English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 302
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 324 270
Share all those nice recipes with everybody...

puff pastry (mashed) aartappels muffins

replies: 4
views: 235
27 Oct 2017 @ 15:14:37 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Een pak puff pastry
Aartappels
Koppie gerasperde kaas
pakkie spek
Op gekapte (spring onions)
Gewone plein yoghurt
Vir die sous
twee eetlepels suur room
Een eetlepel maynonnaise
Halwe teelepel fyn garlick peoeier
Sout en peper na smaak
Roer geod deur Spring onions
stel oond op 180oC
kook aartappels en druk fyn
Braai spek tot bros en sny in klein stukkies
Rol die puff pastry uit en rol dun.Sny in blokke en plaas in muffin pannetjies wat klaar met kook sprei gesprei is.
Meng die sous saam in n bak en roer geod deur
Meng nou al die bestanddele saam in n bak die aartappels, sous, kaas, spek en spring onions.
Skep nou van die mengsel in die puff pastry wat in die pannetjies is.
bak in die oond tot ongeveer 20 minute
Haal uit en sit n bietjie van die gewone yoghurt op die gebakte muffins

Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 16:12:27 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Mmmm, dit klink ook baie lekker en maklik om te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 16:22:20 pm
Anonymous
Dankie vir die resep. Ek sal maar die spring onions los, maar hierdie lyk na ñ lekker resep veral as jy op ń sagte dieet is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 20:32:47 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Nogal lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2017 @ 16:39:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Herman ek sien jy bly in Gansbaai. Waar kamp julle.
By Uilenskraalmond of Gansbaai self.
Ons het eenkeer gaan loer by uilenskraal. Buite seisoen. Daar was geen kampers nie. Was ook nie be-indruk met die plek nie.
Vriend van Witbank kamp egter in Desember daar en glo vas dat in-seisoen die pkek goed onderhou word.


Ek vra... want as ek jou daar gaan kry is jy in vir die kosmaak-ding..
Bogenoemde gereg proe reg.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required