English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 531
Total Replies: 252 826
Total Views: 83 250 169
topics: 986
replies: 15 409
views: 4 049 038
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Coiled connector

replies: 6
views: 4362
05 Apr 2016 @ 22:00:33 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years
Kan iemand my asb vertel waar ek die kan kry.
Ek hou nie van die gewone tussen sleep voertuig en wa koppeling nie agv al die probleme wat dit gee.
Ek gaan môre deur na Sensation Karavane toe om finale goed te reël.
Kry die Vee Saterdag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2016 @ 06:59:52 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Trail-Link het wat jy soek, klik net op die skakel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2016 @ 15:20:21 pm
tjessie
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 06 Apr 2016
Experience: 30 years
Daardie connectors werk goed. Ek wil sommer vir myself ook aanskaf. Sal instellasie sommer self doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 09:06:05 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Tjessie,, welkom hier,

Daai coil connector is mos net n ding tussen die kar plug en die wa plug. Dis nou dat hy nie uitskeur as jy draai nie en jou bestaande ene is te kort.
Het ek dit reg soo
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 09:17:24 am
tjessie
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 06 Apr 2016
Experience: 30 years
Dit is dood reg. MAW hy kan stretch as jy skerp draai. Al wat jy doen is jy installeer net n female plug op jou karavaan dan is die coil connector se punte 2 male connectors
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 09:17:51 am
tjessie
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 06 Apr 2016
Experience: 30 years
Dankie vir die verwelkoming
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 13:21:21 pm
Anonymous

Ek het ook die verandering gedoen na die hond die 2de keer die drade afgevreet het.  wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za