English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 990
topics: 4 388
replies: 29 464
views: 17 334 127
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 218
views: 17 252 187

wintervakansie swadini / richardsbaai

replies: 8
views: 12396
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
05 Jan 2011 @ 11:04:38 am
Ben
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 08 Oct 2008
hi ek wil net uitvind by iemand wat weet hoe die toestand is by swadini of richardsbaai in die winter ek wil vi 2 maande daar gaan kamp.(as jy weet nie n pal van jou wat n jaar terug daar was nie)of weet julle van ander plek om te kamp behalwe scottsburg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
05 Jan 2011 @ 11:46:51 am
Maggie
New Member
22% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 04 Jan 2011
Hi, Ek het familie wat in Richardsbaai bly en gaan gewoonlik in die winter vir so week of twee na hulle toe want die weer is baie lekker en die temp gaan amper nooit onder die 24 25 grade se dis lekker warm met amper geen reen val nie. Beslis warmer as Gauteng dit kan ek jou verseker!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
05 Jan 2011 @ 15:36:57 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Swadinie is altyd n bargan net onthou tussen die berge raak maar koel, die eiland is baie lekker ver lank staan lekker warm. 0153868000 Eiland spa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
05 Jan 2011 @ 15:39:07 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Bespreek vroeg die Swalkies oorstroom die plek in die winter ek praat van +- 100 karavane.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
05 Jan 2011 @ 18:07:36 pm
Ben
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 08 Oct 2008
Dankie vir die terug voering lyk my richardsbaai is die beste roep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
06 Jan 2011 @ 11:50:36 am
Ben
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 08 Oct 2008
willem is dir nou swadini of richardsbaai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
06 Jan 2011 @ 17:18:30 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Swadini in die berge
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
26 Jan 2011 @ 08:58:31 am
Maryna
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 06 May 2010
Swadini is pragtig, aande kan koel raak. Met die weer- en reenverandering, kan mens nooit weet nie, ek glo nie ons kan namens enige plek nou praat nie, dit is onvoorspelbaar. Albei die plekke kan oorweeg word. Wat lekker is van Swadini, is jy is naby die wildtuin, en die winter is die lekkerste tyd om wild te besigtig, alhoewel, met die baie reen, gaan die bos ook dig wees, maar altyd 'n wenner, een dag uitstappies van swadini af is daar baie opsies. Om niks te doen, ook 'n opsie. Geniet elke oomblik van kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
27 Jan 2011 @ 13:04:19 pm
DAVID
Silver Member
22% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 14 Jan 2011
EK SOU DIE RICHARDSBAAI OPSIE UIT OEFEN. DIT LEKKER WARM DAARDIE TYD VAN DIE JAAR EN DIE GAUTENGERS SAL LEKKER SWEM. DIE EILAND NABY LETSITELE IS OOK 'N GOEIE OPSIE
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required