English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 033
Total Views: 82 377 481
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 426
Share all those nice recipes with everybody...

mikrogolfoond omelet

replies: 0
views: 1239
28 Sep 2016 @ 20:14:34 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Almal ken seker al die Ziplock omelete hierdie een is nog makliker en net so twee minute nodig om die omelet te maak.
2 eiers geklits
sout en peper na smaak
2 eetlepels stukkies fyn gekapte ham of gebraaide spek fyn gekap
1 eetlepel fyn gekapte green peppers
kaas opsioneel gerasperd
fyn gekapte mushrooms klaar gebraai opsioneel.
Meng al die bestanddele saam en roer goed eur
Sprei n lekker groot koppie met kook en sprei.
Gooi nou die bestanddele in die koppie so driekwart vol
Stel mikrogolf op 1 minuut en sit koppie in die mikrogolf sit aan en bak die omelete in die mikrogolf na n minuut stop en gee een roer deur.
Sit terug en skakel mikrogolf aan en bak vir nog n minuut as die eier gestol het is die omelet gaar haal uit en maak die kante los en gooi uit op n bord of eet dit sommer so uit die koppie n baie vinnge omelet geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required