English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 530
topics: 10 892
replies: 126 420
views: 38 913 107
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bastervoetslaan pas Oos-Kaap

replies: 19
views: 6720
04 May 2016 @ 15:56:16 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ons (Ek en Deon "Segekok") is terug van ons berg trippie en het n klomp passe gery. Moet nog gaan uitwerk hoeveel.
Dind dit is seker so 12 van hulle.

Die ergste vir my was Bastervoetslaan pas. Dit is ongeveer 36 km lank, maar het ons so 5 ure geneem. Dit het een papwiel se ruil ingesluit.

Ek en Yvonne het met n klein Silver Suzuki Grand Vitara SWB 1.6 gery. Dit is n ou voertuig 2000 model met so 145,000 op die klok.

My sleepstang se boude het gegroet en ons het hom afgehaal op my neef se plaas Vrederus.

Ek weet nie of ek die pas gou weer sal ry nie. Hy is redelik rof en mens moet die lyne mooi kies om nie in n groef in vas te sit nie.

Gelukkig het ons daar deur gekom sonder probleme (of diff lock) maar moes "Low range" 4x4 gebruik op baie plekke.

Gelukkig was die pad droog en het die sneeu eers die volgende dag Saterdag die 30 ste April 2016 begin val.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 16:11:40 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Die uitsig van daarbo was ongelooflik.

Op een van die foto's kan mens sien hoe wyd mens kan kyk.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 16:28:26 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Daai pad lyk rof verby. Min mense sal daai uitsig sien. Dankie vir die deel Harry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 16:32:12 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Baie mooi Harry.  Ek sal ook maar benoud wees om daar te ry.  So mis mens uit op baie.  Ja, die Ooskaap het baie mooi plekke maar mense is nie altyd bewus daarvan nie,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 16:43:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Mooi fotos Harry.
Ek gaan uitmis op hierdie trip.
1. Elegance sal nie daar kan nie
2. Hoogte vrees gaan nie werk nie.
Nogtans baie mooi. Ek is n berge man en lief die grootsheid.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 16:58:23 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Dankie vir die deel van die mooi fotos Harry. Dit moes n baie lekker trip gewees het, wens ek was saam.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 18:19:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dit lyk heerlik. Pragtige uitsigte. Bly julle het dit geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 18:28:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5646
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Tx Harry, dit lyk mooi van daar bo.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 18:37:16 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Dit lyk meer na n voetslaanpad as n voertuigpad,nogtans n belewenis vir julle mense.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 19:09:22 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Harry puik dit lyk lekke ja dis n belewenis dankie vir die deel
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 19:47:25 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ongelukkig is meeste foto's deur vuil ruit geneem.

Daar was n koue storm sterk wind wat gewaai het en tyd het begin min raak.

Ons het eers na by 8 uur die aand op Vrederus (ons oornag bestemming) aan gekom. Ons moes die Potrivier pas in die nag ry. Kon toe ook geen foto's van hom neem nie.

Die drie passe vir die dag was Naudes nek, Bastervoetslaan en dan die Potrivier pas. Ek dink ons het dalk te groot gehap vir die dag.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 06:19:28 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Dankie Harry... I'm planning the 8 passes chalange this Dec... baster voet is one of them... valuable input thanks

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 09:27:01 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2736
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Thanks for sharing Harry. We did the Baster from the bottem up when we did the passes, so next time will do it your way. We ended up by doing from the ski resort to Rhodes in the dark, so must also redo that. I presume you also did the pass south of Lady Grey.
Still want to visit the dam wall there which is a nice place for a brunch.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 12:36:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie, baie mooi wreld.

Nic de Bruin het nagelaat dat die Pas instand gehou word.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 13:00:40 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Jin, die laaste instandhouding wat gedoen was, was 30 April 2016.

Dit was die paar klippe wat deur ons gepak is. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 14:14:37 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Sounds as if this just the place for Warren.

Go for it Sitnievasnie! Just hope you do not need to use the ground anchor!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 14:47:39 pm
Permanently Gone
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 05 Dec 2015
Experience: 36 years

Baie mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 15:03:22 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

Sounds as if this just the place for Warren.

Go for it Sitnievasnie! Just hope you do not need to use the ground anchor!



I think he will stay over half-way and camp for 3 days
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 17:32:44 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 34 years

Harry bly julle is veilig terug, die pas lyk baie nice plek plek seker nie so nice nie.

Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 17:50:24 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1310
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
Hey Sitnie!
What's this 8 passes challenge all about.
Sounds very interesting.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required