English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 552 153
topics: 1 131
replies: 11 567
views: 4 810 809
Jokes and everything else that makes you laugh

lag vir eie simpelgeit.

replies: 15
views: 4801
25 May 2016 @ 20:34:45 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Saans as ek klaar gestort het, en dit raak soos deesdae bietjie koel, word n ou sweetpakbroek, was n mooi groene, bo-oor die shorty aangetrek. Sodra dit nog kouer raak, is dit n lang flennie pajama broek, en sommer die ou ene ook nog totdat ek inkruip, dan word die groene uitgetrek.
Gisteraand trek ek toe vir die eerste keer n flennie pajamabroek aan, sonder die ou sweetpakbroek, dit was nog nie so erg koud nie.
Wel, toe ek kom inkruip, trek ek ingedagte die flennie af tot op die enkels, en wonder waar is my shorty dan. Ek staan nog so toe vra Von vir my " wat nou!"
"Nee man, ek het gedink ek het die ou sweetpakbroek aan gehad" . Het ons lekker gelag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 21:02:41 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Nou het die shortie saam met die flennie enkels toe gegaan?  Vonnie het seker gedink hier kom 'n ding!laughing  Ek het Saterdag ook vir Colin gelag.  Ek stort, was hare en kry toe net lus om ietsie meer spesiaal as my "huisklere" aan te trek, blowdry die grys haartjies mooi, kleur die gesig bietjie in en stap in die sitkamer in.  Colin kyk my so aan en vra "En nou, waar gaan jy heen?"  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 07:07:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Nee Herman.

Vertel die waarheid.

Jy het n broek vol planne gehad.
Hehehe
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 07:24:09 am
Anonymous
Jy wou 'n "indruk" maak op jou vrou ne?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 07:55:40 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

LMGA cool laughing undecided sealed

Toe mis jy die gelukkie ? 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 07:56:32 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hoe sê hulle?

"Carletonville, maar Von willie"wink 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 08:02:33 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 543
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Von het seker gesing....."happy days are here again"...en toe 'n surprise gekry dat jy jou broek weer aangetrek het......ag nee Herman hoe kon jy?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 13:33:43 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2051
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

10 uit 10 vir tenminste probeer!!!!!!!!!!!!!laughing  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 13:39:44 pm
Anonymous

Ja swaer, is swaar swaer, sal mens ooit die volle waarheid hoor.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 19:23:59 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Klomp grootbekke !!!
Eendag sal die "Oldtimers" julle ook oorval. Darem nog nie met my slippers dorp toe gegaan nie, toe erken, dit het seker al gebeur hier in die geledere.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 19:38:53 pm
Anonymous

Ek dog mens kan maar met slippers dorp toe gaan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 06:33:26 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Wait.....

Not there yet,

But shure as nut's grow on trees, he's gonna get there....

Forget to put his pant's on at all THEN go a-wondering-around / chasing burglars / or sumptin like that...embarassed

Just ask me...cry

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:41:51 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6430
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Jy sien die ouderdom, ek is in die papagaai stadium praat net daar oor, Herman hoop ek is nog in die Leeu stadium wil alles opeet

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 20:40:16 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Willem, voor die Pappegaai kom die Jakkals ook nog.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 14:31:29 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Jy het probeer Herman om warm aan te trek he he
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 19:39:31 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Miskien is die merchandise verby die best by date.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required