English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 431
Total Replies: 233 117
Total Views: 82 460 948
topics: 4 421
replies: 29 825
views: 17 360 075
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 220
replies: 178
views: 10 544
topics: 9
replies: 150
views: 62 508
Hennops Pride Caravan Park
Gauteng, Pretoria
14
Total Ratings: 14
12   
2
Rated: 04 Oct 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Hennops Pride - Goeie nuus!

replies: 13
views: 518
18 Mar 2018 @ 18:51:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk belowend!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2018 @ 18:51:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2018 @ 19:24:51 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5129
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Mooi....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2018 @ 19:59:37 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Klink lekker

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2018 @ 07:01:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal bietjie soontoe ry en gaan kyk hoe vorder hulle

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2018 @ 18:33:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hulle sê niks van die veiligheid so teen die pad nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2018 @ 12:36:55 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Hulle het maar 'n probleem met misdaad in daardie omgewing. Ek weet nie of die oord al so iets ervaar het nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 23:19:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5129
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink hulle moet sommer die naam van die plek verander... 

Sekuriteit is die belangrikste... 

Lekker kampplek en gelyke staanplekke is 2de

Gras is vir my 'n moet, maar ander sal op grond kamp..

Koelte is vir sommige belangrik... Daar is baie

Swem geriewe is altyd lekker as dit onderdak is en die weer kan jou nie pla nie....

Die toegangspad, daai smal pad is altyd issue, maar ja, ek dink baie mense het al die plek geniet en ons ook..

Bly om te hoor dis nie net nog 'n oord/besigheid wat moet toemaak nie.. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 06:10:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Is hierdie oord berig daarvoor dat hulle onder misdaad deur hardloop?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 07:18:28 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5129
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Die area rondom is maar n pyn... maar nou moet ek se daars baie oorde waar jy by hek uitry en dan wag al die maters op jou... 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 22:21:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Was iemand weer hier sedert nuwe eienaars oorgeneem het wat meer kan vertel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 07:06:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Enige onlangse terugvoering?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 20:45:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het hierdie foto's nou op hulle blad gekry.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 23:20:34 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Looks very nice there now. The proof of the pudding is in the eating, hopefully we can get some direct feed back from a forum member who has recently been there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required