Where Can I Purchas a decent island bed mattress
Deon is al lank in die besigheid en stal baie keer uit op skoue en Campworld....sy kliente klink happy(gee goeie terugvoering)
Dit lyk vir my na n goeie kopie die. En hy maak dit volgens jou grootes
Ons het ook n Bamboo ene. Soos baie van julle al genoem het, hy laat nie veel plek aan die kante in die Fleetline nie ......... maar o heng hy slaap lekker. Hy is ook langer as die bed en hang so 150mm oor. Ek weet nie hoe hy daar ingekry is nie.

Moet hom kry vir my wa.
Leon is dit die ou van wie jy gepraat het.
So lyk ons Bamboo. Bietjie groot.
Dis reg ja JIN. Nou dat jy sy nommer het gaan dit effe goed koper wees as om deur 'n Campworld te bestel.
Dis reg ja JIN. Nou dat jy sy nommer het gaan dit effe goed koper wees as om deur 'n Campworld te bestel.
Dankie
Ma en ek het ooreengekom, as ons kamp is daar drie vereistes waaraan ons heeltyd moet voldoen
1. Lekker slaap
2. Droog slaap
3. Lekker maar eenvoudig eet, al is dit 'n eier op 'n broodjie.
Die Bamboo matras is die ding wat ons laat lekker slaap. Niks slaap so lekker soos die coil vere met die memory foam bo-op nie.