English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 254
Total Replies: 229 884
Total Views: 82 371 441
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 209
Share all those nice recipes with everybody...

peper sosuies vir n lekker steak

replies: 4
views: 2851
26 Sep 2016 @ 19:34:37 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
My sous is amper dieselfde as Trevor se sousie net n bietjie anderste

Drie eetlepels margarine
1 teelepel fyn knoffel die wat jy in die winkel koop in die botteltjie
2 eetlepels koekmeelblom
een teelepel fyn bees ekstrak daardie in die pakkies maak net fyn
125ml water
125ml volroom
15ml heelpeper korrels fyn gemaal. Mense wat van sterk peper hou kan nog meer peper by gooi as die 15ml peperkorrels
15ml mosterd die mosterd in die potjie
2 eetlepels balsamic asyn
n bietjie sout na smaak
15ml fyn gemaalde peperkorrels. Ek gebruik daardie in dei pakkie wat se gemengde peperkorrels en maal dit fyn
Plaas n potjie op die stoof en maak die margarine warm en laat dit smelt .
Gooi die knoffel by en sorteer vir so n minuut.
Gooi dan die fyn gemaakte bees ekstrak by en roer goed deur sodat dit nie klonte maak nie.
Gooi nou die koekmeelblom by en roer aan mekaar sodra dit goed gemeng is begin die water en melk in gooi maar roer aan mekaar so asof jy n witsous maak.
gooi nou die mosterd by en roer di in die sous.
Voeg die peperkorrels sout by en roer goed deur. Draai die stoof se plaat tot baie stadig sodat die sous nie aanbrand nie.
Laat dit baie stadig prut en roer maar baie deur. Sodra die sous lekker dik raak haal af en geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 19:35:57 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Jammer sien nou eers die opskrif se sousie verkeerd gespel tik maar baie keer verkeerd moet maar die pensionaris maar vergewe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 19:46:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13726
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie Herman!👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 19:55:31 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Herman, dankie, ek is baie lief vir 'n peper sous, of 'n peri peri sous, of enige iets wat skop in hom het.  Ek glo die bees ekstrak gee dit meer geur.  Dit gaan ek in die toekoms byvoeg.

Moenie oor daai tikfoutjies bekommer nie.   Jy is vergewe, want jy is mos 'n man.laughing  In elk geval, 'n goeie begrip het 'n halwe woord nodig.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2016 @ 09:11:12 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
daardie balsamin en die bees ekstrak gee dit lekker geur
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required