English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 500
Total Replies: 234 843
Total Views: 82 545 793
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 323 172
Share all those nice recipes with everybody...

roommielie tert

replies: 6
views: 2080
22 Sep 2016 @ 20:49:49 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
3 eiers geklits
2 groot blikke roommielies
50ml gesmelte margarine
50ml suiker
15ml bakpoeier
60ml koekmeel
Stel oond op 180g c
gooi alee bestanddele in n meng bak en klits goed deur.
Gooi in n oondbal wat met cook en sprei gesprei is.
Plaas in oond en bak vir ongeveer 45 minute tot goudbruin.
Haal uit en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2016 @ 22:42:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14516
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk lekker maklik om te maak!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 17:38:08 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Baie maklik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 00:01:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14516
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
  •  
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 00:01:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14516
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
  •  
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 14:54:22 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Relaxed camper. Daai resep lyk my so naby aan die b.g een. Sal die oorspronklike een heel bo gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 18:09:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14516
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Relaxed camper. Daai resep lyk my so naby aan die b.g een. Sal die oorspronklike een heel bo gebruik.

Ek dink jy sal hom ook in daai varkie oonde (brood oondtjie) wat kole werk kan maak....basies dieselfde temperatuur....gaan net in n broodpan moet maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required