English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 118
Total Replies: 227 468
Total Views: 82 269 195
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 311 923
Share all those nice recipes with everybody...

muffins

replies: 0
views: 909
12 Aug 2016 @ 19:46:07 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Spek en kaas muffin

1 pak spek in snippers gesny en gebraai hou eenkant
2 koppies koekmeel
2 koppies gerasperde kaas
1 eetlepel bakpoeier
halwe teelepel knoffel sout
vars swart peper na smaak
2 eiers
1 koppie melk
kwart koppie olie
Sit oond op 200 grade C
meng koekmeeil, bakpoeier, knoffel sout, kaas, swart peper saam in n meng bak en roer deur
meng die eiers, melk en olie saam en meng deur met die meel mengselmeng die spek duer die deegskep die muffin pan half vol.
Bak in oond tot gaar deur te toets druk n naald deur die muffin en as dit skoon uitkom dan is die muffin gaar.
Ongeveer so 15 minute tot 20 minute.
laat n bietjie afkoel voordat uit gehaal word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required