English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 352
topics: 10 835
replies: 125 102
views: 38 865 073
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

omaramba brandewyn en wild fees die naweek 4 okt 2014

replies: 32
views: 15755
30 Sep 2014 @ 18:27:35 pm
morne dyer
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 28 Jul 2014
Experience: 24 years
Hello julle. Die naweek is dit WEER hAk en sleep Omaramba toe en ons kan nie wag Nie. Hulle se dis n baie lekker fees. Is daar nog ANDER caravan.com mense wat gaan.

Groete
Morne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2014 @ 21:23:49 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan 2014
Experience: 49 years
Sal dit maar n pass gee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2014 @ 21:37:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die GIRL is nog nie gesond nie, sal maar oorstaan tot volgende keer.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 05:34:08 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 24 years
Hi Morne Where is this happening?
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 08:56:09 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years

Last time I looked at Omaramba it was noisy enough without a brannywijn fees too !!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 09:17:02 am
morne dyer
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 28 Jul 2014
Experience: 24 years
going there for the fun, and the rest willfollow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 10:39:16 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Morne geniet dit en laat weet hoe dit wasLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 10:46:24 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Onthou om die eerste dop brandewyn weg te gooi,dit is hy wat jou kop so seermaak, drink van die 2de glas verder,geniet die lekkerde.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 15:00:01 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Morne geniet dit sien jy het ons nog nie laat weet waar dit is nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 17:00:41 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 15 years
Sterkte!!!
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2014 @ 21:11:12 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Geniet Morne hou ons op hoogte hoe dit was van ons moet werk
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2014 @ 02:50:35 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Morne Morne kom in en hoe was die fees toe gewees
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2014 @ 08:09:15 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Hoop nie die mense het seergekry of so=iets nie!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2014 @ 09:18:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hou myne sommer by die huis, lmga

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2014 @ 10:08:07 am
morne dyer
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 28 Jul 2014
Experience: 24 years
Hello Julle dit was n brandewyn fees sonder promosie brandewyn maar het darem so stuk of 10 vlooimark stalletjies gehad om na te kyk. Die entertainment deur die dag was ook maar bra power, na die rugby was piet pompies daar en hy was uitstekend. Gelukkig het n paar van ons ons eie brannas en whizza voorraad ingepak en ons om dit mooi te stel,het ons dit baie goed benut. Ek het nie ligaamlik seergekry nie, maar het n bewerasie opgebou na die naweek. Ek het vir n week glad nie eens aan n bier of enige proviant gedink nie, maaaaaaar ek sien nou weer kans vir n koue een.

Die staan plek was power, het op klippe gestaan kon nie eens die tent penne inslaan nie, terwyl die "VIP" staanplekke leeg gestaan het, het navrae gedoen maar al wat hulle se dis bespreek??.

Die belangrikste was dat ons dit vir ons self BAIE lekker gemaak het. Sal weer Omaramba toe gaan, maar seker maak ons staan op die "VIP" staanplekke, maar nie weer die fees bywoon nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2014 @ 10:12:48 am
Anonymous

Een van my vriende was ook daar met sy Palma, het die tipper gekoop vir R40K wat ek wou koop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2014 @ 10:12:56 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Morne. bly jy het oorleef!!!! Oppas maar vir daardie bewerasies, as dit oorgaan in skyterasies het jy PROBLEME!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2014 @ 01:28:42 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years

Een van my vriende was ook daar met sy Palma, het die tipper gekoop vir R40K wat ek wou koop.

Lyk nog mooi

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2014 @ 01:29:17 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years

Waar is die fotos van die naweek?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2014 @ 15:08:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Net Omaramba wat so fees sal hou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2018 @ 21:42:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13830
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2018 @ 07:40:43 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1198
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Noem dit aan my vrou, haar reaksie, "Moet nie eers daaraan dink nie"

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2018 @ 18:06:54 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1894
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Eish.......met Eish ja. Ek gaan beslis nie saam nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2018 @ 20:39:53 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Miskien moet hulle die suurknolle nooi an op 'n vibe te kom en gees te kry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2018 @ 21:41:22 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Oops, ja.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 07:22:08 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Klink soos my soort plesier, maar vir 3 dae aanmekaar het my gat te lig geword.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 08:24:29 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Neef Herman, die 3 dae is nie die probleem nie, nou is die herstel tyd net baaaaaie langer.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 13:20:10 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1894
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
As dit op my bedoel was,is ek bly om n suurknol te kan wees. Groete.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 16:11:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

As dit op my bedoel was,is ek bly om n suurknol te kan wees. Groete.

Nee Piet, hoekom ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 19:04:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13830
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 15:55:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk dit is nou maar net nie 'n oord met 'n puik naam nie.  Ek sien dit seker maar so omdat ek glad nie Alkohol gebruik nie.

Dis nou nie iets wat ek sal adverteer nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required