English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 483
Total Replies: 234 551
Total Views: 82 529 464
topics: 141
replies: 2 259
views: 335 081

stabilisering van wa by kamp

replies: 23
views: 4372
03 Oct 2016 @ 11:31:09 am
kampman
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Feb 2016
hi
enige tips om 'n wa gemaklik by 'n kamp te stabiliseer. ek het al gesien dat ander kampers elektriese boor gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 11:45:21 am
Madz
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 22 Oct 2012
Experience: 11 years
Ons word ouer en die lyf wil nie altyd saamspeel nie. Ons gebruik 'n Hilti boor. Maak dinge baie makliker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 11:51:17 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het n Bosch koordloos.
Belangrik van dit is dit moet n >28 NM wees. Myne is 38 NM
ek draai ook die jockey wiel met hom,
Sien as ek klaar kamp geslaan het is my skouers seer vir drie dae. Ons probeer maar meganies gaan sover moontlik.

Storie is....... ouderdom is nie ve sissies nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 11:55:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gebruik 'n 12V elektriese Jack onder die as om die karavaan van links na regs te "level" sou ons bv by n dam staan met afdraande water toe.

Dan draai ek die hoekstutte ook af met 'n ou B&D koordlose boor.  Neem my so minuut en 'n half dan is al 4 die hoekstutte op die grond.

Die boor is nou al oud maar makeer niks. Net die battery het nie meer so lekker gelaai nie.  Het gelukkig 2 weke terug by Black & Decker/Stanley 2 nuwe batterye gekry vir R607. Bargain teenoor R2700 vir dieselfde tipe wring krag 18V boor splinter nuut. Boor hardloop dat dit klap met die twee nuwe batterye.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 12:17:43 pm
Fanie
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 434
Joined: 27 Jan 2012
Experience: 39 years

Die grootste deel van die jaar sit ek ook agter my tikmasjien, so die spiere is maar stomperig.

Maar ek sien weer die lekker oefening wat gepaard gaan met die jaarlikse kampeer as my jaarliks opknappingskursus in fiksheid. Vandat ons die Wa uittrek uit die Waenhuis uit so drie weke voor die tyd sodat dit bietjie lug en son kan kry totdat ons vetrek is ek so besig om alles, veral binne, na te sien, en die trappies op en af te klim en die staibiliseerders te laat sak dat teen die tyd dat ons vertrek dan is die skouerspiere lekker soepel weer.

Miskien sou ek ook 'n boor gebruik het, of dalk gaan ek nog eendag as ek oud is, maar vir nou - ek slinger hom boetie en waar ek nie meer kan nie, veral as mens toer soos wat ons jaarliks doen, dan help Kampmaat - en sy sien dit eers as oefening! surprised

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 12:29:49 pm
Fanie
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 434
Joined: 27 Jan 2012
Experience: 39 years

hi
enige tips om 'n wa gemaklik by 'n kamp te stabiliseer. ek het al gesien dat ander kampers elektriese boor gebruik.

Ek dink Kampman,

dat die probleme begin as mens een of twee van die stabiliseerders te hoog moet opdraai om die Wa wat skuins staan, waterpas te kry? - dan raak die geslinger te taai.

Ek gebruik egter houtblokkies waarop ek eers die laer wiel van die Wa ry sodat ek hoogte wen an dan ander houtblokkies wat ek onder die stabiliseerders plaas sodat ek nie my stabiliseerders te ver hoef uit te draai nie.

Die houtblokkie waarop ek die wiel ry het ek aan die een kan ook skuins afgesaag sodat die wiel maklik kan opry.

Mens kan natuurlik sulke stutte koop ook - dit word "Chocks" genoem sien ek.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
03 Oct 2016 @ 12:35:43 pm
Fanie
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 434
Joined: 27 Jan 2012
Experience: 39 years

Ek het die ander dag die foto by een van ons gewaardeerde mede-Forumlede gekry, en dit nogal behulpsaam gevind in die maak van my eie. Dankie aan die mede-Forumlid. smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 13:01:19 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het van daai geel blokke,,,, al jare maar dit werk nie ve die dubbel as waens sonder n gesukkel nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 13:14:31 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Soos Saad gebruik ek nog die slinger, en soos oom Koos het ek ook daardie geel plastiek "ramps" wat help as mens die een wiel moet lig op 'n skuinste. Sal dalk moet begun kyk na 'n boor, want ek kan nie meer so lekker voor oor buk nie(pens in die pad en rug will nie meer buig nie) en kan glad nie lekker kniel met my kuns knieg nie,

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 13:56:57 pm
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Ek gebruik ook 'n koordlose De Walt, het so 'n lang "socket" by Campworld aangeskaf. Werk goed. Waar plaas julle die waterpassie - ek sukkel op die SP Tourer, vloer nie lekker level nie en yskas skuif uit. Enige raad is welkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 13:59:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Buieten die boor vir maklike draai, kan jy ook klein waterpassie op die wa sit en sodoende dan vinnig sien of die wa gelyk staan.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 14:00:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Jammeer vergeet, Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 14:04:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Mens kry van daai elektriese self leveling sisteme.....weet nie kostes nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 14:08:12 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Gerhard ek het klein waterpasse op elke hoek van my wa geplak, en dan ook een voor en een agter. Ek gebruik glad nie die wat mens op die vloer neur sit nie. die wat geplak is is so klein mens sien hulle nie as jy nie weet hulle is daar nei. en dit is baie maklik en vinnig om na te kykterwyl jy die wa waterpas kry.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 15:20:46 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Morning campman welcome...

Never lift wheels off the ground with the stabilisers, they are stabilisers not jacks. and not designed to take the weight of the van, as is the axle/s

So, use wooden / plastic (bought) levellers on the low side to more or less level sideways

Then jockey to level front to back

Then drop stabilisers on the "high" ground side (front & back)

then drop the stabilisers on the "low" ground side then tweak level..  Should be not more than 1 - 2 turns on the stabilisers.

With practice, you can do it by eye... So get camping fella!

Chordless screwdrivers work well, the rest is all gimmicks that add horrible weight & deadly cost....

Nothing like a good eye... Comes free-issue 'an ya got's 2 of them

Regards Warren

Now I'm gonna sit back, pop up some popcorn and watch everybody yell at me.... again....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 15:49:45 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Gebruik ook die koordlose boor en dit werk goed vir my. Ek het die 12 volt Stanley boor.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 15:58:45 pm
Anonymous

Gebruik die geel plastiek "leveling block" met die chock, en level eers dwars, dan met die jockey oor die lengte. Gebruik 'n Bosch koordlose boor vir die hoek stutte. Ouderdom is nie vir sussies nie.wink

Het eers lengte gelevel, net om agter te kom, dat jy dan sukkel om die geel blok in te kry, surprised

Meeste hardeware winkels verkoop daai halfduim adaptor wat in die sokket pas, en dan in die boor, Tork Craft maak dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2016 @ 21:42:14 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2764
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Hi Devero,
Welkom op die forum.
Ek is ook 'n nuwe wa eienaar, maar 'n baie oud (jare oud), nie jare al gekamp nie, kamper.
Ek het 'n "off-road" karavaan, wat ek aangeskaf het.
Die wa se steadies, het ek die handvatsels vervang met moere, selfde as die aan die wiele.
Ek het 12v boor gekry (koordloos), waar die battwry uitgehaal is en koord opgesit is wat ek dan kan inplug by die karavaan battery.
Die is gedoen deur 12v plugs op elke hoek van die karavaan aantebring, waar die 12v koordlose boor ingeplug kan word.
Hier kan ek ook 12v ligte inplug.
Waar dit nie sterk genoeg is nie, kan ek die gewone wiel spanner gebruik om verder op te draai.
Ek het getel dat die wa se steadies 40 keer gedraai word, voor hy op die grond kom. Nog 20 keer is die wiel hoog genoeg om aftehaal.
Die wiel stedies kan gebruik word vir herwinning, of om 'n pap wiel , aftehaal.
Ek het ook die1.7 ton jack van Adendorf gekoop, sowel as die 12v tipe drill wat sterk genoeg is om die wiel moere afteskroef, so die wielspanner is daar vir noodgevalle, indien die ander goed nie werk soos hul veronderstel is om te werk nie.
Soos ons ouer raak moet ons begin om die grys meteriaal te gebruik, wat ons mee geleer het, waarmee ons die ondervinding vanaf gekry het.
Lekker kamp.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2016 @ 06:01:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gebruik ook 'n koordlose De Walt, het so 'n lang "socket" by Campworld aangeskaf. Werk goed. Waar plaas julle die waterpassie - ek sukkel op die SP Tourer, vloer nie lekker level nie en yskas skuif uit. Enige raad is welkom.

Gerhard in jou geval moet jy net die wa so maak staan dat jy net nie kop ondertoe moet lê nie. Is ek reg as ek sê jou yskas werk met 'n kompressor?  Dan is die waterpas nie vir jou wa nodig nie jy kan hom maar net so met die oog skat.

As jy 'n persoon is soos ek wat daarvan hou dat als REG moet wees, moet jy maar die waterpas op die belangrikste deel binne die karavaan sit. Hom so "level" en dan kyk water lyn gedeelte van die buitekant is naaste aan dieselfde.

Ek moet nog daai oefening doen met die Sensation.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2016 @ 08:17:29 am
kampman
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Feb 2016
Baie dankie vir die advies. Ek sal probeer en laat weet hoe dit gegaan het. Lekker KAMP.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2016 @ 10:21:50 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Willie's bit.

As Warren (Sitnievasnie) says, DO NOT try to lift the caravan with the four steadies. they are NOT jacks, but steadies.

Use a levelling block. VERY quick and efficient.

Remember one thing. DO NOT reverse your caravan onto the levelling block. Get your caravan more or less where you want it and TOW FORWARD onto the levelling block. Use the jockey wheel to level front to back.

I have come across campers whose van brakes have jamed after reversing the van onto the levelling blocks, then applying the handbrake.

Just my 10cents worth.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2016 @ 15:33:13 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2596
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
I was quite surprised at the number of people on this forum that apparently level their caravans using the corner steadies. Warren and Willie certainly has it right. You will tear the side walls of your caravan apart doing this. I have a nasty suspicion that the delamination two members talked about in different threads was the result of exactly that. Modern caravans, even more than somewhat older ones, have very flimsy walls and undercarriages. If you understand and respect this, you will save yourself a possible lot of bother in future.

By the way, since using my Skipper, I have started wondering why you have to crank down steadies and up down again at all. The Skipper has a tube at each corner with a foot flange at the bottom that drops to the ground when you release a handled bolt and you just retie the bolt to complete the exercise- 2 seconds at most per corner with just about no exertion on your part. Also, there is no possibility for an uninformed owner to use the corner stays as jacks. There are other correct ways to do this as demonstrated above.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2016 @ 15:52:37 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Ek gebruik ook die geel blokke en 'n boor masjien werk baie goed met die dubbel wiel jy wil mos neet die een kant lig, verder maak ek hom met die jokey wie gelyk en draai dan die steadies af.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2016 @ 19:05:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek gebruik ook die geel blokke en 'n boor masjien werk baie goed met die dubbel wiel jy wil mos neet die een kant lig, verder maak ek hom met die jokey wie gelyk en draai dan die steadies af.


Hennie hoe maak jy die geel blokke werk op die dubbel as.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required