hy gelê het in die sloot in te gooi. Jy kan dit in die proses met die lat probeer weg slaan. Kry hy dit reg is jy uit. Nie, tel jy die kennetjie op en aanvanklike afstand bepaal hoe die kennetjie gehou word vir die volgende slaan hou.

Ek kan nog van die reels onthou.

Een lengte. Sword.

Twee... tip top

Drie.... fist...

Vier...bokhorings

Vyf.. ogie

Ses ...oortjie

Sewe... elbow

Agt... life

Dobbertjie vang.... jys uit.

Minder as een ... jy moet net die dobbertjie kan weghou van die slootjie.

Dobbertjie... max lengte 80 mm 3.5 duim.

Slaan stok +- 700 mm 

Nat Bloekom hout maak n lekker stok en dobbertjie

 

 

Swaard word die kennetjie dwars oor die lat gesit waar die hand en die lat bymekaar kom. So word kennetjie opgegooi en met die lat weer geslaan. Mis jy lê die kennetjie naby aan die gat en is dit makliker vir ander deelnemer om die kennetjie in die sloot te kry.

Bv met ogie plaas jy die kennetjie op jou oog laat val vorentoe en jy moet hom slaan met die lat.

Elmboog sit jy hom op jou slaanhand se elmboog

As jy die kennetjie verder as die agt lengtes slaan of kry het jy 'n lewe(life) of lopies

Een met meeste lopies op die ou einde wen.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 07:01:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie gevaarlike speletjie vir die Oë van die deelnemers.  Veral as hulle naby staan met die flip of slaan om die kennetjie te kan vang. Want onthou verder as agt lengtes van die lat is 'n lewe of lopie.

Om dit effens veiliger te maak moet die lat korter gemaak word. Dan is dit moeiliker om die kennetjie baie hard te slaan.

25cm werk dan redelik chapperig.

Maar onthou weer hoe korter die lat hoe meer lewems is moontlik. Gelukkig geld dit vir almal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 10:25:10 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Also played this game (my mom was Afrikaans), we took it down to Cape Town to visit familie and then showed them how to play. Two years latter they where beating the Vaalies 

Trying to remember but heard on the radio theres a world tournament for Kennekie held at the Kennekie world head quarters at Bronkshortspruit or the place out side Prertoria where the animal feed are produced, any body in that area that can veryfy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 10:51:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal bietjie gaan Google

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 15:18:05 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 26 May 2017

Baie dankie vir die info, gaan dit probeer sodra ek genoeg familie lede plot toe kan lok, klink na ñ lekker speletjie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 16:25:56 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2807
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Kids don't know how to play outside anymore.   We know the value of youth we had compared to today's kids.

Thanks for the rules again... this brings back great memories.

 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 16:56:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17370
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Deesdae hoef die kinders nie eers meer by mekaar te speel nie......ek sien hulle raak deesdae lief om via Xbox ensovoorts online met mekaar te speel. Hulle vorm groepe online en dan invite hulle mekaar om saam met mekaar n sekere game te speel....sit dan met oorfone en mic op om met mekaar te gesels. As mens sien hoe hulle speel, wonder mens soms waar dit gaan eindig....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 22:40:03 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kennetjie ken ek nie. anners as klei lat en ons haas rek ketties was daar kissing touches en weg kruipertjie 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 06:59:33 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 648
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

En wat van swartvark, rovers en spin die bottel?

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 07:01:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17370
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

En wat van swartvark, rovers en spin die bottel?

 

Rovers!...skoon van hom vergeet!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 08:26:13 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Eish, know about kissin touches, start playing that at about 14, so kindly help about them "swartvark"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 08:35:27 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1296
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Kennetjie (en bok-bok) het sóveel ongevalle geëis by ons skool (Tulbagh), dat beide verbied was om tydens pouses te speel. Ons het maar kennetjie in die grondstraat agter ons huis gespeel. Altyd gevrees vir tip-top, want ek het maar gesukkel met daai een. Bob-bok het ek laas in my studentedae gespeel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 11:18:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis seker speletjies wat van die voortrekker dae af kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 00:32:28 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Het volks spele nie gemis. Op laerskool die marble champ gewees en dik koor gesing. Klei lat en kettie skiet . As ek my klein seuns van die x box af kan weg rokkel en die dinge vertel dink hulle ek maak stories op. wereld het so verander.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2018 @ 13:41:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9713
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit was ons TV games daai jare. Lekker tye.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2018 @ 08:59:20 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

If you whanted to play a tv game it was a 10 cent pin board game at the coner cafe, that could tilt, if you knocked about to hard, so charge money for x games played, you never know  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 21:09:09 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2807
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

How many people must you have to play this again? And is it between 2 teams or what? 

I want to try play it on our trip over the next two weeks.... we are going to be four people... do we need more players or is 4 players ok?

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 21:23:41 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2807
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 21:28:08 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2807
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

 

Here are the rules... 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za