Welcome BV.
As far as I know you need to be able see past the caravan on both sides.
Welcome on the forum.
I am sure there will be a spec with respect to what you have to see in the mirrors on both sides. The UK laws make it clear you have to see at least a 4m wide area at a distance of 20m from the point of the mirrors.
There may be no blind spot like a bicycle or the like as per the left hand side in this picture.
Kamera bly koning.. en daar is baie cheap beskikbaar as jy regtig nie wil spandeer nie.. ekt al vergeet mens kry spieels tot iemand dit weer noem.
Welkom BV .
Danie dankie vir die foto, dit maak dit ook baie duideliker vir my. Ek het n kamera op maar die son affekteer hom baie.
Welkom BV .
Danie dankie vir die foto, dit maak dit ook baie duideliker vir my. Ek het n kamera op maar die son affekteer hom baie.
Welcome to this forum Brain.
Gaan kyk op hierdie skakel daar is baie inligting.
Stem saam of jy nou met ekstra karavaan spieels sleep of nie die blinde kol van uit jou voertuig sal altyd net regs en links oor jou skouers wees. Dit is 'n gegewe.
Volgens my kennis moet alle voertuie na 'n sekere jaar vervaardiging linker en regte spieels hê. Dus sal dit geld vir die sleep van S/waens en karavane ook.
Tru kamera maak dit net makliker.
My Sensation Maia is brieër as die gewone Jurgens reeks. Maar tenspyte van dit, kan ek 'n voertuig in my Ranger se kant spieel waarneem lank reeds voordat dit uit die sig veld van die kamera verdwyn.
Maar die blinde kol net oor welke skouer sal altyd steeds daar wees.
Brian I would use a min of 280kPa and up to 300kPa. The max pressure is printed on the tyre and could be up to 450kPa as you have commercial vehicle tyres.
Also the same pressure at the coast or inland.