English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 554
Total Views: 82 434 446
topics: 408
replies: 3 969
views: 1 475 641
Talk about the current road conditions throughout the country

Is ons paaie nog veilig?

replies: 60
views: 1535
page 2 of 2
05 Sep 2019 @ 19:01:53 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Gaan luister na Groot FM 90.5

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 21:02:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek het nou geluister na Smith se vertelling van sy fondsinsameling vir outisme toer deur Europa en hoe die mense daar hom ondersteun het en hy altyd veilig gevoel het. Welgedaan Grant!

Niks opgetel van negatiwiteit van Suidafrikaners in sy gesprek nie, of mis ek iets. Help Willem.

Hy het kortliks gese die probleme daar is nie veel anders as hier nie, sonder om uit te brei. Sonder om negatief te wees kan ek nie saam met hom stem nie. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 21:05:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wens julle ouens het vandag die ou se storie op Groot FM 90.5 geluister oor almal wat so negatief is oor ons land.

Nee wat....ek dink die negatiewiteit wat hy na verwys in n land soos Frankryk is nie naastenby so rof soos hier by ons nie.....twyfel of daai mense vrees vir hul lewens soos hier. Ek het vandag videos gesien wat hier in ons land aangaan wat ek twyfel oor nuus ensovoorts gewys sal word....hoe min ons lewe werd is hier in ons land. Ons moeilikheid hier is baaaaaaie erger...miskien vir daai ou paar van daai video clips wys, dan sal hy anders praat. Selfs ander Afrika lande se mense kanseleer hul besoeke aan SA, want mense raak bang om hier te kuier....vrees vir hul lewens. Nog nooit gehoor mense is bang om in Frankryk te gaan kuier nie....vrees vir hul lewe nie. Iemand wat sê ons land is niks erger as Frankryk nie....loop rond met oogklappe 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 21:36:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1577
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nee wat....ek dink die negatiewiteit wat hy na verwys in n land soos Frankryk is nie naastenby so rof soos hier by ons nie.....twyfel of daai mense vrees vir hul lewens soos hier. Ek het vandag videos gesien wat hier in ons land aangaan wat ek twyfel oor nuus ensovoorts gewys sal word....hoe min ons lewe werd is hier in ons land. Ons moeilikheid hier is baaaaaaie erger...miskien vir daai ou paar van daai video clips wys, dan sal hy anders praat. Selfs ander Afrika lande se mense kanseleer hul besoeke aan SA, want mense raak bang om hier te kuier....vrees vir hul lewens. Nog nooit gehoor mense is bang om in Frankryk te gaan kuier nie....vrees vir hul lewe nie. Iemand wat sê ons land is niks erger as Frankryk nie....loop rond met oogklappe 

Ek stem heelhartig saam.

Daar is Afrika leiers wat begin praat van sanksies teen SA instel oor die moord en doodslag van hulle burgers. As ek reg geluister het, het Nigerïe met sy boikot van die beraad in Kaapstad ook genoem dat sanksies oorweeg moet word.

Weet nie van sulke oproepe teen lande in Europa nie!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 22:06:17 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert. Die land se onvoorspelbare en skielike oorgang tot chaos en terreur is presies hoekom ek voet by stuk staan en aanbeveel om liewer verder te ry maar bly op hoof roetes en vermy die agter paaie.

Ook wat ek doen is om die kamp wat ek besoek te bekyk op Google earth net om te sien wat is om en naby die kamp net vir ingeval riots los breek in oorspoel binne jou vakansie oord. 

Daar sal mense wees wat sê dat jy nie kan toelaat dat al die gemors jou pret en plesier bederf.  Ek sê as jy enigsins vir jou familie omgee, catch net eenvoudig n wake up. Ons is in n oorlog staat. Ek sal nie verbaas wees as daar meer mense sterf per dag in ons land as wat daar gesterf het toe ons in oorlog was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 22:21:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink ons leef onbewus in groter vrees as wat onsself regtig besef. Ek sien daagliks mense wat worry oor hoe om by hul oorde uit te kom....vrae is nie hoe die pad is nie, soos potholes ensovoorts nie....maar of dit veilig is - geweld op pad....of watter roetes om te volg om beste kans te staan om geweld te vermy. Daar was onlangs n opname gemaak op fb oor wat die belangrikste ding is wat jy oorweeg as jy n oord kies. Die verre oormeerderheid het gestem vir veiligheid.....seker met n tiende van die stemme was skoon badkamers in die 2de plek. Dan dink ek dat soveel mense net agter veiligheid aan is en skoon bakamers miskien begin n "bysaak" raak.....as jy altwee kan kry is dit n bargain? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 09:09:17 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het nou geluister na Smith se vertelling van sy fondsinsameling vir outisme toer deur Europa en hoe die mense daar hom ondersteun het en hy altyd veilig gevoel het. Welgedaan Grant!

Niks opgetel van negatiwiteit van Suidafrikaners in sy gesprek nie, of mis ek iets. Help Willem.

Hy het kortliks gese die probleme daar is nie veel anders as hier nie, sonder om uit te brei. Sonder om negatief te wees kan ek nie saam met hom stem nie. 

Hendrick, ek het nie gesê hy is negatief nie ek het dit geplaas sodat ander kan hoor hoe positief is hy oor SA.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 10:59:31 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Jammer, my tweede paragraaf is nogal misleidend. Wat ek wou se is hy het eintlik min te se gehad oor Suid Afrika. Dit gaan oor sy fondsinsameling vir outisme.

In elk geval. Sy pogings om geld in die buiteland in te samel is eerbaarlik.wink

Maar wat die ander hierbo se is die realiteit.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 17:01:16 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 228
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Is daar enige apps of websites waar mens padtoestande/gevaarlike roetes/areas kan kry voor jy op reis gaan?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 17:14:23 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek is nie bewus van so iets wat op datum gehou word nie. Dalk kan ons so iets hier begin.

Almal weet seker teen die tyd dat die paaie in en om Newcastle gesluit is agv protesoptogte. Dit sluit die N11 en pad na Memel in.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required