Moet bietjie "bragg" by julle,het so 3 maande terug begin met nuwe buitekombuis projek en op die einde het die projek net gegroei. Sou net kombuis wees maar nee toe's dit nuwe yskas,uitbreek van toilet/shower, en en en.
Ek sit bietjie foto's by.
Brave project. Well done....
Nou al wat voor le is, gaan kamp...,geniet dit.
Seker opgewonde om hom te toets.
Geluk.
Frank,........ Waar is jy in Pretoria, as ek mag wil ek kom kyk ASB.
Sjoe.....pragtig. Baie geluk met resultate om op trots te wees. Geniet die inweiding van jou "nuwe" karavaan!
Baie mooi. Gelukkig is daar meer brawe mense as ek.
Frank. Ek dink dit is baie impressive. Maar wil net vra, gaan jy karavaan deur so los? Ek het ook al gekyk na so projek(Fleetline) maar sien nie kans om dit self te doen nie maar het gedink ek moet ook vra dat deur ander kant toe oopmaak? Maar ek is onseker of dit kan gedoen word en as ek na jou fotos kyk, dan weet ek nie of dit nodig is nie.
Groete en nogmals geluk met die projek.
Leon

Leon, yes ek het gekyk daarna maar die deur pla nie rerig daar nie.My karavaan deur is gewoonlik toe as ons buite is en as ek hom sou swaai na anderkant gaan die ruit aan daai kant my pla en die deur kannie heeltemal oopmaak nie. Ook my "box frieskas" staan aan daai kant.
Chuck eks in Wonderboom suid en jy's welkom om te kom loer. Volgende naweek gaan ek bietjie Bass lake toe om hom uit te toets.

Dankie gee n dag ek is oop heeldag die week.
Jou nommer asb
Frank. Ek dink dit is baie impressive. Maar wil net vra, gaan jy karavaan deur so los? Ek het ook al gekyk na so projek(Fleetline) maar sien nie kans om dit self te doen nie maar het gedink ek moet ook vra dat deur ander kant toe oopmaak? Maar ek is onseker of dit kan gedoen word en as ek na jou fotos kyk, dan weet ek nie of dit nodig is nie.
Groete en nogmals geluk met die projek.
Leon
Leon.... welkom hier op die forum.
Frank dankie vir die fotos en advies oor deur. Stem saam oor venster.
Chuck dankie vir die welkom.
Groete
Leon
Wat n brawe projek om aan te pak en dan so n sukses daarvan te maak. Well Done mag julle dit geniet.
Chuck my nr is 0605038656
Volgende donderdag 19/11/2020 sal my karavaan uitgetrek wees om te pak vir die naweek,op die oomblik is dit tussen twee mure "afdak" so jy kan amper nie in nie.
Lyk baie goed. Watter hout het jy gebruik en mm dikte? Ook op die oomblik besig met 'n slideout kombuis
Chuck my nr is 0605038656
Volgende donderdag 19/11/2020 sal my karavaan uitgetrek wees om te pak vir die naweek,op die oomblik is dit tussen twee mure "afdak" so jy kan amper nie in nie.
Dankie, sal jou kontak.
Frank - baie netjies jou vrou seker in haar noppies. Geniet jul naweek by Bass lake hoop di swembad is by nou al blou - was laas naweek grasgroen en moes hul my net keer om nie in die bad te gaan sit het met n boek nie. Was ondraaglik warm.
Frank. Ek dink dit is baie impressive. Maar wil net vra, gaan jy karavaan deur so los? Ek het ook al gekyk na so projek(Fleetline) maar sien nie kans om dit self te doen nie maar het gedink ek moet ook vra dat deur ander kant toe oopmaak? Maar ek is onseker of dit kan gedoen word en as ek na jou fotos kyk, dan weet ek nie of dit nodig is nie.
Groete en nogmals geluk met die projek.
Leon
WELKOM op die forum Leon
Frank - baie netjies jou vrou seker in haar noppies. Geniet jul naweek by Bass lake hoop di swembad is by nou al blou - was laas naweek grasgroen en moes hul my net keer om nie in die bad te gaan sit het met n boek nie. Was ondraaglik warm.
Leen ja sy is baie bly......en ek ook. Dit lyk na klein veranderinge maar dit vat baie baie tyd en geld glo my, dankbaar dit het als mooi uitgewerk. Het jy vis gevang daar.......en as jy het wat werk. Lyk vir my dit gaan nie so warm wees hierdie naweek nie met bietjie reën.
Groete........
Was te warm vir visvang het maar in koelte geskuil ! Geniet dit.
Ek het my Spenta as Penta KC (kitchen conversion) by Kempton waens gekoop. Hulle draai die deur om sodat hy na links oopmaak. Wanneer ons kamp is die kombuis normaalweg 'oop' na buite en die deur maak dan sonder moeite 100% oop na links. Ons maak dan net die venster effe oop vir lug beweging. Daar is darem 4 ander vensters om heeltemaal oop te maak.
Frank,
Uitstekende werk. Dit vertoon professioneel en lyk definitief beter as my winkel-kombuis.
Het jy 'n 220v of 12v yskas ingesit?

Hi Proffie ja dankie is n 220 yskas maar het inverter om hom van 12v te kan trek as ek moet.
Was toe by Bass lake die naweek en soos julle weet dit het lekker baie gereën, maar kamp bly lekker.

Het jy dalk al gaan bereken of getoets hoe lank jou battery gaan hou as jy die yskas via die inverter gaan trek?
Ek het twee 100Ah liquid crystal batterye in my wa en 'n 1500W inverter om die yskas te trek. Die yskas trek ongelukkig baie krag en teoreties trek my yskas die 2 batterye leeg in 23 uur se tyd. Elektriese inginieur vriend het die berekening gemaak.
Prakties hou dit effe langer. Ek het sonpanele wat ek saamvat as ons lank gaan kamp sonder 220v. Die is darem groot genoeg om die batterye voldoende te laai.....gegewe genoeg direkte son.