English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 556
topics: 404
replies: 3 930
views: 1 473 749
Talk about the current road conditions throughout the country

pad vanaf Kokstad

replies: 6
views: 2437
17 Feb 2017 @ 14:26:27 pm
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 57 years
Ek het vyf maande laas getoer, so ek dink dit is alweer tyd! Wie kan vir my inligting gee oor die pad vanaf Kokstad , Matatiele, Mount Fletcher,Maclear, Elliot , Dodrecht, Moleno, Steynburg en Middelburg ? Ek toer met n Sprite Supersport. As daar enige kamppeerplekke is , sal ek baie bly wees as iemand hiermee kan inligting verskaf. Baie dankie. Maurits van Rooyen. Sandbaai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2017 @ 14:48:57 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Daar is klein gedeeltes van die pad wat ek nog nie gery het nie, maar die wat ek gery het is redelik mooi pad.
Dordrecht, Molteno en Steynsberg tot Middelburg.
Maar ek dink die is ook mooi. Die węreld is mooi.
Geniet jou toer en laat weet hoe die pad was en wat jul aangevang het...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2017 @ 15:40:59 pm
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 45 years
Het Desember sonder moeite tussen Kokstad en Maclear gery. Mount Fletcher is n besige dorpie met n paar ongemaklike "speed humps". Die natuurskoon is baie mooi. Geniet dit. Kampplek is min. Ons het op die golfbaan in Maclear gekamp en van die klubhuis se ablusies gebruik gemaak. Dit was baie aangenaam. Daar is n kammplek oppad Ugie toe, maar het net 5 staanplekke en is gewoonlik vol.Sal sodra ek die naam onhou dit post. Se as jy die kontak op Maclear wil he. Jy sal nie spyt wees nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2017 @ 15:46:19 pm
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 45 years
Nou net onthou, probeer Tortoni Guest farm.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2017 @ 16:48:55 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 390
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Ons wou in 2016 by Tortoni oorgebly vir net een nag, maar het toe vir 7 dae daar vasgehaak. Ons was die enigste kampeerders daar.  Ons het 'n inskrywing en fotos op ons webwerf www.flipentilla.com

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2017 @ 18:31:13 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Maurits sterkte en hou ons op hoogte
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2017 @ 07:43:36 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Bly hier rond en weet nie eers van die plekkie nie.
Ankie vir die deel.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required