English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 643
Total Replies: 236 936
Total Views: 82 692 665
topics: 11 036
replies: 129 063
views: 39 033 877
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

weesgerus

replies: 26
views: 3733
12 Oct 2016 @ 11:11:58 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

julle opninies oor Weesgerus? pa wil soontoe gaan, so ek het bespreek, wonder net wat se julle van die plek?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 12:33:50 pm
Anonymous

Dit is my 2de huis, julle sal nie 'n fout maak nie.

Probeer plek kry by sirkel 4 of 3.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 12:40:53 pm
Anonymous

Ook een van my gunsteling plekke maar was lanklaas daar want ons kry nie plek op die tye wat ons wil gaan niefrown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 12:48:09 pm
Anonymous

Ook een van my gunsteling plekke maar was lanklaas daar want ons kry nie plek op die tye wat ons wil gaan niefrown

Binne seisoen is staan plek so skaars soos hoender tande. Ons gaan altyd buite seisoen gedurende Maart.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 13:04:39 pm
Anonymous

Binne seisoen is staan plek so skaars soos hoender tande. Ons gaan altyd buite seisoen gedurende Maart.

Dis waar.  Gelukkig is my jongste volgende jaar in matriek so daarna gaan ons die midweeks roer.  Ek sien so uit daarna.cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 13:05:38 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

okay dankie julle vir die info.  ons gaan net vir 'n naweek om die wa uit te toets en in te wy, so daar was darem nog redelik plek. het plek gekry by sirkel 2, sy se almal loop deur 3 om swembad toe te gaan en dit kan partykeer pla. hoop ma 2 is okay, sal sien en dan weet vir volgende keer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 13:20:08 pm

Sirkel 2 is ook baie lekker en sentraal. Sirkel 3 is redelik besig, maar is naby die swembad, veral vir die kinders.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 13:27:05 pm
Anonymous

Julle is gelukkig, Weesgerus is soos genoem, 'n puik oord,  en sirkel 2, 3 en 4 is baie lekker, 5 is ook vir ons heel lekker.

Sirkel 6 en 1 is harde grond, maar vat maar net vir in geval,  behoorlike penne en hammer.

Geniet dit,  julle sal nie teleurgesteld wees nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 13:41:57 pm
Anonymous

Die foto hierbo, was by sirkel 5, 2 jaar gelede en die grond was sommer verskriklik hard en dan is daar redelik baie slopes ook wat dinge ongemaklik maak ingeval dit rëen.

Sirkel 6 is ook baie lekker, maar soos Johann noem, die grond is baie hard daar, sodoende oorweeg om 'n boormasjien saam te neem om gate in die grond te boor vir jou penne.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 14:44:07 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

cool hamer saam vat...got it!!!

kan nou nie wag nie, seker sal ou Berta teen vrydag terug wees by die huis na haar mini makeover

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 17:28:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Alle sirkels lekker....geniet dit...baie lekker oord
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 17:53:14 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
Weesgerus is 'n baie gewilde oord. Ons gaan gereeld daarna toe.

Kyk net uit vir Rinkhals slange somtyds in die kleedkamers veral as dit so warm is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 17:55:39 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Kitty, jy moet vir ons foto's wys van jul eerste kamp met Berta.   En julle moet die inwyding geniet en lekker kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 20:01:56 pm
Anonymous

Weesgerus is 'n baie gewilde oord. Ons gaan gereeld daarna toe.

Kyk net uit vir Rinkhals slange somtyds in die kleedkamers veral as dit so warm is.

Dit is duidelik 'n gewilde oord, lyk my ek en Dennis is nie al meubel stukke daar nie.

Freda,  jy sal seker maar met Colin saam ablusies toe gaan, in geval .wink

Catherine,  ons kyk met groot awagting uit vir fotos en hoe het Berta haar gedra agter julle sleep voertuig. 

Ry veilig, en geniet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 20:33:59 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Johann, wat praat jy?   Eers is dit DK met sy kobras, nou hoor ek van rinkhalse.  Volgens DK soek die kobras 'n warm plek as dit koud is en volgens Johan soek die rinkhalse koelte as dit warm is.  Kitty doen maar soos ek gemaak het, Colin moes eers gaan kyk voor ek ingaan.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 23:00:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kitty, jy moet vir ons foto's wys van jul eerste kamp met Berta.   En julle moet die inwyding geniet en lekker kamp.

Ja...ons wag nog vir foto's...geniet jul eerste wegbreek met nuwe wa!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2016 @ 06:50:38 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Kitty, jy moet vir ons foto's wys van jul eerste kamp met Berta.   En julle moet die inwyding geniet en lekker kamp.

sal definitief doen Freda.  ek weet nie van die rinkhalse nie, ek dink ook iemand sal eers moet gaan kyk. eeeeek!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2016 @ 07:17:13 am
Anonymous

Rinkhals, is daar definitief. My vrou het al een agter die toilet deur gekry. Tjaart se vrou was verbaas toe sy kleedkamers toe gaan en bevind een klein vriend het sy tuiste in haar make-up tassie gemaak.

Die jaar met Kleinkariba se tragedie, was ons ook by Weesgerus en toe was een van die tuin werkers bykans 'n slagoffer van 'n swart mamba, maar 'n trop meerkatte het hom gou van kant gemaak.

Ondersoek ook die Putt-Putt putjies goed voordat jy die balletjie uithaal. Ek moet darem ook noem dat Weesgerus se bestuur probeer hul uiterste bes om slang voorvalle te voorkom dmv bespuiting in en om die badkamers asook by die braaiers.

By die Putt-Putt baan is daar 'n bord wat wys watter tipe slang spesie daar voorkom.

Niks om te oor bekommer nie, ons gaan al vir baie jare Weesgerus toe en nooit het ek al gehoor van slang voorvalle nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2016 @ 12:40:14 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2656
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Ag nee man! Hoekom wil julle nou die mense bang maak met julle slangstories? Die Bosveld is vol slange, maar so what? Die paaie is vol karre en hulle ry baie meer mense dood as wat slange dood pik. Hoekom is almal nie banger vir paaie of karre nie? Enige deel van die land buite groot stede(miskien?) is vol slange, maar hulle pla jou nie as jy hulle pla nie. Die Suidkaap is vol pofadders, wat eintlik gevaarliker is as kobras of rinkhalse en niemand loop in vrees en bewing vir hulle rond nie. Kittie, geniet julle verblyf en vergeet van slangbe.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2016 @ 17:07:47 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Geniet en ry veilig.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 07:40:12 am
Anonymous

Ag nee man! Hoekom wil julle nou die mense bang maak met julle slangstories? Die Bosveld is vol slange, maar so what? Die paaie is vol karre en hulle ry baie meer mense dood as wat slange dood pik. Hoekom is almal nie banger vir paaie of karre nie? Enige deel van die land buite groot stede(miskien?) is vol slange, maar hulle pla jou nie as jy hulle pla nie. Die Suidkaap is vol pofadders, wat eintlik gevaarliker is as kobras of rinkhalse en niemand loop in vrees en bewing vir hulle rond nie. Kittie, geniet julle verblyf en vergeet van slangbe.
Dit is nie 'n kwessie van bang maak nie, Catherine het navraag gedoen oor opinies en sodoende voel ek om eerlike terugvoering te verskaf.

Daarom het ek ook genoem dat, vandat ek by Weesgerus kamp vir 'n geruime tyd, was daar nog nooit 'n voorval van slang aanvalle nie.

Catherine, gaan geniet die kamp by Weesgerus, ek beny julle en indien die terugvoering jou onstel het, vra ek verskoning daarvoor.

Daar is geensins enige aard van gevaar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 08:19:02 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

toemaar, ek neem kennis van moontlike slange maar gaan nie die heeltyd sit en kommer daaroor nie, gaan dit net geniet!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 08:48:31 am
Anonymous

Ja die slange is maar min deesdae.  Hulle is bang vir die krokkedille

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 15:53:18 pm
Anonymous

Ja die slange is maar min deesdae.  Hulle is bang vir die krokkedille

Moenie eers noem van die merske, masiewe, skinkbord grootte bobbejaan spinnekoppe nie, netnou praat julle die mense bangwink

Nee wat gaan en geniet 'n heerlike kamp op'n ewe heerlike oord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 16:05:47 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Binne kort my beurt vir buite seisoen vakansie lekke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 21:00:19 pm
Anonymous

Moenie eers noem van die merske, masiewe, skinkbord grootte bobbejaan spinnekoppe nie, netnou praat julle die mense bangwink

Nee wat gaan en geniet 'n heerlike kamp op'n ewe heerlike oord.

Eish, Johann dan nog die swart skerpion ook
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 22:27:05 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2137
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek dink dit is belangrik op so nou en dan oor die vieslike goete te praat. Ek en vrou sal opnuut weer ons oe oop hou. Mens kuier in die bos dis nie ons huis en kan baie maklik te gerus raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First