would anyone have a 2kg or 3kg twin tub washing machine they would like to sell.
George I bought this one and it works fine.
https://www.loot.co.za/product/companion-2kg-twin-tub-washing-machine/dbmh-6068-g400
Ek het nou so n los motortjie gekoop wat mens via USB in emmer laat werk. Hulle sê 1kg, maar ek dink ek het my geld gemors
Daai Companion wat ek December gekoop het is vir 2Kg. My vrou het all n' hele dubble bed duvet cover in hom gewas. Ons was ook ons handoeke in hom. No problem. Sy noem hom haar industrial. As ons ry dan staan hy netjies in die stort met kussings om hom. Leeg weeg hy 12Kg.
hi paul, thanks for the info , alas like all suppliers they say on there site they have no stock, and nobody knows when they will have stock again, hence im looking for a second hand machine.if i could get a new one i would certainly buy it.
Beste is maar nog die oord Se wassery.
Het nou Desember weer gesien. Vinnig en klaar.
Beste is maar nog die oord Se wassery.
Het nou Desember weer gesien. Vinnig en klaar.
Ons wou Desember oord se masjiene gebruik.....toe sê hulle net tussen 9am en 4pm want in die aand kan oord se krag dit nie hou met alle kampeerders nie. Was lastig, want deur die dag wil jy op die strand wees
Beste is maar nog die oord Se wassery.
Het nou Desember weer gesien. Vinnig en klaar.
As jy vir n' week kamp dan, JA. Maar die kamp bestuur charge per load. Volgens my liefste kan jy nie verskilende gekleurde items saam wass nie...so dan is dit so. Ek vat die klein wass maschientjie saam en ek moet se, vir ons, hoe meer onafhakelik hoe beter. Binne perke.
So paar jaar terug sou ek nie my eie Wass machien saam gevat het nie. Meeste kamp tereine het aalles wat nodig is.

Paul ja.
Nou met die virus en lank staan sal ek graag my eie wil hê.
Het ons darm nog nie meer as R25 by n plek helps nie, dis saam die tuimel droër.
Maar as ek daai een Kan kry wat jy het, gaan ek vir hom

Met my voorige woonwaens. Gypsey en Jurgens sou ek nie dit nie doen nie. Exclusive het die spasie om dit te doen. Maar dan kom dit met extra gerief met n' prys. Alles wat jy saam vat weeg iets en moet geskuif word. Vir die vakansie ganger sal ek die oord fasielieteite aanbeveel?
richards bay was R15 a token,
margate was R30 a token
yellow sands is R50 a token
port alfred , green fountains where we going to end of this month has no machines to use, you hand in at R100 per 5 kg [ they do it for you ]
George as n' lank kamper, kry een. Mooilik tans!
paul, its the way to go, i just got to find one.
Great my friend!!
Available again from:
https://www.alloutdoorandhome.co.za///p/1022780/camping-twin-tub-washing-machines3kg-wash-with-2kg-spinners-
We managed to find a good second hand one about 2 years ago , still have it and works well.
Ek het laasmaand weer n sputnik aangeskaf
Hoe maak julle met die water vir die masjien en wat word van die vuil water? Klink vir my maar lastig.
Ek het seker 'n uitsonderlike vrou - altans wat wasgoedwas aanbetref. Ons het twee plastiek waskomme in die wa. Ons klere word daarin met die hand gewas. Ralie reken dat met die kommersiële masjiene by meeste van oorde troos jy maar net jouself dat jou wasgoed gewas is.
George I bought this one and it works fine.
https://www.loot.co.za/product/companion-2kg-twin-tub-washing-machine/dbmh-6068-g400
Out of stock.
Die meeste masjiene wat ons by karavaanparke gesien het, was Speedqueen of Whirlpool. Beide is puik masjiene en was baie deeglik, so ek kan nie glo hulle was nie deeglik nie.
Die Engelse het 'n uitdrukking: "Beauty is in the eye of the beholder". Dit kan 'n mens seker op baie dinge van toepassing maak - waarskynlik ook op deeglikheid van wasmasjiene.
Ek gee toe dat Speedqueen en Whirlpool se huishoudelike masjiene dien 'n puik "job". Maar die kommersiële masjiene? Ek het my bedenkinge - veral as jy na die wassiklus van sommige masjiene in oorde kyk.
Ons gebruik ook 'n Sputnik - alhoewel selde.

ek het ook my klere in Sukuza in die Speedqueen gewas maar volgens my is die wassiklus so verkort en die klêre volgens my vergelyking met my Speedqueen by my huis glad nie diesselfde eind resultaat
OK, dis interessant. Ons het vir meer as 30 jaar 'n Speedqueen tuis gebruik, daarom is ek bewus van sy doeltreffendheid, hoewel sy waterverbruik hoog is teen die van voorlaaiers. Ons het egter sover ek kan onthou, nog nie van die masjiene by oorde gebruikgemaak nie, dus moet ek erken ek dra nie eerstehandse kennis van hulle nie.