Pragtig!
Satara
Orpen
Paar close ups.
Nice kwaliteit close ups
Mooi Geert!
Satara
Ook maar skaars.
Wat lê hier voor die watergat?
Ek sien dit is nou aan die ander kant op die live cam. Dink die bobbejane dra dit rond.
Ek kan nog steeds nie uitmaak wat dit kan wees nie
Orpen
Pragtig!
Nossob
Orpen Cam.
Lyk my hy kry ook koud vanaand. Baie keer staan hulle sommer in die water en drink.....nou lyk dit of hy bang is hy val in😃
Cam met die mooiste uitsig.
Punda is besig vanmiddag.
Sjoe, ja. Lekker aan die gang
Orpen
Nice one
Satara
Mooi! Ek tel agt.
.
Oulike foto!
King of the beasts
Orpen
Mooi aksie foto....
Wow mooi
Civet at Satara
Nossob action
Great pics Richard.
Doubt if we have had a Martial Eagle on the cams.
Nice rare one Hendrick.
Fresh off the Addo Cam.
WOW have we had any blackies before? But then they have asked that they do not get published.
.
1
Jy is gelukkig met die leeus Geert.
Die kolgans het mooi kleure.
Nice Geert. I saw this pride on my tour, but did not see the white cubs.
Lekker aan die gang op webcams....
Probeer weer fotos laai.....
Side-striped Jackal at Satara, rather rare sighting, We have not seen one before in the wild.
Nice variety Geert
Darem pragtig
Baie mooi. Dankie!
Dors na 'n groot maal.
As dit nie was vir die bewys nie, sou baie mense dit nie glo nie.
Dis skaars op webcams