English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 612
Total Replies: 253 897
Total Views: 83 283 548
topics: 11 626
replies: 139 899
views: 39 361 697
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

naaimasjientjie

replies: 20
views: 11381
13 May 2015 @ 18:30:04 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Loop vandag in Prins Albert die Jones Family CS raak. Lankal op loer vir iets warmee ek penne sakke en sommer enigiets n sak voor te maak, sou dit bietjie naak voorkom.
Voordat ek dit begin mooi maak, eers die mechanics deurgegaan. En na n halwe kannetjie van Willem se Spookpis, saam n gevroetel en gladmaak van die droeŽ plekkies draai als wat moet draai en dit wat moet op en af werk ook saam.
By Vonnie n naald gekry,moes dit bietjie dunner maak, toe is die ook in. Volgende die "shuttle", dis nou die dingetjie aan die onderkant, lyk amper soos n torpedotjie met so klein tolletjie in waarop jy die gare opsit met so opwen stelletjie, noga n "level wind" meganisme in.
Wel voor die storie die lank raak, dit werk, sulke kort stekies maar pragtig, maar ek sal maar fyn naaldwerk daarmee moet doen, dooprokkies ens, n stuk seil gaan die oumatjie nie baasraak nie.
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
13 May 2015 @ 18:55:18 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Baie mooilaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 06:37:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Herman daai masjienkie gaan jou verbaas.  Solank jy stadig werk kan hulle eintlik baie baas raak. Andre Smit het n soortgelykke een wat ek al geleen het om skadunet te werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 07:16:38 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Pragtig man
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 08:30:58 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Dis n baie mooi masjien daai. Lyk nog goed vir die jare.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 09:20:20 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dis nog die goed wat werk wys jou net ń biekie TLC en hy is so goed as niet

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 09:25:59 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Jones het die gebou van 1890 tot 1935 ,onveranderd. Die blyk een van die laastes te wees volgens reeks no. Dit is so mooi om te sien hoe al die goedjies saamwerk, elke omwenteling gebeur soommer n hele klompie dinge gelyktydig, net soos n enjin, eintlik meer kompleks.
Sal nog mooi maak, kort net biejie liefde.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 11:28:50 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Willie’s bit.

I found this on Wikipedia.

William Jones started making sewing machines in 1859 and in 1860 formed a partnership with Thomas Chadwick. As Chadwick & Jones they manufactured sewing machines at Ashton-under-Lyne until 1863. Their machines used designs from Howe and Wilson produced under licence.

Thomas Chadwick later joined Bradbury & Co. William Jones opened a factory in Guide Bridge, Manchester in 1869. In 1893 a Jones advertising sheet claimed that this factory was the "Largest Factory in England Exclusively Making First Class Sewing Machines"

The firm was renamed as the Jones Sewing Machine Co. Ltd and was later acquired by Brother Industries of Japan, in 1968. The Jones patent for his popular Serpent Neck model appeared in 1879. These were manufactured until 1909. The machines pictured employ a transverse boat shuttle mechanism forming a lock stitch.

The CS Family model has "As Supplied to Her Majesty Queen Alexandra" written along the shoulder and like many Jones machines displayed very ornamental decoration ensuring that many are still kept in good condition as decorative items.

E bay has the following: Old Victorian 'JONES Guide Bridge' Sewing Machine C1880-90s

£31.22

2 bids

+ £16.50 P&P

It measures approx 15" long and 9 1/4" tall. It weighs approx 8.6kg. It seems to work ok but is a little stiff. A lot of the wooden handle has broken off.

A Jones Family CS Machine from around 1935. Probably the same one that Herman has.

An early Jones serpent neck with a flower pattern from around 1890. This is the one on E Bay.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 12:07:11 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
And as always our resident GOOGLE warrior, Mr Google himself the KING of Googling ..... Willie with something very interesting to read i just love this guy (in a very manly, brotherly way Willie!!!!!)
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 21:23:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9900
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dis nou interressante brokkie nuus, dankie Willie.
Herman
Ek sal eerder daai masjien bere as n stukkie geskidenis saam Willie se inligting.
Behoed en bewaar vir die nageslag.
My Ma het n soort gelyke Singer masjien gehad, het hoeka haar met moederksdag gevra wat het van die masjien geword, sy het hom verkoop.
Het baie klere gedra wat sy met daai masjien gemaak het.
Sal wil sien hoeveel klere jou masjien gemaak het.
Geluk en pas hom op.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 08:08:50 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Hi Herman.

Mooi so. Retig, baai nice.

Die een in my pic het ek kort terug verkoop vir R2500 op auction.

Dis n klein masjientjie wat Singer vry saam met elke groot masjien wat hulle verkoop weg-gegee vir die dogtertjie om mee te speel (En as die dogtertjie dan groot is sal sy dan n Singer koop)

Slim bemarking of hoe?

Maar…. Noudat jy jou masjien het, ek het so paar ripstop sakkies saam zip’s noodig, en as ek n ding nie mis hat, somme hele klom van ons op die forum benoodig sakkies en goeters… Wanner vat jy bestellings???laughingtongue-out

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 08:57:12 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Thanks for the info Willie that is the same machine. Chuck, ek gebruik al die ou goete wat ek regmaak, dit is te lekker. Na wat Leon gesÍ het, sit ek toe 2 stukke seil op mekaar en werk dit moeiteloos vas, en vou die weer dubbel en daar stik ouma Jones dit met groot liefde vas.
Warren, ek gaan nou eers kamp tot einde Junie, sodra ek terugkom sal ek bestellings neem.
Maar as reg onthou, is jy die groot seamstress hier rond, en het by Leon jou klas geloop ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 14:50:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9900
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Herman
Ek is middel Junie by Boeta op die plaas, waaar gaan jy kamp, nou mis ek jou weer omte ontmoet.
Jin
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 14:57:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9900
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Daar is n koedoe en springbok wat blykbaar saam my terug wil ry Gauteng toe.
So ek gaan af vir werk en hulle dan saambring.
Laatweet.

Bietjie die draad ge skommel.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 17:24:57 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Jin,
Ai Ais, Klein Aus Vista, Tsauchab river camp,Mirabib,Spitzkoppe,Brandberg, Ugab Rhino camp, Twyfel fontein, Palmwag, Raucana, Kunene river Lodge, Enyandi, Epupa, van Zylspas, Marmer myn, Purros, Sesfontein, en dan so 4 dae af huis toe.
Geniet die kuier, ons gaan verseker nog daai sopie samdrink.
Groetnis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2015 @ 17:50:00 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ouma Jones so biejie skoongemaak, 80 jarige olie is nogal n moeilike besigheid. Nuwe truuk geleer, gooi so bietjie petrol by Prepsol, dan word dit dikker en loop nie af nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 20:11:14 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Frister & Rossman 1920. Duitse model. Hier by die volk gekoop, was behoorlik gehawend.
Kleindogter Nina se masjien. Werk te pragtig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 20:15:10 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ai, Herman, jy klink na 'n man met wie 'n vrou moet weet hoe om huis te hou.  Vonnie skud seker net haar kop en stem saam en speel saam en dra aan en help waar sy kan!!  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 21:02:42 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Vonnie is n egte kluisensaar en erg bevoeterd ook nog. Freda sy sal meer werk vir my uitdink as wat ek ooit kan baasraak. En dit is nou sonder my eie "speel" projekies. Binnekort gaan ek n stukkie aanbou aan ons huisie, n badkamer wat n freestanding bad het, teen n klipmuur, met n 100 jaar oue Sash window voor dit. Ironie is, ons amper 40 jaar getroud, het ons bitter min gebad , stort altyd!!
Ter wille van vrede.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 04:14:14 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ja Herman, ons manne werk altyd aan ons "HUWELIK"

Want ma se elke dag" hu wil ik dit he en hu wil ik dat he" Ons luister maar en doen.

Sterkte met aanbouing.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 06:56:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Solank as wat daar vrouens is sal mans altyd werk hê. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za