English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 378
Total Views: 82 172 593
topics: 4 331
replies: 29 043
views: 17 304 657
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 122
replies: 36
views: 7 069

kroon park of maselspoort

replies: 10
views: 15812
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
03 Jan 2011 @ 11:39:50 am
Riaan
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Jan 2011
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
03 Jan 2011 @ 11:42:16 am
Riaan
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Jan 2011
Hi da Was enige iemand nou onlangs by kroon park of masels poort watse een sal julle verkies om te oornag vir n twee dae hoe is die paaie en fasiliteite daar moeite werd om te gaan of beter om eerder tuis te bly enige iemand wat kan help sal hoog op prys stel baie dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
03 Jan 2011 @ 14:48:39 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years
Hi Riaan ek was nou self nie by een van die twee nie maar wat ek van Kroonpark gehoor het sal ek aanbeveel om weg te bly. Kamp Groete Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
04 Jan 2011 @ 05:41:42 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years
Kroonpark is falling into the river literally and figuratively !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
04 Jan 2011 @ 11:47:13 am
Ankia
New Member
22% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 04 Jan 2011
Riaan Ek was nog nie by Maselspoort nie maar wel by Kroonpark. Ek en my man was in 2005 daar (15/12 - 17/12). Toe ons die middag van die 15de daar aan kom was ons so beindruk met die plek, rustig, skoon en die lekkerste swembaddens. Aangesien my seuntjie toe net oor 'n jaar was het ons die oggend van die 16de vroeg wakker geword en besluit om hom in sy karretjie te laai en deur die park te stap. Groot was ons verbasing toe ons nie minder nie as 5 polisie motors sien rondry. Nie lank daarna die toe kom ons vinnig agter hoekom die polisie nodig is. Mense (nie blankes) word met busse aangery daarheen, en die drank met trokke. Dit was die mees vreesaanjaende dag van my lewe (bloedrivier herleef). Die swembaddens het soos 'n miernes gelyk, die drank het gevloei en dronkmense het allerhande goed op die grasperke gedoen. (ek sal 'n ouderdomsbeperking moet opsit as ek skryf wat presies dit was). Die volgende oggend het ons weer deur geloop, die park was bestrooi van kondome, drankbottels, opgooi en nog baie erger goed. Ek wou nie eens naby die swembad kom nie, uit vrees vir die siektes wat mens daarin gaan kry. Die lank en die kort daarvan is dat ek dit vir niemand sal aanbeveel nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
04 Jan 2011 @ 16:20:29 pm
Morne
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 06 Nov 2010
Hi Riaan Kroonpark is definitief uit. Maselspoort is skoon en die luukse staanplekke het vir R50 per dag ekstra sy eie klein kombuis en badkamer met toilet. Die enigste probleem is dat die dagbesoekers jou vertrap by die swembad. Die karavaan park gedeelte is darem ver genoeg van die swembad. Nog 'n voorstel is Aldam wat ook op die N1 is. Hulle het baie moeite gedoen om die plek op te kikker en is die moeite werd om te oorweg. Ek was in November vir 'n week by Maselspoort en die week daarna by Aldam. Aldam was vir my en veral die kinders die beste. Hoop dit help jou om jou keuse te maak. Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
04 Jan 2011 @ 17:57:10 pm
Jan
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 25 Dec 2010
Aldam is 'n goeie keuse. Dit hang ook af vanwaar jy kom. Dit is ongeveer halfpad tussen Maselspoort en Kroonpark. Dit is ook .n goeie oornag op pad na die kus by George of Kaapstad aangesien daar nie veel by Bloemfontein self is nie. Of weet ek net nie van die plekke by Bloemfontein nie. Is die pad van Glen na Maselspoort nog grond?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
06 Jan 2011 @ 16:41:17 pm
Manie
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 31 Oct 2010
Riaan en Andere, ons het einde Maart verlede jaar by Aldam oornag, en dit heel skaflik gevind.Dit was net baie stil met net een ander karavaan wat daar gestaan het.Sal weer daar oornag op pad Kaap \toe. Kroonpark is uit vir ons twee ou mense. Reineke Park by Bloemfontein is ook heel o.k. gewees vir oornag doeleindes.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
11 Jan 2011 @ 14:46:31 pm
Willem
Platinum Member
14% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 01 Jan 2007
Ons het nou einde 2010 by River of Joy oorgeslaap naby Bloemfontein. Dis dieselfde afdraai as Maselspoort, jy draai net anderkant toe, dan sal is hy aan die regterkant van die pad naby die afrit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
09 Apr 2015 @ 16:24:24 pm
Henry H
New Member
77% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 07 Apr 2015
Experience: 33 years
Ons was Paasnaweek by Maselspoort,dit is baie netjies en skoon gewees.
Die personeel en bestuur is baie behulpsaam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
09 Apr 2015 @ 17:25:24 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 44 years
Vir die karavaner wat net deurry en wil vir 'n dag of twee in Bloemfontein oorslaap, is daar nie 'n beter plek as Riviera nie. Ablusies nuut en skoon, groot staanplekke op die wal van die Modderrivier onder groot bome, 500 meter vanaf die N1. Die personeel is vriendelik en daar is goeie sekuriteit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required