I cannot take the credit, saw in a magazine but im happy with the result.
If it works why not looks like a great idea
I wnat to do something simmaliar to my Jurgens Xplorer, when camping in sand the jockey tends to dig in, even with the levelling steadies assisting to carry the weight.
Armand in die sand werk n dubbel wiel nie kyk maar na die troke . Dit is beter om n enkel breerwiel op te sit
Armand in die sand werk n dubbel wiel nie kyk maar na die troke . Dit is beter om n enkel breerwiel op te sit
Ek wil eintlik 'n dubbel reciever maak, so of jy kies om die wieletjies te gebruik, of jy sit 'n lekker groot base plate aan, want daar is nie 'n manier wat jy 'n1.6Ton+ karevaan met diehand rondstoot ini sand nie of altans ek is te lig in die broek. ek sleep hom maar tot waar hy moet staan en dan maak ek hom vas staan
Armand you may be interested in this i did in my Excell.
Sorry guys wrong pic. How do you delete a post?
Armand, trying again
Dalk so iets. Het dit juis aangskaf vir die sand wanneer ons die see besoek
Johann nie goed nie, maar op myne kom hy heeltemaal los en ek sit hom in die bakkie.
Drank kas in excell ingebou, uit high density foam
Mark het jy die uitsny werk self gedoen of laat doen
Stef maatskappy Myfo in Edenvale sny enige foam to size
Ek was ook gatvol gesukkel vir die enkel jockywiel wat behoorlik in die sand inboor. Het toe by Camp World in Pinetown 'n driewiel jocky gekry (R685)bestaande uit drie dele, waarvan die wieldeel en die onderste deel van die pyp uithaal. Jy maak net 'n vleuelmoer los dan skuif hy uit. Geen gesukkel om die ding binne die A-raam in te kry nie en haak ook nie aan spoedwalle nie. Nog nie weer gesukkel nie.
Ek het self so projek aan gepak n paar jaar terug. Fotos ook hier geplaas soek onderwerp met die naam Jockey Glider of Jockey Carrier.
Hy werk op die beginsel van twee ekstra wiele weerskante van die bestande jockey wiel. As jy klaar is tel jy hom op en stoor.