English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 808
topics: 11 573
replies: 139 201
views: 39 341 713
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

sprite surfer tent

replies: 8
views: 4299
22 May 2016 @ 16:24:26 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het vandag die tent opgeslaan die middel tent paal het n kort stukkie wat in die karavaan pas met so kort stukkie van daar na die tent regop paal so ook die ander twee.nou tussen die twee pale is daar sulke aangewerkte lussies die pale tusse die regop  pale is nie daar nie weet iemand hoe hulle lyk dis die pale wat tussn die 3 regop pale gaan

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 18:03:31 pm
Anonymous

Willem, ek weet nie hoe die pype lyk nie, maar kan jy nie dit self op maak van aluminium pyp nie, hoop iemand kan jou help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 18:08:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Seker iets soos die Classique, of dit is pas gemaakte pype of dit kan ook wees dat jy hulle span en met daai "twist lock" vans maak.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2016 @ 07:09:39 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
Willem, my Afrikaans is baie swak indeed!~! Jammer.
I think you are looking for the extender pole on the middle, horizontal tube that fits into that elbow joint piece onto the bracket on the van on one side, and onto the top of the centre upright pole on the other.
If so it will be one of those twist & extend type tubes.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2016 @ 07:38:35 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Thanks to all

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 06:25:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Goed Willem die pale wat tussen die Middel regop paal na die regter en linker Regoppale toe loop, bestaan aan elke kant uit twee dele uit. Een punt van een van die twee pale is gekrimp sodat hy binne in die ander (Tweedepaaltjie) kan druk.  Nou het jy 'n lang paal wat binne deur daai lusse gereig word en wat van die kant af in die middelpaal se plastiek passtuk gedruk word en by die kant regop paal in sy plastiek passtuk gedruk word.

Dit was nou die beste wat ek kon beskryf hoop jy verstaan wat ek bedoel het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 06:33:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy regtig wil kan jy seker 'n langerige paal vat met een aan die binnekant wat twistlock op het wat dan kan uit trek en lock. Maar dan is daar twee dinge wat jy moet onthou:

1. Daai paal moet lank genoeg wees sodat hy van die middelpaal deur die tent lus gaan en genoeg plek gee vir jou hand om hom vas te hou sodat jy die dunner een kan lock as hy die regte lengte uitgetrek is.

2. Jy gaan 'n stukkie van die dikker paal moet sny wat in die kant plastiek passtuk indruk en permanent daar bly sodat as jy die dunner een na die korrekte lengte uit trek en lock hy stewiger in die kant plastiek passtuk sit.

My voorstel is die twee korter pale waarvan die een se punt gekrimp is, is minder moeite om veral deurgereig te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 07:41:52 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

WJ, die foto hierby is deur 'n ander Forum-lid geplaas maar ek kon nie die oorspronklike opspoor nie.   Die pale waarna Leon verwys is die 4 kort pale onder op die foto.

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 18:21:19 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dankie ek gaan weer kyk

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za