English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 729
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 698
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP Somer Reen

replies: 17
views: 336
31 Dec 2018 @ 08:59:45 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 920
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Het die somer reen al redelik in die KNP begin val? Hoe lyk dit daar....mooi groen, of gaan dit ‘n droee jaar wees?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 12:07:15 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Mooi groen maar plekke soek nog reen reviere leeg

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 15:41:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hoop dit reen dwars oor die land soos hier by ons in Centurion

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 15:44:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lekker sagte reen nie eers n briesie wat dit kan weg waai nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 17:16:19 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek wens ook vir reën in al die streke wat dit tans bitter nodig het. Alhoewel ek afgetree is, is ek nog steeds werksaam in die saadbedryf. En solank dit droog bly in die mielie-produksiegebiede is my inkomste ook daarmee heen. Ek vertrek eersdaags (19 Jan) juis na die noorde om van my kliënte te gaan sien. Maar ek kombineer dit met 'n 9-aande besoek aan die Krugerwildtuin (Letaba, Mopani & Shingwedzi) en sal so dankbaar wees om 'n grasgroen wildtuin te sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 20:30:19 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Lekker sagte reen nie eers n briesie wat dit kan weg waai nie

Leon ja dit reën nog steeds en dis die mooiste musiek soos ons die nuwe jaar ingaan. Voorspoed vir almal. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
01 Jan 2019 @ 07:29:31 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1311
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

We came back fom Hluhluwe yesterday to find 50mm in the rain-gauge!

Another 10 overnight here in Benoni. (Thank you Lord!)

So the total in my garden for 2018 is 726mm

The yearly average here for the past 22 years is 893mm

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 17:31:56 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John you have surely got a lot more rain than we got for 2018. Things have been very dry and more so due to the heat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 22:46:19 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

I received a graph of Malelane region rainfall.

2018 is in total the lowest in a 10 year period!

Our normal rainfall should be 800mm+ per year. We received 270mm for 2018.

We are in trouble since this is the 4th year of drought.

All appear green, but it is not the normal deep foliage green we are used to this time of year.

Baie oppervlakkige groen in die suide van die NKP ook. So, ons kan verwag dat daar weer 'n moeilike jaar vir die diere voorlê.

Ons vertrou op goeie laat seisoen reën wat normaalweg nie deel van die normale reënpatroon vorm nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2019 @ 06:39:50 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1311
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Nog another 20mm yesterday.

Here's hoping the rains get back to normal for the whole country.

Let us not forget that the population is growing and the amount of water on earth remains the same!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2019 @ 16:27:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Terug by die huis na weer 4 dae weg en 55mm.

By ouers het dit 81mm.

Reën nog plek plek in wildtuin.

Was daar vir n week en by onder sabie op noord baie droog.

Hulle het nou reën gekry.

Karoo nog baie droog.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 11:33:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien op webcams dat Orpen en Satara n winter reenbui gekry het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 11:33:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien op webcams dat Orpen en Satara n winter reenbui gekry het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 09:30:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja was ook daar van oggend en gesien dat van die fotos wys dat reen geval het.

Van oggend is als weer droog en Buffels drink lekker water.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 16:38:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lekker reën op KRUGER dag....hopenlik teken van goeie reen seisoen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 16:56:44 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1218
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, my Pa het altyd gese dat as ons eerste reen op Kruger dag is dan het ons n goeie reen seisoen. Maar dit het ookal gebeur dat ons nie n goeie reen seisoen beleef het nie,al het dit op Krugerdag gereen.

Hier by ons tans net baie wind, hopelik kom die reen agter na.

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 06:00:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, my Pa het altyd gese dat as ons eerste reen op Kruger dag is dan het ons n goeie reen seisoen. Maar dit het ookal gebeur dat ons nie n goeie reen seisoen beleef het nie,al het dit op Krugerdag gereen.

Hier by ons tans net baie wind, hopelik kom die reen agter na.

 

Ja....ons ook net baie wind, maar geen reen.....10mm stof gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 07:00:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja 10mm stof en toe val daar ook 10 druppels per vierkante meter.  Karre is lekker vuil.

Maar ons hoop en vertrou.  Met die windjie is iets dalk moontlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required