Kan iemand my groot asb help. Ek is opsoek na iemand wat my kan help om 'n bussie se papier werk oor te sit na 'n camper toe. As ek 'n persoon of plek en kontak nommer kan kry sal ek dit vreeslik waardeer. My ouers het 'n Iveco bussie opgebou in 'n camper en nou sukkel hulle elke jaar met die papier werke wat saam so voertuig gaan. Hulle is pensioenarisse en sal dit hoogs waardeer as iemand hulle kan help om die ding se papiere reg te kry. Hulle sit al met hulle hande in die hare want weet nie waarheen om te gaan nie en ek het ook nie die kennis daarvan nie. My nr is 0825452495
welkom Monica
Hier is 'n ou of twee wat sal kom help
Jy kan my kontak by 0823344348 ek het myne verander
I don't know anything about the paper work. But I recognise a good bit of workmanship when I see it.
GREAT JOB BY YOUR PARENTS.
Go in safety.
Netjies glo jy gaan reg kom hou ons asb op hoogte
Welkom hier op die forum.
Sterkte
Ek probeer jou skakel, maar sonder sukses. Ek het nou onlangs my Fiat Ducato na woonwa laat klassifiseer. Jy kan my gerus skakel ( 0678350815) .