English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 409
Total Replies: 232 609
Total Views: 82 437 486
topics: 140
replies: 2 235
views: 333 613

Buite LED lig vervang?

replies: 53
views: 830
page 1 of 2
12 Aug 2019 @ 15:38:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is daar van julle wat al hierdie buite lig vervang het met iets anders? Ons gebruik hierdie lig eintlik nooit nie, want hy is te helder en soms onplesierig as mens om n tafel sit en in die rigting van lig moet kyk....hy verblind mens in n mate. 

Ek is op soek na iets wat nog steeds lekker lig verskaf, maar wat sagter op die oë is.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:06:53 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 18 Feb 2016

I use Lumeno tri colour, [white, orange & red ], the orange works the best. I mount on to tent pole with terry clip.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:14:36 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Haai Geert ek het die oplossing vir jou. Selfde probleem gehad.

Die lig het beide blou en wit LED's in soos die binneste een. Die draad vir die blou en wit is aan mekaar geheg binne in die woonwa se boksie in die kas bokant die opwas bak. Sit n' extra skakelaar in en split die draade. Ons gebruik meestal net die blou lig. The moed light :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:18:41 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I'm going to fit 5m LED strip light just under the tent extrusion at top of the van. Remotely controlled with dimmer. 

Something like this one - LED and  REMOTE . 

The original light is still above the door which is not bright enough in the large tent. With the dimmer we will be able to achieve the mood required.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:21:37 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dit was die eerste verandering wat ek in my Exclusive aangebring het...voor die eerste kamp.

Die skakelaars en face plate, Schneider, is in modulere vorm beskikbaar van groot elektriese handelaars. R50 vir alles!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:38:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Haai Geert ek het die oplossing vir jou. Selfde probleem gehad.

Die lig het beide blou en wit LED's in soos die binneste een. Die draad vir die blou en wit is aan mekaar geheg binne in die woonwa se boksie in die kas bokant die opwas bak. Sit n' extra skakelaar in en split die draade. Ons gebruik meestal net die blou lig. The moed light :)

My skakelaar sit by die deur....gaan koppeling daar wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:41:19 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Wat kan werk is om nog 'n weerstand in die kring te sit. Minder volts na die LED's sal 'n laer lig intensiteit te weeg bring sonder om hulle te beskadig. 

Ken nie meer die wiskunde om te bepaal hoeveel ohm weerstand jy nodig het om byvoorbeld die volts na die LED's te halveer. Wat ook belangrik is om 'n weerstand te kry wat die hitte wat ontstaan te kan hanteer.

Ek is seker jy gaan al die antwoorde by Mnr. Google kry. Lekker projekkie!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:04:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Is daar van julle wat al hierdie buite lig vervang het met iets anders? Ons gebruik hierdie lig eintlik nooit nie, want hy is te helder en soms onplesierig as mens om n tafel sit en in die rigting van lig moet kyk....hy verblind mens in n mate. 

Ek is op soek na iets wat nog steeds lekker lig verskaf, maar wat sagter op die oë is.

Het die selfde probleem by die explorer, daar is twee buite. 

Wil ook jou oplossing doen. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:06:04 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Geert, ek ken nie die bedraading van die Swing nie. In my Penta en Exclusive was die bedraading in n' boxie aan die binne kant van die woonwa naby die lig. Jurgens common die blou en wit LED's in die woonwa. Die blou lig aleen is uiters aangenaam. Mede kampers het my al kom vra waar kry ek daai lig.

Kyk binne in jou woonwa, naby aan die lig vir n' junction box.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:13:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, ek ken nie die bedraading van die Swing nie. In my Penta en Exclusive was die bedraading in n' boxie aan die binne kant van die woonwa naby die lig. Jurgens common die blou en wit LED's in die woonwa. Die blou lig aleen is uiters aangenaam. Mede kampers het my al kom vra waar kry ek daai lig.

Kyk binne in jou woonwa, naby aan die lig vir n' junction box.

Dankie Paul vir hierdie raad....waardeer! Gaan dit definitief probeer. Dit sal lekker wees as dit probleem gaan oplos..... Soos afgelope naweek weer....daai lig is so skerp, ek dink ek irriteer die mense wat oorkant my kampeer ook met die lig.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:25:11 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dit mis hoe dit lyk...well sort of:

Mens sou sweer ek verkoop iets...:)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:27:16 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Daai wit draadjie is myne. Dit lyk nie so nie maar die blou is baia sagter op die ooge!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 05:59:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het op die Classique die  lig net gediskonekteer en 'n LED strip bokant dit teen die aliminium soos met die Sensation geplaas.

Jy kry die wit lig LED strip of die sagter amper geel lig LED's.  As die voltent op geslaan is gee die LED strip ook baie meer lig in die hele tent as net die kol wat die vierkantige lig maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 06:00:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is dan die effek wat jy kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 06:32:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het op die Classique die  lig net gediskonekteer en 'n LED strip bokant dit teen die aliminium soos met die Sensation geplaas.

Jy kry die wit lig LED strip of die sagter amper geel lig LED's.  As die voltent op geslaan is gee die LED strip ook baie meer lig in die hele tent as net die kol wat die vierkantige lig maak.

Ek hou ook van hierdie idee. Mens kan seker altwee gebruik? Want ek wil ook graag doen wat Paul voorgestel het. Mens kan seker net die enkel skakelaar vervang met een wat 3x skakelaars het (soos Paul se 5-knoppie) skakelaar? 

1x vir wit LED

1x vir blou LED

1x vir Strip LED

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 06:40:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit kan nogal goed werk.  Ek het wel gevind dat die vierkantige lig is heel oorbodig as jy die LED strip het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 06:50:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watse LED stel jul voor en met wat maak mens dit vas aan karavaan sodat mens seker kan wees dit kom nie af in die ry nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 07:58:51 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

 

Leon do you have a closeup pic of how you attached the LED?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 08:56:00 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek het by die bed LED lees ligte ingesit (4W). Die oorspronklike ligte gelos. Hulle is baia flou maar partykeer is die flou liggies net reg. 

Met die modifikaasie om die blou en wit ligte te split kan jy kies, blou of wit of altwee.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 16:40:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Haai Geert ek het die oplossing vir jou. Selfde probleem gehad.

Die lig het beide blou en wit LED's in soos die binneste een. Die draad vir die blou en wit is aan mekaar geheg binne in die woonwa se boksie in die kas bokant die opwas bak. Sit n' extra skakelaar in en split die draade. Ons gebruik meestal net die blou lig. The moed light :)

Ek wil nou my ligte split soos Paul sin....is dit die rooi en wit drade wat ek moet split? (Links onder)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 16:46:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is 2 stelle drade wat vanaf lig kom....daai dikker rooi/swart draad en dan daai dunner rooi en wit wat saam gekonnekteer is en die dunner swart draad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 16:54:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
  • Die dun swart draad en die dik swart draad wat vanaf die lig kom, is saam gekoppel in die geel lug op foto. Die swart draad wat vanaf kragbron kom is ook saam met daai 2 gekoppel (saam in geel lug)
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 17:00:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die dun rooi/wit wat saamgekoppel vanaf die lig kom, is die dikker rooi draad....die onderste een op die skakelaar soos op foto gesien.

Die dik rooi draad wat vanaf die lig kom is saam met die rooi draad wat vanaf die kragbron kom gekoppel op die skakelaar....boonste 2 op die skakelaar soos op foto gesien 

 

Wat moet ek doen dat lig soos Paul beskryf kan werk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 18:58:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5103
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek sou 'n metaal strip opsit en dan 'n swiwel reflektor plaat met magnetiese strip op. Op die off-road karavane bout ek dit natuurlik vas maar so ding wat swiwel reflekteer die lig op na die tent en dan weerkaats die tent sagter lig af om jou


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 06:24:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert met die draadtjies wat van die lig kom is die swart wat op dik swart gekoppel is die negatiewe draad van die battery.

Die die rooi en wit draadtjies is onder skeidelik die blou en wit LEDs van die vierkantige lig.

Al wat jy moet doen is om 'n dubbel skakelaar te installeer.

  1. Dan die swart bly soos dit is.
  2. Daar sal dan twee afsonderlike rooi drade vanaf die onderskeie skakelaars een na die wit draadjie en een na die rooi draadjie toe gaan.
  3. Dus al wat jy ekstra nodig het is
    1. Dubbel skakelaar
    2. Stukkie rooi draad
    3. Koppelingtjie soortgelyk aan dit tussen die dun draadjies en dik drade.

TIP:

Knip net die rooi draadjie teen aan die koppelingtjie af en bedraad hom soos ek verduidelik het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 06:45:32 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek het dieselfde probleem gehad. Het geel "self adhesive plastic sheet" by n skryfbehoefte winkel gekoop. Die soort wat die kinders gebruik om skoolboeke oor te trek en aan die binnekant van die ligskerm geplak. Werk baie goed en die geel lig help om goggas weg te hou. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 12:30:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert met die draadtjies wat van die lig kom is die swart wat op dik swart gekoppel is die negatiewe draad van die battery.

Die die rooi en wit draadtjies is onder skeidelik die blou en wit LEDs van die vierkantige lig.

Al wat jy moet doen is om 'n dubbel skakelaar te installeer.

  1. Dan die swart bly soos dit is.
  2. Daar sal dan twee afsonderlike rooi drade vanaf die onderskeie skakelaars een na die wit draadjie en een na die rooi draadjie toe gaan.
  3. Dus al wat jy ekstra nodig het is
    1. Dubbel skakelaar
    2. Stukkie rooi draad
    3. Koppelingtjie soortgelyk aan dit tussen die dun draadjies en dik drade.

TIP:

Knip net die rooi draadjie teen aan die koppelingtjie af en bedraad hom soos ek verduidelik het.

Dankie....gaan hom so probeer. Ek dink ek gaan sommer   3-knoppie kry.....voorsiening te maak vir striplights

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 13:44:11 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Jammer Geert. Ja dit is die wit = blou liggie rooi = wit liggie.

Net soos Leon hier bo verduidelik het.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 18:05:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie dankie vir al die idees en raad.....ek het nou die lig gesplit soos Paul voorgestel het.  Ek het n 3-knop skakelaar ingesit, want ek wil ook daai LED strip buite opsit.(soos op Leon se foto hierbo) Ek het weer jul hulp nodig.....watter LED strip gaan die beste opsie wees en met wat kan mens dit aan die wa vasmaak dat dit nie af sal kom in die ry of dergliks nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 22:54:31 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1578
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek wag ook in spanning op die antwoord waarmee die striplig vasgeheg word.

Leon?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 06:21:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek koop my LED strip wat aan die wind en weer blootgestel word by Enviro Watt.  Dit het 'n ordentlike dik laagie plastiek of silicone om wat die led's beskerm en dit vat baie langer vir die LED strip om lelik en geel te word.  

Gaan kyk op hul web blad na die verskeidenheid wat hulle het.  Hulle het dubbel, trippel en selfs 'n vierlaag LED strip beskikbaar in 220V of 12V.

As jy dit koop vra jy dat hulle vir jou die dun "dubble sided tape" klaar opsit of koop net apart van dit by.  Dit maak net die opsit proses baie makliker.

Ek plak dan die strip met die dubbel kleef band vas teen die wa en dan smeer ek 'n lagie sikaflex aan die onderkant van die strip (Net so dun soos wat jy 'n karavaan sal seel).

Daai strip bly daar vir ewig sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 06:36:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou moet ek die volgende by sê:

Die wat ek gewoonlik koop is die silicoon lagie bo oor netjies vierkantig en nie rond of half maan vormig soos die normale strips wat jy algemeen koop nie.  Die vierkantige afwerking lyk netjieser op die wa en help baie met die afwerking as jy die sikaflex onder dit smeer.

 

Jy gaan verseker "tempted" wees om die dubbel ry, trippel ry of selfs vier ry LED strips te koop maar ek sal dit nie aan raai nie weens die volgende redes:

  1. Die enkel ry is regtig helder genoeg en selfs net die dubbel ry is 110% teveel lig.  Jy gaan daai lig dan bykans nooit gebruik nie.
  2. Die dubbel ry en meer LED's genereer redelike hitte en die verkoops persoon sal jou dan ook begin aanraai om 'n aliminium strip by te koop wat dan sal dien as hitte weg leier. Dus moet jy die aliminium eerste vas sit dan die LEDs bo op die aliminium.

Die LEDs vir my Classique het ek by Enviro Watt gekoop op die Beeld Vakansie Skou in 2012.  Toe ek my Maia bestel het het ek dit by hulle bestel en die is toe na Sensation toe gekoerier vir my Wa.

Gaan kyk na al die Sensation karavane voor myne dan sal julle sien hoe GEEL vertoon die LED strip teen die wit oppervlak van die Sensation wa, wat hulle op het en kom kyk dan na myne.  Myne lyk nog netjies en wit soos die eerste dag wat dit opgesit is.

Hoop julle kom reg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 12:38:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja....dis seker maar beter om meer te betaal vir beter kwaliteit strip LED's.....wil nie graag dit binne kort tydperk vervang nie. Weet iemand van n winkel in Pretoria/Centurion area wat geskikte kwaliteit verkoop of is die chinese sin aanvaarbaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 12:41:52 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5644
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Geert, kyk eerder by Communica.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 12:58:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, kyk eerder by Communica.

Goeie idee....dankie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 09:30:14 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5644
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

CoSave Power Build in Van Der Hoff Wes (naby Coke fabriek) het ook.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 10:22:17 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I purchased my strip lights (waterproof) and a 12V dimmer with a remote control from Future Light they couriered to me. I installed them just under the extrusion. Works very well. total cost including delivery was R633

 

With the remote dimmer you can control the brightness you require.

Dimmer

LED's

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 09:05:46 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5103
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

I also do the dimming thing on my camp lights. Just gives better option when more or less light is required you can choose the desired brightness.

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 09:26:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I purchased my strip lights (waterproof) and a 12V dimmer with a remote control from Future Light they couriered to me. I installed them just under the extrusion. Works very well. total cost including delivery was R633

 

With the remote dimmer you can control the brightness you require.

Dimmer

LED's

I like the fact that you can dim the LED strip.

Wonder if the dimmer would work on the LED strip currently on my caravan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 12:41:33 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I like the fact that you can dim the LED strip.

Wonder if the dimmer would work on the LED strip currently on my caravan.

Future Light have tested the dimmer with their product so I'm not sure if it will work on yours. I don't know if all LED's are dimmable. Perhaps someone with more knowledge of LED's can comment.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 12:59:02 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Leon Future Light are very helpful check their website and mail them they reply very promptly to my mails.

*edited*   info@futurelight.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 13:32:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir die idee van dimmer Brian! ...en lyk eenvoudig om te koppel as ek na foto kyk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 15:23:43 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Geert, you are welcome and yes very simple to connect - works very well I'm pleased with the result.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 15:19:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon Future Light are very helpful check their website and mail them they reply very promptly to my mails.

*edited*   info@futurelight.co.za

I will do. 

Question................. does the controller need to be visible/line of sight to the remote for working or is it hidden.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 16:12:07 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I will do. 

Question................. does the controller need to be visible/line of sight to the remote for working or is it hidden.

 

No mine is hidden behind a panel in a cupboard next to the door. Works from about 15m away.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 21:04:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wou nou al die LED strips gekoop het, maar ek het eers later besef dit gaan nie lekker by my werk nie. Ek gebruik permanent my leisure awn....en as hy opgeslaan is, hang die sak teen die karavaan.....as ek strip onder die extrution sou sit, gaan sak voor die ligte hang. Dis jammer....ek hou van die strip lights, maar miskien kom daar n ander idee op wat vir my kan werk  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 22:53:29 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Sew velcro ships on the bag and on the awning to hold the bag up to the awning.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 23:10:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sew velcro ships on the bag and on the awning to hold the bag up to the awning.

Thanks Brian....thats an idea! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 23:15:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sew velcro ships on the bag and on the awning to hold the bag up to the awning.

Do someone know if there is a glue that will do the job instead if sewing?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 23:49:58 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4344
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert kan jy nie die LED strip onder die sak vasplak ipv direk onder die glybaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 23:55:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14178
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert kan jy nie die LED strip onder die sak vasplak ipv direk onder die glybaan.

Ek sou hom graag aan die wa self wou vasmaak, want ek wil hom permanent koppel op die 3de skakelaar wat ek installeer het. Desembers gebruik ons die vol tent....dan haal ons die awning af wat dan n probleem gaan wees. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2