English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 409
Total Replies: 232 609
Total Views: 82 437 495
topics: 140
replies: 2 235
views: 333 615

Kamp Reels

replies: 36
views: 9141
06 May 2015 @ 10:23:31 am
Annemarie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Apr 2015
More almal. Ons het onlangs gekamp by 'n oord. Elke stand het sy eie braai gehad maar die volgende stand se braai was aangrensend aan joune. Onder die braai was daar plek vir jou hout en blitz of wat ook al. Een aand hoor ons 'n geritsel. Kan julle glo dat mede kampeerders van ons hout en blitz vat om hulle braai aan te vul. Ek was verstom. Ek dink nie dit is reg nie. Ons moes maar noodgedwonge elke keer paar houtjies uithaal en die ander in die tent bere. Ek voel mens moet tog uitkyk vir mekaar en nie mekaar se goed steel nie.
Dan was daar ook stoute kinders wat ons krag afgesit het. EK hoop ouers lees hier en leer hulle kinders dat dit groot skade kan veroorsaak. Gelukkig net ek dit gou agter gekom en kon ons dit dadelik weer aanskakel. Is maar klein goedjies maar kan mens se kamp ervaring versuur.
In elk geval genoeg gekla mag almal 'n wonderlike dag verder he.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 10:32:36 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Annemarie ek stem saam met jou ons moet uitkyk vir mekaar en as hulle regtig n tekort gehaad het kon hulle maar net vra. dit het al met my gebeur waar iemand gevra het of ek n paar houtjies exstra het vir hulle kuier vuurtjie ek het hulle n sak gegee en die volgende dag toe bring my kampbure vi my twee sake trug blykbaar die een ekstra vi rente.

ja kyk stoute kinders kry mens maar dis baie ongelukig ouers moet maar handjie oor hulle hou want glo my as ek n kind vang stout is in my kamp plek of my krag afsit sal ek hom vir sy pa gaan gee en vra dat hy hom reg help
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 11:47:32 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

I've got a confession to make.....sealed

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 11:59:42 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Some people have no 'skaam'

 

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 12:20:45 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Ek kan nie glo mense vat jou blitz en hout nie,ouers moet ook na hulle kinders kyk en van vroeg af leer wats reg en verkeerd d.w.s. kampreels, en om mense se goed te respekteer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 12:40:14 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

In the real world we fence ourselves in with bomas, lock up our firewood and other camping stuff before we go to bed. Some even have alarm systems in use.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 12:45:48 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Errol that's true and sad at the same time
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 12:51:14 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons was die naweek by Willows en hul het losstaande braaie.  Een oggend toe is ons braai net weg, saam met ons kole-grafie en roosterborsel.  Ek dink die tye toe ons nog mede-kampeerders kon vertrou, is verby.  Deesdae is daar allerhande elemente onder almal en ons sal maar net moet leer om niks buite te los nie.  Ons los wel ons hout buite, want wie het nou lus om al jou houd in die tent te bere.  En as iemand wil steel, kan hul maklik in die nag in jou tent inkom en vat wat hulle wil.  So, dit bly maar 'n risiko.  Maar kamp sal ons kamp!  Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 13:04:05 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dit laat mens vertroue yellin jou mede kampers verloor

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 13:17:33 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Willem daai is so waar , maar met mede kampers soos jy herleef my vertroue weer.
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 13:36:33 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Hallo dit is Africa

Dat mede kampers nou sleg word om Afrika se gewoontes aan te leer

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 14:14:27 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 35 years

I must confess that when I was a kid I thought it helluva funny to turn of the power. Had nothing to do with parents teaching right or wrong....just a kid with a sense of mischief. I would be inclined to shrug, turn the power back on a forget it....no sense getting riled up. 

If it carries on however....

The wood & blitz is a bit rough through. I have once been braaing late and my wood was wet and not catching. Neighbours had a pile of good stuff and had gone to bed so I grabbed some....BUT..I spoke to them 1st thing next morning and replaced 2x what I took.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 15:33:39 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Andrew, it is quite true what you are saying. When we were kids we were mischief by doing things like switching of the power. If our parents would have caught us, i know our back sides would have been burning. It is not always the parents not teaching the kids manners. Remember, "boys will be boys", and now days you can include the girls. Haha

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 16:29:14 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Het al gewonder  wanneer gaan " katte kwaad " voorendag kom was ons nie almal maar jonk nie die holanders het n mooi gesegde daar voor

Kinders sê vaderkat maar hy het vergeet dat hy self ń kind was

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 17:10:47 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years

Amanda, welkom by die forum.

Dit is jammer om te hoor dat ons nie meer ons mede kampers kan vertrou nie, hoewel ek altyd by toebehore in my tent bere. Los niks buite nie want ons het soveel verskillende kulture nou in AFRIKA.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 17:19:39 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Yip... That's my confession....sealed

I was daai stout-gat..... hele paar "merkwaardige onderneemings" agter die blad, maar nooit gedink om die krag af te skaakle.... tongue-out

Ek moet se, as die kinders my krag afskaakle lag ek ook maar net... laughing

As my klein seun so "onderneeming" probeer... Staan hy hoek met hande op die kop vir laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaank 

 

 

 

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 18:15:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Tiepies!!!!!!!!!

 

 

 

ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 18:21:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek moet julle geluk wens. Dit is regtig puik om dit so te hanteer, deur als maar te ignoreer. As dit ek was het ek water op hulle vuur gaan gooi en my 9mm in hulle keel af te druk. Sal 'n punt daarvan gemaak het om die kinders of wie ookal by die krag prop dop gehou het.  As dit 'n kind was hom op 'n stoel maak sit tot sy ouers hom kom soek. Groot persoon verseker ook lip gegee het. Kla by bestuur totdat hulle self besluit om maar op te pak.

Seker nie so erg nie maar hulle sou seer sekerlik van my gehoor het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 18:45:00 pm
Soutigheid
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 12 Feb 2013
Experience: 21 years
Just shows you how low peoples morals have dropped.
Camping: where you spend a small fortune to live like a homeless person
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 19:01:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

What is realy bad is that we must, with great effort and costs protect ourselves from the millions of criminals that threaten our daily lifes.

Nou moet ons, ons eie kerk se mense ook dop hou.

En dit raak slegter en slegter en slegter.............

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 19:11:06 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Ek sit eerder met 'n buurman wat van my hout steel as daardie raserige tipes. Dit help nie jy hou jou kinders stil net om na bure wat so ses staanplekke weg is se praatjies te luister nie.  Elke tweede woord is gewoonlik nog 'n vloekwoord ook. Dit is veral erg is as een so vreeslike irriterende laggie het.

O wag, dis seker hulle wat my hout ook gesteel het.............  yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 21:01:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Annemarie, welkom op die forum.
Jammer om van jou nare ondervinding te hoor.
Wie kan jy vertrou?
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 21:04:53 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5103
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ons kampstoele ook in die nag kom vat... maar nou ja, verwag deesdae niks meer of minder nie. Respek en eerbaarheid het verdwyn


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2015 @ 06:35:14 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Ek dink al wat dii tipe mense moet aan leer is Respek vir hulle mede kampers. maar baie keer is dit ook die Bottle atitude wat daar sy kop uitsteek soos hulle se brandewyn het nie brieke nie.
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2015 @ 11:50:21 am
mamba
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 22 Dec 2013
Experience: 39 years
Ek bere maar stoele en los goed in die tent as ek gaan slaap, vertrou maar min mense.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2015 @ 12:48:08 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
En die hartseerste is dat party mense se famielie selfs van hulle steel
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2015 @ 21:47:25 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Die dag as selfrespek verdwyn is respek ook down the drain.

Ek het een dag in n kamp by Maun gestaan toe een ou my kom vra vir bietjie hout.Ek gee hom toe n sak. Die volgende oggend het ons vroeg vertrek na Moremi toe en sou die aand eers terug kom. My buurman wat die hout geleen het die volgende dag ook opgepak en was ek verbaas toe daat 2 sakke hout voor my tent le. Ons sal altyd goeie en slegte ervarings he, maar solank die goeie die sleg oortref kamp ons voort.

Altyd gese dis nou die nuwe SA, maar beter om nou te se dis AFRIKA.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2015 @ 06:14:30 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
So waar Johan my slegter ervarings is minder as my beter ervarings so ek kamp gelukig voort met n hupel in my stap
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2015 @ 19:51:23 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dit maak my so die joos in as iemant net vat en dink dis reg so . Annemarie jy moes die persoon gese het kry jou ry
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 12:00:12 pm
kamp lekker
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 16 Dec 2013
Experience: 25 years

 Hulle het een aand by Rietspruit dam my bottol Whisky gesteel, en die volgende oggend toe kom my mede kamper agter sy gasbottel en gasbraai is ook gedief. Vroer die aand het daar 'n paar torre langs ons gekuier net met n voertuig, en ons het vermoed dit is hulle.So dit help ook nie eers jy bere jou goed in die tent nie.

Gelukkig het ek darem nog 'n extra bottol Whisky gehad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 12:40:51 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ai ai, en ek is die ou wat gesÍ het kampers steel nie.
Sorry, sorry. Dis nou maar soos die lewe versleg. Die diewe het die kamp binne gedring.

Laas naweek (1Mei) vermis ek my klein tentjie waar die kinders onder die karavaan tent gewoonlik hulle le kry. Dis nou in my garage stoor. Kry ek toe n nuwe opvou stoel in die sak. Oky, iemand het met vorige jaar se kamp my tentjie geskaai, skaam gekry en my n stoel gegee. Ongelukkig n 100kg stoel en diť oom weeg 120 kg. Sal maar net versigtig gaan sit as ek hom wil gebruik.

Oja, Warren....... het gedink dis jy.. hehehehe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 12:44:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ons was die naweek by Willows en hul het losstaande braaie.  Een oggend toe is ons braai net weg, saam met ons kole-grafie en roosterborsel.  Ek dink die tye toe ons nog mede-kampeerders kon vertrou, is verby.  Deesdae is daar allerhande elemente onder almal en ons sal maar net moet leer om niks buite te los nie.  Ons los wel ons hout buite, want wie het nou lus om al jou houd in die tent te bere.  En as iemand wil steel, kan hul maklik in die nag in jou tent inkom en vat wat hulle wil.  So, dit bly maar 'n risiko.  Maar kamp sal ons kamp!  Groete



Colinnfreda, het so.n gesegde. Daars altyd iets om oor dankbaar te wees. Jy kon dalk n paar tjoppies oppie braaier vergeet het. En dit sou n GROOT verlies gewees het. hehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 12:59:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

 Hulle het een aand by Rietspruit dam my bottol Whisky gesteel, en die volgende oggend toe kom my mede kamper agter sy gasbottel en gasbraai is ook gedief. Vroer die aand het daar 'n paar torre langs ons gekuier net met n voertuig, en ons het vermoed dit is hulle.So dit help ook nie eers jy bere jou goed in die tent nie.

Gelukkig het ek darem nog 'n extra bottol Whisky gehad.


Fred, as hulle my whiskey steel is dit n probleem van epidermiese gevolge.
As die kinders saam kamp, soek ek nie ver nie. As ek alleen kamp, bere ek hom binne.
Goed jy sÍ ons. Rietspruitdam is nou n no-no. Ouens daar steel whiskey.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:06:28 pm
kamp lekker
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 16 Dec 2013
Experience: 25 years

Oom Koos.Ek sou daai ouens ook iets aangedoen as ek hulle in die hande kon kry,maar ek het my les geleer, ek drink nou maar eerder die bottol uit voordat ek gaan slaap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:42:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Lekker man lekker. Beste plan.
Soos gesÍ, daars altyd iets om voor dankbaar te wees. Hoef nie te settle ve biki per aand nie. Vat sommer stewig .
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required