English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 472
topics: 986
replies: 15 408
views: 4 048 971
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Hoekom sukkel ons om saam te kamp, te werk.

replies: 76
views: 8749
page 2 of 2
26 Feb 2016 @ 12:25:26 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Thanx Willie
Jy red my, ek het op my manier as n "nuwe" lid sedert aug.2015 probeer om uit te vind wat die rede is ve die "onmin". Al wat ek gekry het, is n skop in die ribbes. Altans dis hoe ek dit ervaar het.Ek weet ek kon myself nie baie goed uitdruk in skrif nie, maar het nogtans probeer. As ek kyk na die bek gevegte dan is ek baie bly ons begin nou op n skoon bladsy.
As gevolg van dit wou ek ook die forum verlaat. Het beslis nie dié soort aanmerkings verwag nie. Van die begin af was daar maar mense wat negatiewe kommentaar gelewer het oor my insette. Weereens ,dis hoe ek dit ervaar het.
Glo my as ek vir ALMAL sê ek hou en het nie n houding teenoor enig iemand nie. As jy so voel, vra ek omverskoning.
Myself wou bitter graag na die saamtrek by bloekom gegaan het, dit het nou maar so uitgewerk dat dit nie nou moontlik nie.
Die derde mag. ???? Pasop maar. My gut feeling sê my, maar ek gaan in vredesnaam stilbly.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 16:59:02 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

"Daar is 'n groot verskil in saamkamp met 'n groep uitgesoekte mense wat persoonlike uitnodigings kry, en die formaat van CaravanParks.Com se saamtrek."

Hendrik, ek stem saam, daar is 'n groot verskil  -  die een het 'n lang, volhoubare "track record" van sukses en die ander ongelukkig nie.  Dis niemand se skuld nie, dis bloot 'n keuse wat die meerderheid kampeerders verkies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2016 @ 07:43:50 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Dink almal moet dit net los en aanbeweeg.

Die stof het gaan lê
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2016 @ 09:38:35 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Len as ek as Toyota HiLux se verteenwoordiger op tree, gaan almal my steenig.

So as iemand belang stel, ek is "Hyundai Atos" se verteenwoordiger op die groep. he he
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2016 @ 15:25:19 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hendrik, ek het al talle forums saamtrekke bygewoon, ek herhaal, talle.  Ongelukkig nog nie 'n CaravanParks saamtrek nie, bloot omdat ek in die Kaap woonagtig is. (As hier al een in die Kaap gehou is, dan moes ek dit ongelukkig gemis het). Almal wat ek bygewoon het, was heerlik en ek het elkeen baie geniet.  Die probleem is dat al die saamtrekke waarvan ek weet het naderhand doodgeloop, of bitter min ondersteuning gekry. Toe Johan Viljoen die vraag vra waarom dit gebeur, het ek my opinie gegee.

Ander ouens het ook 'n opinie gelug en ek sou graag jou opinie wou hoor op Johan se aanvanklike vraag, hoekom sukkel ons [forum gebruikers] nou om saam te kamp, dit het dan vantevore so lekker gewerk ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2016 @ 16:03:08 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek het my mening gegee, waarop daar kommentaar was, en ek vermoed 'n paar mense laat dink het. Gaan lees terug net voor en na Willie ons aangespreek het.

Ek is bly die Paasnaweek saamtrek is weer op dreef na Willie se ingryping. Al is hulle net ses kampers wat dit gaan geniet kan dit nog as 'n sukses beskou word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za