English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 697
Total Views: 83 244 196
topics: 11 569
replies: 139 154
views: 39 340 174
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

seel produk en venster rubbers

replies: 10
views: 6167
13 Apr 2016 @ 17:35:30 pm
gellies
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 08 Apr 2016
Experience: 10 years
Het iemand asb vir my raad vir die beste produk om te gebruik vir die seel van dele op die karavaan, dit is op die veselglas gedeelte agter op die karavaan. Terwyl ek die karavaan skoonmaak kom ek ook agter dat die swart rubbers by omtrent elke venster nie meer vas is nie, ek is seker die water gaan hier inloop! wat is die beste manier om dit reg te maak asb. Ek dink daaraan om die hele rubber te verwyder, als skoon te maak en weer terug te sit met die regte seel produk. Enige raad sal waardeer word. Baie dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 18:18:58 pm
bassbuster
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 10 May 2010
Experience: 45 years

As a maintenance idea perhaps you could use a silcon sealer for this however I notice the manufacturer uses a non-hardening sealer. Not sure what it is. I have used silicon sealer before and it has worked properly on a leaking window. It may be a bugger if you ever had to remove it for whatever reason. m2cw.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 19:39:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sikaflex
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 19:42:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 19:44:51 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Dit klink of dit tyd is om jou karavaan te (laat) herseël, van voor tot agter ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 21:46:29 pm
gellies
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 08 Apr 2016
Experience: 10 years
Dankie vir die raad almal. Wilsur, toe ek karavaan koop is ek vertel die karavaan is onlangs geseel, totdat ek hom begin was en self inspekteur .. nouja, ek doen dit nou eerder self :-) ... Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 06:45:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die naam van die produk het jy nou. Builders warehouse hou dit ook in voorraad. Koop dit wat UV bestand is hy hou langer.

Dan meer belangrik as enige iets anders is jou voorbereiding werk.  As jy wil seker wees dat die herseel proses suksus vol is moet jy seker maak ALLE ou seellaar is 100% verwyder en die area is skoon en droog. Om hou seelaar te verwyder gebruik 'n nat parrafien lap. Dit haal die ou sikaflex sommer gou gou af. Daarna moet jy die vetterigheid van die parafien verwyder. Spiritus werk die beste, gee goeie aandag aan die growe sykante. Nat spiritus lap werk baie goed. Laastens plak maskeer band op gedeeltes wat jy nie die sikaflex will beperk, wend die sikaflex aan en verwyder DADELIK die maskeerband voordat die sikaflex begin "set". Anders as jy dit eers oor 5min aftrek, trek jy die skil laag van sikaflex saam af.

Groot joppie die maar as jy dit deeglik doen baie gerusde hart. Ek doen dit elke twee tot drie jaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 07:21:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9754
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sterkte met die projek.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 10:26:23 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1587
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Leon,dankie vir jou inset.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 12:57:43 pm
gellies
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 08 Apr 2016
Experience: 10 years
Baie dankie Leon, as jul niks vir die volgende jaar van my hoor nie ... jul weet waarmee is ek besig :-)
So n paar bottels rooiwyn en ek maak die joppie sommer gougou klaar, klink vir my soos kosmaak ... I cook with wine, and every now and then i put a drop in the food.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 14:35:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sterkte die grootste werk is om die ou gaga te verwyder en alle oppervlaktes skoon en vet/olie vry te kry. Daarna is dit soos mes dan is jy klaar.

Op my Classique het die skoonmaak my 'n hele naweek geneem Sa en Son van vroeg oggend tot laat middag.

Die herseël die volgende Saterdag oggend ongeveer 'n uur + 'n half.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za