English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 797
Total Views: 83 249 111
topics: 11 576
replies: 139 218
views: 39 342 906
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

voorbereiding vir visvang kompetisie

replies: 60
views: 17658
page 1 of 2
20 May 2014 @ 11:15:20 am
Anonymous

My voorbereiding vir visvang kompetisie die einde Mei by Fortuna

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 12:32:14 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Well I'll be darned!

I know Borstol makes for good bait, But Sweet Hannepoort?..

Mind though, could make sense... A drunk fish makes an easy catch...Laughing

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 12:41:19 pm
Anonymous

Thanks, for the tip about Borstol, going to give it a try. Damn the fish, the Hanepoot is to keep me warm. Give me some more tips, but keep it simple, Please, no complicated formulas and equasions.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 12:43:30 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

What is the red contraption?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 12:47:07 pm
Anonymous

Andrew, that is a combination of a Potjie braaier, Make boere Coffee and a Bola and if you want to make a quick Braai PaaiWink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 14:37:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Mielliebol dip.

Klein blikkie Illovo stroop, klein boksie vanilla ultramel custard, halwe teelepel groen floreceen. Meng goed en dip die miellie bol daarin. Ek vat 'n klein spuit, trek hom vol en spuit oor die bol smeer hom oral terwyl jy spuit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 14:46:12 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

This fising business seems to complicated. Just throw a line in without bait and keep the cooler box stocked with your beverage of choice, in this case Hapepoot and enjoy the scenery watching the others trying thier best to hook something and swearing when it gets away. You never have to reel yours in until you have had enough.

So you never have to worry about what bait to use , loosing hooks and sinkers etc. Just have to concentrate on your cooler box. Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 14:47:27 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

As you see I'm not a fisherman just pulling your leg Sealed

As long as you enjoy what you do then go for it Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 14:54:27 pm
Anonymous

Mielliebol dip.

Klein blikkie Illovo stroop, klein boksie vanilla ultramel custard, halwe teelepel groen floreceen. Meng goed en dip die miellie bol daarin. Ek vat 'n klein spuit, trek hom vol en spuit oor die bol smeer hom oral terwyl jy spuit.

Dankie vir die tip, Leon, ek gaan hom nou print.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 14:54:55 pm
Anonymous

Ek hou van die Borstol idee, visse gaan minder hoesLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 15:03:09 pm
Anonymous

As you see I'm not a fisherman just pulling your leg Sealed

As long as you enjoy what you do then go for it Wink

Thank you, Brian. I am not an expert in the fishing game, I am still at the learning stage. Oom Jan Colyn show me all the ropes when we were camping at Weesgerus about 4 years ago and from there the ''Gogga'' had a bite on me.

I also do this for fun, if I do not catch anything, no hardfeelings, it is just a matter of relaxing, get your mind clean from all the work stress and the exitement if you do get a bite.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 15:11:18 pm
Anonymous

Ek hou van die Borstol idee, visse gaan minder hoesLaughing

Ek dink ook daai ding, Johann. Ek het al gesien dat die manne lelike dinge gebruik soos bv:

Swart Molasses, Bioplus, Jelly Babies, Brandewyn ens. Elkeen het maar sy eie idee wanneer hulle ernstig raak, gelukkig is ek maar van die rustige soort, ek steel maar so nou en dan met die oog as ek sien dat die persoon kry nou redelik om te vang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 15:28:33 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Brian, glad too see someone else fishes like me!!

I had the fright of my life when I actually caught something after 4 years of Beer drinki...I mean fishing. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 17:39:05 pm
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 47 years

Ai, dit vat seker maar 'n tyd om aan die soort visvang gewoond te raak.  Julle manne moet ook die hoenderlewertjies probeer van my vriende hier in die Kaap sê dit werk ook in die varswater, veral vir Baber.

Ek sal maar bly hengel in die groot dam met die sout water, julle manne moet dit geniet.

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 18:11:10 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 16 years
Is die vuurherd en die hanepoot nodig om jou in die mood te kry?
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 19:09:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Wat doen jy als met die bola, lyk vrek groot, moet hom seker op n waentjie saam sleep.
Myself gese, ek wil ook nog eendag langs n dam gaan staan vir n week, pap ,wurms, kuikens en platannas ,mieliebolle.
Sonsambreel, opvou stoel. Ouma het n potjie olie op die Cadac en bak als wat ek vang.
Ek drink heeldag brannewyn met Coke uit die koelboks.
Dit sal nooit gebeur nie, kan net droom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 19:32:27 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Andrew, that is a combination of a Potjie braaier, Make boere Coffee and a Bola and if you want to make a quick Braai PaaiWink

Ek dink ook daai ding, Johann. Ek het al gesien dat die manne lelike dinge gebruik soos bv:

Swart Molasses, Bioplus, Jelly Babies, Brandewyn ens. Elkeen het maar sy eie idee wanneer hulle ernstig raak, gelukkig is ek maar van die rustige soort, ek steel maar so nou en dan met die oog as ek sien dat die persoon kry nou redelik om te vang.

And you okes tell me to keep it simple..Tongue out

BTW, have any of you actually tasted Borstol?..Surprised

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 19:43:59 pm
Anonymous
Ekke drink sommer by die huis!!!! met my vrou se permissie!!!!he-he-he
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 07:13:55 am
Anonymous

Wat doen jy als met die bola, lyk vrek groot, moet hom seker op n waentjie saam sleep.
Myself gese, ek wil ook nog eendag langs n dam gaan staan vir n week, pap ,wurms, kuikens en platannas ,mieliebolle.
Sonsambreel, opvou stoel. Ouma het n potjie olie op die Cadac en bak als wat ek vang.
Ek drink heeldag brannewyn met Coke uit die koelboks.
Dit sal nooit gebeur nie, kan net droom.

Nee, oom Herman hy's klein, lyk net groot op foto, alles pas inmekaar in. Ek gebruik hom vir die volgende:-

1) Potjie Kos - Nommer 3 pot pas perfek

2) Groot genoeg om 'n vleisie te braai vir 2 persone

3) Sit koffie kan daarop

4) Groot genoeg om Braai Pie te maak vir 4-persone

5) Belangrikste, dien as'n heater as jy daar langs die water sit

Hy pas perfek in een van daai op blaas matras sakke

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 07:17:45 am
Anonymous

Ai, dit vat seker maar 'n tyd om aan die soort visvang gewoond te raak.  Julle manne moet ook die hoenderlewertjies probeer van my vriende hier in die Kaap sê dit werk ook in die varswater, veral vir Baber.

Ek sal maar bly hengel in die groot dam met die sout water, julle manne moet dit geniet.

Ja Pieta, die varswater vis vat tyd om gewoond te raak, veral as jy gewoond is aan die see, want ek het groot geword in die Oos-Kaap (PE), maar nou het ek maar geleer om pap te gooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 14:28:11 pm
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 47 years

dk, ek het vir 5 jaar in PE gewoon, (Walmer Downs) en aan die Noordhoek Skiboot Klub behoort. Daar het ek my grootste Geelbek en Stokvis gevang. Lekker tyd gewees baie vriende daar agter gelaat.

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 14:51:59 pm
Anonymous

dk, ek het vir 5 jaar in PE gewoon, (Walmer Downs) en aan die Noordhoek Skiboot Klub behoort. Daar het ek my grootste Geelbek en Stokvis gevang. Lekker tyd gewees baie vriende daar agter gelaat.

Pieta, ons het 12 jaar in Despatch gewoon en toe verhuis na Noord Oos Kaap, Graaff-Reinet en toe word ek 'n Vaalie, maar support onder geen omstandighede die Lions nie, ek skreeu dan eerder vir Bafana BafanaEmbarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 14:57:46 pm
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 47 years

dk, PE se wereld bly maar mooi, dit was sekerlik vir jou 'n groot aanpassing. Ek moet weer erken as ek so kyk na die fotos wat die vaalies plaas, daar is pragtige en baie netjiese plekke daar bo by julle.

Voordeel wat julle het is julle kan kamp op die dam se kant en uit jou tent sit en visvang wat ons nie kan doen langs die see nie.

Geniet dit solank jy kan.

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 15:03:22 pm
Anonymous

dk, PE se wereld bly maar mooi, dit was sekerlik vir jou 'n groot aanpassing. Ek moet weer erken as ek so kyk na die fotos wat die vaalies plaas, daar is pragtige en baie netjiese plekke daar bo by julle.

Voordeel wat julle het is julle kan kamp op die dam se kant en uit jou tent sit en visvang wat ons nie kan doen langs die see nie.

Geniet dit solank jy kan.

Ja Pieta, het gesukkel om hier aan te pas, maar 'n ou moet seker jou brood verdien. My vrou is weer van jou wêreld af, 75% van my skoon familie nog daar in Belville en Hermanus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 16:16:47 pm
SHARKMAN
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 25 Aug 2011
Experience: 50 years

dk by fortuna het ek lekker gevang met floeties amandel en custard 

CANT WAIT TO CAMP FULL TIME
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 18:24:41 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 16 years
Waar is die foto van die grote? Of het hy weg gekom? Lol. Nee, baie lekker, maar ek ruff dit nie so nie.
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2014 @ 18:26:12 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
dk, jou nommer vier op die lys van die gebruike se,
Braai pie vir 4 persone, is dit nou na die laaste loopdop staan 4 om die vuur en pie hom dood?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2014 @ 07:01:19 am
Anonymous

dk, jou nommer vier op die lys van die gebruike se,
Braai pie vir 4 persone, is dit nou na die laaste loopdop staan 4 om die vuur en pie hom dood?

Nee, Oom Herman. Dis 'n regte egte Pie, 'n ou raak somtyds so bietjie honger langs die water. Dit is basies dieselfde soos die kapenaars maak by 'n braai, rooster brood en die Vaalies pap, maar omrede ek 'n Kapenaar is asook my vrou, vind ek dit moeilik om pap te maak alhoewel ek dit eet, nie 'n gelifde gereg vir my vrou nie. Dit is hoekom ons besluit op Braai Pie. Ek het die perfekte resep vir hom en is ook baie vullend.Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2014 @ 07:06:23 am
Anonymous

dk by fortuna het ek lekker gevang met floeties amandel en custard 

Sharkman, die eerste keer wat ek daar was, het ek ook lekker gevang, maar die laaste keer het ek seker maar in die begrafplaas in ge-cast, die hele naweek nie eers een byt gehad nie.

Ek sit gewoonlik aan die een hoek 'n ertie en aan die ander hoek 'n floatie met yellow activator, maar ek hoor die inding daar is, Amandel en TCP

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2014 @ 18:49:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
dk, jy moet die resep van die braai pie laat kry, klink soos een wat by die spyskaart moet kom.
Ons gebruik n auto wasmasjien binne balie vir n soortgelyke kontrepsie, maar net as die wind waai en daar moet gebraai word. Vertel bietjie hoe maak jy daai een van jou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2014 @ 21:39:25 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ekke drink sommer by die huis!!!! met my vrou se permissie!!!!he-he-he
Sommer daar onder die Bloekombome. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 15:22:46 pm
Anonymous
Soos jy s, Harry!!!!, het op ander draad vir Chuck Norris ges ek moet jou hier kry met bottel of kan Stroh Rum, ek het gekla oor pyne en skete toe vertel hy dat Stroh Rum werk vir amper enige ding. Nou ek weet nie nie hoeveel om te neem vir watter kwaal nie, gehoop jy sou kon raad gee (en ook vir violgende oggend se kopseer!!)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 15:32:00 pm
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

Hallo julle,

Ek het 'n vis gevang! Ons het op 'n huisboot gegaan vir ons 15 jaar huweliks herdenking, die naweek van die 1ste Mei. Op die Vaal rivier. Dit was te lekker! Dis net soos 'n karavaan op die water.

Ek sal probeer fotos opsit.

Karen

My man het die kleinste vissie gevangTongue out

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 15:42:10 pm
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 15:43:12 pm
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 15:45:49 pm
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 12:01:38 pm
Anonymous

dk, jy moet die resep van die braai pie laat kry, klink soos een wat by die spyskaart moet kom.
Ons gebruik n auto wasmasjien binne balie vir n soortgelyke kontrepsie, maar net as die wind waai en daar moet gebraai word. Vertel bietjie hoe maak jy daai een van jou.

Oom Herman, jammer ek kom so laat terug. Dit is eintlik 'n baie maklike resep.

1) Koop blaar deeg by enige ketting winkel

2) Bossie Spinasie

3) Binnegoed van Pie (Enige iets waaraan jy kan dink wat vooraf gaar gemaak is) Ek gebruik sommer die vorige aand se braaivleis wat oor gebly het, want dan mors dit nie.

4) Klein toe vou rooster

a) Rol blaar deeg uit en verdeel in twee.

b) Plaas spinasie blaar op blaar deeg.

c) Skep voor af gemaakte inhoud bo-op spinasie blaar.

d) Opsioneel, kan jy kaas bo-op rasper.

e) Sit nog 'n spinasie blaar bo-op mengsel

f) Sit ander helfte van blaar deeg bo-op 2de spinasie blaar

g) Druk die kante van die deeg teen mekaar sodat die binnegoed nie uitval nie.

h) Smeer beide kante van deeg met botter of spuit met Spray 'n Cook

i) Plaas Pie in toe vou rooster

j) Sit hom op oor die kole todat eenkant mooi bruin is.

k) Draai om en herhaal soos in ''j''

SNY EN LAATWAAI, GENIET HOM

Onthou die spinasie blare is om die vogtigheid binne te hou

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 13:19:15 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dankie dk, ek het hom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 13:25:09 pm
Anonymous

Dennis, wat is blaar deeg? ek ken net brood/vetkoek deeg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 13:26:47 pm
Anonymous

Oom Herman, try hom hy is regtig lekker en vullend.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 13:36:57 pm
Anonymous

Dennis, wat is blaar deeg? ek ken net brood/vetkoek deeg.

Johann, dit is daai deeg wat jy by die ketting winkels koop wat in die vrieskaste is. Hulle is gewoonlik gevries. Jou geliefde behoort jou beter te kan verduidelik, want ek ken nie die goed se naam nie, ek weet net hoe dit lyk en in watter yskaste hulle is, gewoonlik is dit daar waar hulle die gevriesde pasteie, groente en vis verkoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 19:02:23 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Is ek nou bly Johann het die dom vraag eerste gevra,. Gedink die spenasieblare maak van die deeg n blaardeeg. Johann, ek bieg, my plan was om so plat deegie te rol en dan n spenasieblaardeeg te maak ( hoop spenasieblaardeeg is een woord) dalk kan Nico of Frans my reghelp.
Hier by ons maak ons blaaiebrood. Jy rol hom uit, smeer hom gesmelte binnevet, vou, smeer, rol, vou weer. Klink my die Karoo het ook sy eie weergawe van die "puff pastry"
Sny in blokkies en braai soos roosterbroodjies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 19:19:15 pm
Anonymous

Herman, jammer, ek het 4 wyne in!!!, Nico seg ek spel swakker met alhoemeer drank in!!!!, maar daai ene is seker maar spinasie-blaardeeg, met meer klem op die spinasie van my kant af!!!


Julle moet suljke dinge vroeg-oggend vra, voor die Boeing oor is!!! of nie dae wanneer rugby voor 10:00 gespeel word nie!!!, My dêm probleem is, ek bly "onder" direkte roete (Klerksdorp) van die SAL en andere van bekende en onbekende name en voorkomste!!!, an die goete vlieg hieroor die huis (darem nou op "betaamlike hoogte" !!!) 24 uur per dag.!!!

Jy sal dan seker ,kan dink hoe my gestel nou is!!!, jy kan dop vat na die Boeing oor is, enige tyd van die dag of nag!!!!! (Nico, ons vertel maar met groot glimlag op die bakkies)!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 19:38:10 pm
Anonymous

Ek het nou my sparerib gevra,  sy reken dis skilferkors?  goeiste ek dog mens kry dit net op jou kop vel.Laughing. Glo baie lekker maar net vir pasteitjies

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2014 @ 07:34:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die is baie lekker. 'n Bietjie mushrooms sal ook meer vog gee aan die binnekant.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2014 @ 10:31:01 am
Anonymous

Ek het nou my sparerib gevra,  sy reken dis skilferkors?  goeiste ek dog mens kry dit net op jou kop vel.Laughing. Glo baie lekker maar net vir pasteitjies

Johann, dieselfde ding, net ander benaming van persoon na persoon. Ek koop gewoonlik die ''Penny Wise'' produk. Die ''Volgraan'' produk wat ''Herbs en Kaas'' geur bevat is nogals lekker.

Soos Leon se resep hierbo maak hom ook lekker, maar ek sit nog steeds Spinasie blare onder en dan die Mushrooms, die Spinasie blare verhoed ook dat die vulsel nie deur kook nie, veral as jou kole te koud is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2014 @ 17:33:33 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
dk,
nou dat ons die kors en vusel reg het, moet ek seker vra waarvan maak jy die bola.
Verduidelik hoe stook jy, haal as uit etc.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2014 @ 07:14:04 am
Anonymous

Oom Herman, ek gebruik sekelbos hout of enige harde hout soos bv. Doring boom hout of selfs naartjie boom hout, jy kan selfs charcoal of briquettes ook gebruik, myne het 'n deurtjie aan die kant waar ek hom stook en met die as, dop ek hom net om in 'n vullis blik sodra hy heeltemal gedood is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 11:31:22 am
Bosvelder
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 09 Jun 2014
Experience: 22 years
Ai manne, hoe wens ek noe ek was agter my stokke, in pleks van my rekenaar.
Die stoke in die water, lekker gemaklike kampstoele, die reuk van "Peach Perfection wat so kort kort 'n draai maak maak. 'n lekker stukkie boerewors in die toeknyprooster oor die kole, en dan die geskree van die "Magnum Sport" as daai vis byt...
Wat kon nou lekkerder wees...
Altyd Kamptyd, Heeltyd Sleeptyd...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 11:35:37 am
SHARKMAN
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 25 Aug 2011
Experience: 50 years

NEE MAN ROELF NOU IS MY DAG HEELTEMAAL  IN SY DINGES Yell

CANT WAIT TO CAMP FULL TIME
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 11:39:03 am
Bosvelder
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 09 Jun 2014
Experience: 22 years
LOL...
My WEEK was al van GISTER af in sy dinges in...
Altyd Kamptyd, Heeltyd Sleeptyd...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za