English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 680
Total Views: 83 243 558
topics: 11 569
replies: 139 146
views: 39 339 908
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

tandem towing

replies: 22
views: 3716
26 Dec 2016 @ 11:06:19 am
stoutie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 20 years
Always wondered how do they tow tandem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2016 @ 11:30:11 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Daai Hi-Lux sleep onwettig as daar nie diensremme op beide die karavaan en sleepwas is nie.   Waarskynlik die MB bussie ook maar ek weet nie wat die bussie se tarra gewig is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2016 @ 15:11:49 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Die MB bussie saam met die res van die trein vat 6 staan plekke op.
Het al een gesien op die pad maar dit is nie vir my nie. By maar by een sleep voertuig en max een karavaan.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2016 @ 20:09:28 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 852
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Daai Hi-Lux sleep onwettig as daar nie diensremme op beide die karavaan en sleepwas is nie.   Waarskynlik die MB bussie ook maar ek weet nie wat die bussie se tarra gewig is nie.

stem baie mense besef nie dat as jy die tweede wa/sleepwa hak moet hy inloop rem he. ongeag van die gewig.

ongelukkig sink dit eers in as die assuransie jou eis afwys. en dit is dan vir alle skade nie net die van die sleepwa nie.

 

oja jy het ook kode EC nodig (Kode 14)

 

Onthou op jou rybewys moet daar 'n E wees om bo 750 kg te sleep...

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2016 @ 20:11:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dink nie ek sal graag so n trein wil sleep nie....karavaan alleen is al stresvol genoeg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2016 @ 21:12:55 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dink nie ek sal graag so n trein wil sleep nie....karavaan alleen is al stresvol genoeg


Stem saam. Hierdie ou oom moet 100% konsentreer met my kombinasie, as daar nog iets agter is ook, stres ek my oor die muur.
So by the way. Eks nie seker nie maar met so n sleepsel moet jy nog n teken opsit wat se hoe lank is die . "trein"...... >22 meter klasifiseer dit as abnormale voertuig. Dalk is hier iemand wat meer weet van dit.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2016 @ 22:21:02 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Teoreties mag jy. Sien https://www.arrivealive.co.za/Towing-Of-Vehicles

Die gewigskwessie wat Butts uitlig is inderdaad die groot probleem. As die bagasie te swaar is vir die sleepvoertuig en woonwa, gaan die waens en hul vrag wat gesleep word die sleepvoertuig se tarra oorskry. Dan moet daar diensremme (nie inloopremme nie) op die gesleepte waens wees. By die bakkie in die foto hierbo se geval is daar ook nog die kwessie van die bruto kombinasie massa ter sprake.

Moontlike boetes is bloot 'n bysaak. In geval van 'n ongeluk gaan die versekering die eis weier. Dan is jou sleepkar, woonwa, waentjie en die inhoud daarmee heen. Die eienaar van enige ander voertuig wat betrokke is, se versekeraar gaan jou dagvaar vir alle skade en beserings. Die ander voertuig is dalk 'n sportmotor of 'n groot vragmotor wat die pad verlaat.

As dit onwettig is, is dit waarskynlik omdat dit onveilig is. Onthou dat almal van ons dieselfde paaie moet gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2016 @ 22:26:10 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
My knaters te klein.
Stuur daai klompie agteruit om n verkeers-sirkel, dan mag jy maar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2016 @ 08:35:36 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Neef Herman, jy's reg deur nie die omgekeerde te meld nie.   Sulke ouens het grotes maar die koppeling na die grys goed hoër op is gebrekkig. 

Lekker dag almal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2016 @ 08:43:36 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Ou kan lekker windgat wees totdat dit nie meer lekker is nie.
Wat neem hy alles saam met hom op vakansie?
BygesÍ, het ek gehoor dat die Toy nie meer as 100kg mag sleep nie...
Jammer, dit het net uitgeglip, maar nog waar.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2016 @ 11:29:50 am
Anonymous

Ou kan lekker windgat wees totdat dit nie meer lekker is nie.
Wat neem hy alles saam met hom op vakansie?
BygesÍ, het ek gehoor dat die Toy nie meer as 100kg mag sleep nie...
Jammer, dit het net uitgeglip, maar nog waar.
1500 en blykbaar sommiges 2000kg

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2016 @ 11:37:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Been there done that.

Dit is nie baie "stress" vol sleep nie. Mits jy by 'n BAIE bilike spoed bly. Toe ek dit gedoen het was my sleep spoed 80km/h. Dis net almal wat so sleep hou nie by so veilige spoed nie.

En dan 80km/h van PTA af Plettenberg baai toe sal 'n ewigheid duur, so ek het dit vir max 100km gedoen. Byvoorbeeld dam toe en terug.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2016 @ 13:24:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hy kan maar. Sien nie kans vir dit nie, en ook nie om met die spietkop te stry nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2016 @ 08:38:32 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

1500 en blykbaar sommiges 2000kg

 



Gesien dat jy die tik voud reggestel het, so terg net ou boesman (Swannie) wat maar ook seker net 'n grap gemaak het.
Moes dit seker so op die draad geskryf het...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2016 @ 08:47:34 am
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 50 years
Nee wat het lank so gesleep, Chev Constantia, sunway en venter. Dan vat ons beslit te veel goed saam. Sal dit nooit weer doen nie, dan moet die ouvrou maar met die bakkie volg.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2016 @ 11:54:46 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Daai Hi-Lux sleep onwettig as daar nie diensremme op beide die karavaan en sleepwas is nie.   Waarskynlik die MB bussie ook maar ek weet nie wat die bussie se tarra gewig is nie.

MB 1910Kg Tare en GVM-2940Kg

 

Die Hilux 1700Kg Tare en GVM 2650Kg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2016 @ 15:16:38 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

MB 1910Kg Tare en GVM-2940Kg

 

Die Hilux 1700Kg Tare en GVM 2650Kg

With this info we now know that the Hi-Lux was illegal unless there are service brakes fitted to the caravan and trailer.  The combined GVM of the latter two will be more than the Tare of 1700kg,   The GVM of the HiLux (and MB) is of no consequence.

The same applies to the MB. 

Both tows exceed the Tare of the towing vehicles.

Neither of the two towing vehicles have service brakes systems fitted as standard and I am pretty sure their owners did not do an after market fitment.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2016 @ 15:39:48 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Nee wat het lank so gesleep, Chev Constantia, sunway en venter. Dan vat ons beslit te veel goed saam. Sal dit nooit weer doen nie, dan moet die ouvrou maar met die bakkie volg.

Nooit as te nimmer sal ek in 'n voertuig klim met so lang sleepsel agteraan nie.  My senuwees sal aan flarde wees en teen die tyd wat ons by die staanplek aankom (as ons ooit daar aankom) sal ek en my Ingelsman 'n "divorce lawyer" nodig hê.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2016 @ 23:21:59 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Heeltemal wetig om tandem te sleep. Jy magbmet eb lesensie sleep masr jy moet met treins aan selfde gewis vereistes voldoen soos met een woonwa. Het lank woonwa en boot so gesleep. Sleep nou en dan nog boit en sleepw saam.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 12:13:45 pm
BSAP
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Aug 2016

Hi Nico, please can you advise on the requirements of tandem towing.

I have a hi lux d/c as a tow vehicle and Jurgens Penta as caravan. 

We have recently purchased a Raven Elite boat and would want to take both when going on an outing.

Taking 2 cars seems silly but there again towing 2 trailers could also be classed as silly.

Please advise

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 12:37:55 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
The law is simple if you follow points below
GVM of both Trailers must be les than tare of towing tow vehicle
 Total Weight of combination should be les than CGM (Gross Combination Mass ) of tow vechicle
If trailer is not fitted with brakes GVM is doubled
Combination not longer than 22M
EB licence sufficient if tow vehicle is less than 3500KG
 
When you tow don't speed I never tow vaster than 100KM/h
Remember you combination is long so allow for it when overtaking and turning
Make sure your van has weight on the towbar
and relax on the road.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 12:50:04 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

I have no experience of this, so I cannot give expert advice, but I would never consider doing this as I think it is quite dangerous.  If you do go through with this, in your family's interest, first do some practice runs with you alone in the vehicle until you feel it is safe to transport your loved one.  Being forced into a 'stag test' with a caravan in tow is a traumatic experience.  With a tail on the caravan, the boat might jackknife, probably taking the caravan and eventually the tow vehicle with. Whatever the law says, always consider safety first.  It will seem even sillier of your train disrails along the way.  I think it should be illegal.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 16:33:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

The law is simple if you follow points below
GVM of both Trailers must be les than tare of towing tow vehicle
 Total Weight of combination should be les than CGM (Gross Combination Mass ) of tow vechicle
If trailer is not fitted with brakes GVM is doubled
Combination not longer than 22M
EB licence sufficient if tow vehicle is less than 3500KG
 
When you tow don't speed I never tow vaster than 100KM/h
Remember you combination is long so allow for it when overtaking and turning
Make sure your van has weight on the towbar
and relax on the road.

Ek het dit ook baie gedoen met my Navara, Penta en Boot.  Soos Nico se....... vat dit rustig en onthou jou kombinasie is lank.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za