Good afternoon
I have an explorer decoder and Ellies portable kit. I bought a Smart LNB and have a Elsat Satelite finder.
I am struggling to get a signal and needs some help???
Regards
Tersia
Hi Tersia
only advice I can offer is: have you called DSTV?
Hi Tersia where are you camping .Wich resort ?
I managed to get picture.
Hi Tersia as jy nie regkom skakel my 0824932733
Dan is dit goed baie bly .
Het ook een jaar baie lank terug so gesukkel, van dat daar nie meer n TV saam gaan nie, is die sukkel verby.
Hoop jy kom reg met hulp.
Die explorer decoder sukkel om te werk met die klein skottels.
Jy sal sein en beeld op 'n stadium kry maar die "quality" sal baie sleg wees. Kry vir jou 'n groter skottel en jou probleme behoort opgelos te wees.
Andersins maak gebruik van die gewone klein decodertjies. My klein ellies skottel het puik saam met die klein decoders gewerk.

Ook die satfinder werk nie met n' smart LNB op die "UniCable/SatCR" uitsette nie. Jy moet dit op een van die uitsitte koppel wat nie UniCable is nie. Met ander woorde op die "Universal Output".
So is beter tegnologie ook nie in alle opsigte beter nie.
Dis nou die vergelyking tussen 'n klein decoder en dan die explorer decoder.
Bel vir Willie, hy kyk met een en sal jou kan help.
Skakel my gerus dan kan ons daaroor praat om oplossing te vind. Ek bly ook in jou omgewing naby Magalieskruin Laerskool
Ek het redelik lang ervaring met hierdie goed.
Het ook nog 'n sat-seeker sedert ek opgehou sleep hetJy kan dit ook kry of enig-iemand anders wat daarin mag belangstel.
My nommer 082 368 0868