English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 848 997
topics: 1 161
replies: 12 271
views: 4 843 699
Jokes and everything else that makes you laugh

n baie rare foto

replies: 12
views: 593
26 Oct, 2021 @ 08:01:43 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 08:44:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ne

😋😜

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 10:57:08 am
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 649
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 59 years

Herman, tickeling where it hurts.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 18:35:47 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 163
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Die Toyota het seker weer net "n klein foutjie" wat hulle vinnig sal uitsorteer🤣

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 21:15:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Hy toets net of sy tou nog werk om iets taf soos n Toyota te sleep.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 09:12:26 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1878
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Onsinnig - 👎

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov, 2021 @ 15:43:27 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Vir die wat so nou en dan n grappie geniet.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov, 2021 @ 16:33:03 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Vir die wat so nou en dan n grappie geniet.

 

🤣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov, 2021 @ 05:57:21 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Vir die wat so nou en dan n grappie geniet.

 

Darem een "positiewe" ding.🤣

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov, 2021 @ 08:47:18 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ai, nog iemand wat Toyota vs Ford uit die oerknal gaan haal. En dit terwyl Ford te sleg is om op sy eie te bestaan en van nou af n kwazi-Amaroc gaan wees. Watter motor-vervaardiger gee vir dieselfde bakkie SES name deur net n strepie verf hier en daar by te voeg?  En steeds staan die Toyota een kant met arms gevou en verkoop jaar na jaar die meeste voertuie, sonder om te worry oor die laaities onder hom. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov, 2021 @ 11:17:14 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1878
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Hierdie bekgeveg herinner aan die vroëe vyftigs, toe ons laaities as'tware polities verdeeld was tussen wie sa pa 'n Chev, en wie se pa 'n Ford gery het. 

Indien iemand destyds sou voorspel dat 'n Japanees die plek van Chev in die volgende eeu se bekgeveg sou inneem sou hy as van sy sinne beroof bestempel word.

Indien iemand destyds sou voorspel dat nie jongelinge nie, maar dieselfde laaities die bekgeveg tot in die volgende eeu sou voortsit sou hy as stapelgek bestempel word.

Dit laat mens wonder wat ou toppies nog sal uitdink om bekgevegte mee te voer!

 

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov, 2021 @ 11:41:43 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Hierdie bekgeveg herinner aan die vroëe vyftigs, toe ons laaities as'tware polities verdeeld was tussen wie sa pa 'n Chev, en wie se pa 'n Ford gery het. 

Indien iemand destyds sou voorspel dat 'n Japanees die plek van Chev in die volgende eeu se bekgeveg sou inneem sou hy as van sy sinne beroof bestempel word.

Indien iemand destyds sou voorspel dat nie jongelinge nie, maar dieselfde laaities die bekgeveg tot in die volgende eeu sou voortsit sou hy as stapelgek bestempel word.

Dit laat mens wonder wat ou toppies nog sal uitdink om bekgevegte mee te voer!

 

My skoonpa en sy oorlede broer was ook destyds onderskeidelik Chev en Ford manne. Een jaar afgery Kaap toe met verlof maar wou nie in die ander een se voertuig gery het nie. So het die 2 families (man en vrou) in 2 voertuie afgery. Sjoe, dit moes darem erg gewees het.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov, 2021 @ 12:49:30 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Gelukkig is daar van ons wat beide Ford en Toyota ry en GEry het vir baie jare. Elke kar is ge-oordeel deur die (bleddie) agente wat die karre moes diens. As die agent goed is is die kar goed. Ek ry vandag 'n 4L Toyota, maar hy sal noooooit kan doen wat daai (die EERSTE ENE IN DIE KAAP, daai tyd) XR6 Sierra van my gedoen het nie. Vra maar die manne wat saam met my deel gehad het aan die Paris le Cap vanaf Springbok. 

Maar vandag ry ek stadiger, net STEWIGER. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required