English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 130
Total Replies: 227 683
Total Views: 82 279 124
topics: 585
replies: 3 589
views: 3 312 270
Share all those nice recipes with everybody...

muffins

replies: 0
views: 957
12 Aug 2016 @ 19:57:18 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Spek en eiers miffin

Sproei muffin pannetjie met cook en spray
Stel oond op 200g C
vat die bree spek en braai dit tot gaar en sit een kant
Sny uie, tamatie en mushrooms in klein stukkies
Rasper kaas
eiers
sout en peper na smaak

Braai die uie tot sag en gooi die mushrooms b en tamaties by en kook tot sag. sit eenkant
n mens kan ook green peppers by sit
vat die muffin pan en sit die spek in die pannetjie en sorg dat die onderend toe is .
Gooi van die uie mengsel in en strooi kaas oor.
Breek dan n eier oor die kaas en gooi peper en sout oor en strooi nog gerasperde kaas oor .
maak al die muffin gaatjies vol sit in oond en bak tot eier gaar is haal uit en laaat net effens afkoel maak los met n mes punt en haal uit en geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required