English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 356
Total Views: 82 468 872
topics: 723
replies: 5 878
views: 2 373 463

te Koop Sprite Super Sport

replies: 9
views: 466
09 Feb 2019 @ 12:40:25 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

1992 Sprite Super Sport; gelisensieer; 14" wiele en spaarwiel met bakkie bande; Trapesium; vergrote sytent; Canopy met sywalle asook voorkant-wal, rits ook aan sytent; stormnet; nog baie ekstras, te veel om te noem.

082.368-0868

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 12:48:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14276
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Prys?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 13:39:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8268
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het so een gehad. Nuut gekoop en lekker met hom gekamp. 

Toe jik ek........ 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 10:16:30 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 789
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Wa lyk nog mooi.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 10:29:45 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2575
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Laat my verlang na ons effens ouer Supersport- dit lyk so gesellig!  Maar ons het 'n groot karavaan ontgroei en ons huidige een voldoen goed aan ons huidige behoeftes.  Hoekom verkoop julle Hannes?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 18:18:44 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Woonwa met alle, baie bybehore ingesluit: R60 000,00

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 20:09:14 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Jammer, moes ook noem dat dit verskeie byhore binne en buite die sytent insluit.

Opvou rakkies, skottelgoed-was-rak, ronde wasgoedlyn, ens

Baie tentpenne en verskeie lengtes storm-ankerpenne.

Ons raak van alles ontslae en sal nie weer gaan kamp nie.  Ongelukkig speel ouderdom/gesondheid nou ook 'n rol.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 14:28:21 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Oom Hannes.

Is jou karavaan klaar verkoop. Toe ek gister daar verby jou huis gery het het ek nie die wa gesien nie.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 20:51:06 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1933
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Jin. Ek dieselfde. So een gehad myself toe Jik ek ok.

Karavaan lyk regtig nog mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 07:27:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14623
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir die draad vorentoe bring.

Oom Hannes ek wou nog bevestig dat my Niggie Oom geskakel het.

Hulle het nou weer ander planne wat eers moet uitgesorteer word en dit bepaal of hulle wel 'n wa gaan koop of nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required